Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Eco Hut

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R527, Plaas Glencoe Erfdeel 48, Hoedspruit Maruleng, 1379, Limpopo
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Eco Hut is 'n knus en kleurvolle ekohuis wat van wynbottels, motorbande en ander materiale gemaak is. Die eenheid is op die eienaar se wildreservaat net buite Hoedspruit, Limpopo. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n unieke ervaring in die natuur.

Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek aan maksimum 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, handddoeke en toiletware word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 2 yskassies, 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n kleurvolle mosaïekvloer en oorgenoeg sitplek. Dit lei na die onderdakstoep met 'n rusbank, ingeboude braai en etenstafel.

Daar is 'n houtvuurwarmbad en parkeerplek op die perseel. Daar is ook wild soos sebras, kameelperde, luiperde, hiënas en beeste wat vrylik rondloop. Die verblyf is 13,6 km vanaf Hoedspruit waar daar winkels en restaurante is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • R527, Plaas Glencoe Erfdeel 48, Hoedspruit Maruleng, 1379, Limpopo
  • Gaste dink The Eco Hut het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R527, Plaas Glencoe Erfdeel 48, Hoedspruit Maruleng, 1379, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf38eb627be3d438c64f184aa0f61ce2de395ced3d8dce8317d33f66032707c5616bf67bcb776650dc5b423ac653ab18c138d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 R527 Farm Glencoe Portion 48 1379 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.338049277047 30.883465442048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang