Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Edge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Helmine H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Heerlik gebly vir die naweek. Lekker ruim huis, goed toegerus. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer daar bly. Die huis was ook lekker warm en alles is so mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie netjies en uitstekende geriewe. Als wat mens nodig het vir lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
The Edge
Stephan, did was vir ons 'n besonders voorreg om julle te kon huisves vir die paar dae. Bly julle het lekker gekuier. Ons hoop julle kom in die toekoms weer.

Bernard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

We had an awesome time, brilliant place. Close to the ocean for swimming or just to walk. Close to big shops in Gansbaai and you can visit all these small towns within half an hour. Fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roshelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

We enjoyed the stay. The location and house was exactly what we needed, and we have already recommended the accommodation to a few friends. We already saw the opportunity to invite close friends with on our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf
4.0
Okt 2021

Dit was gerieflik, skoon en gemaklik. Ons was familie met kids vir troue en dit was lekker naby venue etc. Gou in en uit!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sybrand
The Edge
Karen, baie dankie dat julle ons ondersteun het en so lekker gekuier het. Hoop julle sal in die toekoms weer kom kuier.

Ilse-marie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Heerlike ruim woning. Groter as wat ons verwag het. Stort maak badkamervloer net morsig nat. Baie lekker gekuier. Onverwagse gure weer gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Fantasties! Ek kan met 'n geruste hart The Edge aanbeveel. Alles wat 'n mens benodig en ekstra. 'n Ware huis vanaf die huis! Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie H
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2019

Baie netjies, gerieflik en rustig. Ons het ons baie kort verblyf baie geniet. Sal definitief weer by The Edge inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rika C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Ons het heerlik gebly. The Edge is 'n huis weg van jou eie huis. Alles wat 'n mens nodig het is beskikbaar in die huis. Franskraal is 'n juweel van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Dit was 'n plesier om hier te bly. Om hier te bly was net 'n plesier. Alles was netjies, skoon en en presies soos beskryf in advertensie. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sybrand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 102

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 10, Franskraal, Franskraalstand, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd936e5fcb04496facdac51211ff2146e6056ec5653400606364c5b58208c0639de038dbb0a394d5caefd3e9aefde5ea94e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 10 Cilliers Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.609568830041 19.38738436842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang