The Edge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sybrand Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 103
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Willem P - Sep 2024
Algehele gradering
Best vacation we've had in years.
The Edge se terugvoer
Willem, we are so glad that you had time to relax and unwind at The Edge. We hope that you will return in the future.
Helmine H - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly vir die naweek.
Stephan K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en uitstekende geriewe.
The Edge se terugvoer
Stephan, did was vir ons 'n besonders voorreg om julle te kon huisves vir die paar dae. Bly julle het lekker gekuier. Ons hoop julle kom in die toekoms weer.
Bernard R - Apr 2021
Algehele gradering
We had an awesome time, brilliant place.
Roshelle H - Mrt 2021
Algehele gradering
We enjoyed the stay.
Karen V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was gerieflik, skoon en gemaklik.
The Edge se terugvoer
Karen, baie dankie dat julle ons ondersteun het en so lekker gekuier het. Hoop julle sal in die toekoms weer kom kuier.
Ilse-marie S - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike ruim woning. Groter as wat ons verwag het.
Morne H - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Elmarie H - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en rustig.
Rika C - Des 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Willem B - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om hier te bly.
Wim G - Mrt 2018
Algehele gradering
Ek en my vrou het saam met twee volwasse kinders oorgebly vir 'n familietroue in die omgewing.
Candace P - Jul 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Morne S - Des 2017
Algehele gradering
Belewenis.
The Edge se terugvoer
Ek is so bly julle het lekker gekuier by die see. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang as gaste.
Roedolla S - Sep 2017
Algehele gradering
Absoluut gesellige blyplek.
The Edge se terugvoer
Dankie vir hierdie positiewe terugvoering oor ons plekkie by die see. Dit was baie aangenaam om julle as gaste vir die naweek te hê. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Nita N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjiese groot huis met als wat jy nodig het.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-straat 10, Franskraal, Franskraalstand, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang