Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Edge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sybrand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 102

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir The Edge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Helmine H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmine H

Heerlik gebly vir die naweek.

Lekker ruim huis, goed toegerus. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer daar bly. Die huis was ook lekker warm en alles is so mooi skoon.

Stephan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan K

Baie netjies en uitstekende geriewe.

Als wat mens nodig het vir lekker verblyf.

The Edge se terugvoer

Stephan, did was vir ons 'n besonders voorreg om julle te kon huisves vir die paar dae. Bly julle het lekker gekuier. Ons hoop julle kom in die toekoms weer.

The Edge
Bernard R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R

We had an awesome time, brilliant place.

Close to the ocean for swimming or just to walk. Close to big shops in Gansbaai and you can visit all these small towns within half an hour. Fantastic!

Roshelle H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshelle H

We enjoyed the stay.

The location and house was exactly what we needed, and we have already recommended the accommodation to a few friends. We already saw the opportunity to invite close friends with on our next visit.

Karen V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V

Dit was gerieflik, skoon en gemaklik.

Ons was familie met kids vir troue en dit was lekker naby venue etc. Gou in en uit!

The Edge se terugvoer

Karen, baie dankie dat julle ons ondersteun het en so lekker gekuier het. Hoop julle sal in die toekoms weer kom kuier.

The Edge
Ilse-marie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse-marie S

Heerlike ruim woning. Groter as wat ons verwag het.

Stort maak badkamervloer net morsig nat. Baie lekker gekuier. Onverwagse gure weer gehad.

Morne H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H

Fantasties!

Ek kan met 'n geruste hart The Edge aanbeveel. Alles wat 'n mens benodig en ekstra. 'n Ware huis vanaf die huis! Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Elmarie H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie H

Baie netjies, gerieflik en rustig.

Ons het ons baie kort verblyf baie geniet. Sal definitief weer by The Edge inboek.

Rika C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika C

Ons het heerlik gebly.

The Edge is 'n huis weg van jou eie huis. Alles wat 'n mens nodig het is beskikbaar in die huis. Franskraal is 'n juweel van 'n plek.

Willem B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Dit was 'n plesier om hier te bly.

Om hier te bly was net 'n plesier. Alles was netjies, skoon en en presies soos beskryf in advertensie. Waarde vir geld.

Wim G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wim G

Ek en my vrou het saam met twee volwasse kinders oorgebly vir 'n familietroue in die omgewing.

The Edge bied 'n ruim huis met alles wat ons nodig gehad het. Ons het net oorgebly vir 'n familietroue in die omgewing en het die verblyf primêr gebruik om oor te slaap. Die beddens was baie goed. Ons het vooraf inligting van Petro gekry en alles het gewerk soos aangedui.

Candace P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candace P

Home away from home.

What a lovely holiday home it was, neat and clean with a fully equipped kitchen. It was as comfortable as it could get. We only had to pack clothes and food. The owner was extremely kind and friendly. We had a great time and would definitely recommend The Edge to others.

Morne S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Belewenis.

Netjies, mooi, skoon en gerieflik.

The Edge se terugvoer

Ek is so bly julle het lekker gekuier by die see. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang as gaste.

The Edge
Roedolla S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roedolla S

Absoluut gesellige blyplek.

Ek sal dit definitief aanbeveel vir al my familie en vriende. Waarde vir jou geld. Gesellige plek, loopafstand see toe en groot ruimtes en goed toegerus. Ons het heel tuis gevoel. Gasvry en vriendelike diens reg van die begin tot einde gekry, ons sal definitief weer daar tuisgaan.

The Edge se terugvoer

Dankie vir hierdie positiewe terugvoering oor ons plekkie by die see. Dit was baie aangenaam om julle as gaste vir die naweek te hê. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

The Edge
Nita N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita N

Netjiese groot huis met als wat jy nodig het.

Ons het 'n goeie tyd gehad by The Edge. Genoeg ruimte vir ons eenjarige om rond te hardloop. Sal the Edge aanbeveel.

Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 10, Franskraal, Franskraalstand, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd936e5fcb04496facdac51211ff2146e6056ec5653400606364c5b58208c0639de038dbb0a394d5caefd3e9aefde5ea94e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 10 Cilliers Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.609568830041 19.38738436842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang