Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Edge Mountain Retreat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tania H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ontspannend en rustig. Ons het baie lekker gekuier by julle. Rustig en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Azaleas in volle blom, watervalle, heerlike kos. Dit was so lekker om net te ontspan op so 'n mooi plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik. Lieflike uitsig op berge. Heerlike kaggel in 'n baie netjiese huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderful. We enjoyed having a stunning view to wake up to every morning and it was so peaceful. We were able to relax. The staff are so friendly and helpful. We enjoyed a lovely lunch at the restaurant where we got our money's worth. The pizzas are huge and so tasty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die beste verblyf in Hogsback. Sal beslis weer daar bespreek. Over-the-edge kothuis het die mooiste uitsig. Snoesige kaggel, warm water en alles wat jy nodig het. Pragtige tuine vol voëls. Die restaurant se kos is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties was. Bitter lekker! Die huisie is pragtig ingerig. Hout en blits is voorsien vir die kaggel. Dit is geleë in 'n pragtige tuin met toegang tot 'n staproete. Ons kon die middag lekker by die retreat rugby kyk en 'n heerlike ete geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent stay. Thank you. The room was warm and cosy with plenty of wood to feed the fire! The water in the shower was lovely and hot. The kitchen was very well equipped. We were extremely comfortable and we would recommend The Edge Mountain Retreat to anyone wishing for peace and quiet and beautiful scenery. A pity the wind was blowing a gale, making it a bit unpleasant to go viewing the sights! A pity the azaleas were almost over as they must have been an absolute sight for sore eyes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Delightful venue and cute cabin! Fantastic! Hogsback is one of our favourite places in the world! The Edge is a great place to enjoy Hogsback from. We stayed in The Cabin. It was just as cute and cosy and private as we hoped it would be. There were fresh flowers on the table and all the conveniences we could have wished for. Our only regret was that we couldn't stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Stunning place. Just got to relax body, mind and soul. Beautiful location. Friendly, warm welcome by staff. Great food from the restaurant. Well priced. Great place to relax. Great place for hiking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker en pragtige omgewing. Baie lekker gebly in 'n pragtige omgewing. Die paaie is baie sleg in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluff End, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA892d438c4b38335ca9d889a6ffe1e8d212e1586b9a582ae48977d60d19e439d15614cb45df251c691d1d6ec703fa5355bbae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 Bluff End Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.601666666667 26.9175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang