Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Edge Mountain Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 78 resensies vir The Edge Mountain Retreat
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anne G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne G

Excellent stay. Thank you.

The room was warm and cosy with plenty of wood to feed the fire! The water in the shower was lovely and hot. The kitchen was very well equipped. We were extremely comfortable and we would recommend The Edge Mountain Retreat to anyone wishing for peace and quiet and beautiful scenery. A pity the wind was blowing a gale, making it a bit unpleasant to go viewing the sights! A pity the azaleas were almost over as they must have been an absolute sight for sore eyes.

Brenda G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G

Delightful venue and cute cabin!

Fantastic! Hogsback is one of our favourite places in the world! The Edge is a great place to enjoy Hogsback from. We stayed in The Cabin. It was just as cute and cosy and private as we hoped it would be. There were fresh flowers on the table and all the conveniences we could have wished for. Our only regret was that we couldn't stay longer.

Brendan W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan W

Stunning place. Just got to relax body, mind and soul.

Beautiful location. Friendly, warm welcome by staff. Great food from the restaurant. Well priced. Great place to relax. Great place for hiking.

Henk M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk M

Baie lekker en pragtige omgewing.

Baie lekker gebly in 'n pragtige omgewing. Die paaie is baie sleg in die omgewing.

Audrey V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey V

Uitstekend.

Baie lekker. Uitstekende verblyf. Pragtige uitsig.

Veronica S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S

Totale rustigheid en skoonheid op sy beste.

Asemrowend mooi. Stil en rustig. Ons was baie vriendelik ontvang. Heerlike ete by die restaurant geniet. Die huisie waarin ons gebly het was ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het en 'n bonus was die kaggel in die kamer. Ons kan die verblyf hoog aanbeveel.

Sunet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet V

Dromerig, veilig totale vrede.

Alles was uitstekend! Die restaurant is puik.

Carmen H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H

Pragtige omgewing. Blyplek is volledig toegerus.

Lieflike blyplekkie teen 'n billike prys.

Makhi J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makhi J

Great location to relax and soak up the views.

The location was perfectly set out for a relaxing and unwinding long weekend trip.

Johrne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johrne V

Beste!

Sal weer daar bly.

Jack V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jack V

Fantastic.

Our stay was a welcome break from a very hard business month. We enjoyed the lovely garden in front of the cottage. The cottage itself was excellent, we wanted for nothing more and felt quite at home. We enjoyed the quiet serenity of the forest surroundings.

Babes R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Babes R

Perfect.

We didn't notice there is no TV and WiFi.

Hein G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein G

Cozy, comfortable, great location, as advertised.

We had a lovely stay at The Edge Mountain Retreat. We stayed in the Sugar Bird cabin, which was cozy and had everything we needed for our stay, including electric blankets that came in super handy in the freezing temperatures. The location was awesome, and the kids enjoyed exploring the surroundings.

Amanda G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda G

We stayed for 2 nights and enjoyed the stay very much.

The log cabin was really cosy despite the howling wind. We had ample blankets, a heater, and electric blankets to keep us warm. It is within walking distance to all amenities, restaurants, a view of the mountains, and the Labyrinth.

Bengt M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bengt M

Beautiful surroundings, good restaurant, friendly service.

We had a nice stay at The Edge Mountain Retreat, and we made good use of the fireplace and firewood that were supplied because the weather was cold and rainy. We had dinner in the restaurant, and the food was very good, as was the service. Friendly staff. At this time of year in January, the gardens around the guest house were full of the most beautiful hortensias. We can warmly recommend The Edge Mountain Retreat, and Hogsback is a very special place to visit.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sharon V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon V

Pragtige omgewing.

Lekker gebly, bietjie gesukkel aanvanklik met die gasgeiser.

Sarel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel D

Was lekker maar 2 dae was te min om alles te ervaar.

Het lekker gebly met die kaggel vuurtjie wat brand. Daar was 'n probleem met die koue waterkraan in die kombuis, maar was baie gou daar om dit te herstel.

Louise L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise L

Pragtige omgewing en tuine.

Ons het baie lekker gebly. Die verblyf kort opgradering en dit is baie duur vir wat mens kry. Personeel is gaaf en behulpsaam. Die kos is goed.

Summatech S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Summatech S

Okayerig.

Die verblyf was okay, maar skerp asb. die bed se matras op, hy is heeltemal gedaan.

Anilia B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anilia B

Het baie lekker gebly.

Die chalet se uitsig oor die vallei was asemrowend. Hoewel ons baie lekker gebly het, voel ek dat om R9 vir 5 nagte te betaal, die geriewe ietwat moderner en nuwer moet wees. Sekere goed in die chalet kort bietjie vernuwing. Veral klein detail soos 'n broodbord sal handig wees. Die stortrakkie van plastiek werk nie lekker nie en alles val uit. Dalk 'n ekstra paar handdoeke, want dit het gereën en het nie vinnig droog geword nie. Dalk net weer 'n bietjie vernuwing sal die plekkie na 'n beter status laat voel. Met die eerste aand se ete in die restaurant was ons ook teleurgesteld, want die dis op die spyskaart wat ons wou gehad het, was nie beskikbaar nie. Toe ons 'n wyn wou bestel, was die woorde ook "Sorry, we don't have that", en toe ons 'n derde keer 'n sjerrie wou bestel, ook die woorde "Sorry, we don't have this". Die pad het baie slaggate vanaf die ingang van die dorp tot by die Retreat. Mense moet net seker maak hulle het 'n motor wat hoog is, anders gaan dit nie lekker werk nie.

Anton M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton M

Fantastiese flora. Asemrowende omgewing.

Grondpad by Hogs Back in swak toestand. Toegangsroete vanaf Cathcart ook in swak toestand. Dit sal beslis potensiële besoekers weghou.

Donald S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Donald S

Enjoyable.

Enchanting, lovely surrounds, beautiful gardens, staff very helpful, unfortunate issue with chalet cleanliness.

Elmarie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Pragtige uitsigte en heerlike kos.

Dit was 'n heerlike naweek van ontspanning en bederf. Die kamers is pragtig skoon en netjies. Dit was lekker om saans na die ete in die kamer te kom met 'n kaggel wat gesellig brand.

Elmarie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Pragtig.

Pragtige natuurskoon. Die blyplek was netjies met alles wat nodig is. Ons het so lekker daar gebly dat ons 'n ekstra nag gebly het.

Chris A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A

Very peaceful and tranquil setting.

Just what we needed. Peaceful getaway from everyday life. The restaurant has amazing food.

Dirk C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Wou Hogsback-area verken.

Nadat ons onluste trotseer het op pad na Hogsback, was dit 'n heerlike afpak en ontspan by "The Edge" - lieflike akkommodasie met alles wat nodig is. 'n Pragtige omgewing waar mens ure kan spandeer. Ook heelwat te doen in die omgewing. Ons het heerlike ontbyt in die restaurant geniet. Sal beslis weer terugkom!

Jake H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jake H

Perfection, relaxing and extremely therapeutic.

When life gets busy, this accommodation is exactly what the soul needs. The suite we stayed in was called Heavens Above. And we truly felt like we were staying in the heavens. The Edge is a place that I would definitely recommend!

Connie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Connie V

A place which steals your heart! Beautiful and peaceful.

What a stunning place to visit and stay at. It is well worth a visit. Quiet and tranquil and within walking distance of the most gorgeous views. All items available in the flat for self-catering however the food at the restaurant for dinner was great. And to add a lovely fireplace. Please visit the quaint town.

Karen J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen J

Een nag oorgebly.

Elektriese kombers en kaggelvuur was fantasties. Al wat kort is WiFi in die chalets. Ja, ek weet die WiFi is gratis in die restaurantarea sonder enige verpligting om iets te bestel, maar die feit dat daar nie WiFi in die chalets is nie, kos The Edge 'n ster.

Xander O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander O

Pragitige landskap.

Pragitige kaggel in die kamer met genoeg hout vir die naweek.

Christa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Spesiale, romantiese plekkie.

Baie gerieflike verblyf. Lekker matras. Daar is geen TV wat juis tyd gee vir mekaar. Restaurant bied uitstekende geregte.

Fernanda R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernanda R

Breathtaking.

Breathtaking! Now one of my favourite destinations. We were faced with a cold front, made a lovely fire and spent a relaxing few days together.

Linda D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Kombuis toerusting is baie oud.

Ou ketel en broodrooster. Geen braaitang. Eenheid is baie basies.

Sabina S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sabina S

Perfect place to stay for open gardens in Hogsback.

There is so much to mention that it cannot be summarized in just one paragraph.

Marianda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marianda S

Pragtige uitsig en vars berglug.

Paaie net baie sleg.

Marle P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle P

Saligheid.

Hogsback is 'n moet-sien bestemming, en The Edge was 'n heerlike blyplek om die area vanaf te verken. Die verblyf was gerieflik en netjies, en die omgewing prentjiemooi. Die restaurant was ook 'n plus en waarskynlik die lekkerste eetplek in die omgewing.

Tarryn D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn D

Magnificent views.

Cosy stay and a great view from the cottage.

Evert T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert T

Ons het oop blomme tuine besoek oor die naweek wat pragtig was.

Heerlike naweek in Hogsback gewees om die wonderlike natuur skepping te geniet. Baie netjiese plekkie en alles bekostigbaar met redelike pryse.

Jan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Buitengewoon in die berge.

Baie rustig en pragtige omgewing.

Brigitte R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R

Baie netjies, kothuis goed toegerus.

Gronde pragtig versorg, daar was vars blomme in die kothuis op die buffet. Personeel by ontvangs baie professioneel en vriendelik. Restaurant uitstekend.

Sonja S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Baie lekker gebly by The Edge. Heerlik geëet in hulle restaurant met baie vriendelike personeel.

Hogsback is 'n pragtige plek. Wens ons kon langer bly om al die paadjies te stap. My enigste klagte is die ongelooflike slegte toestand van die pad in die dorp.

Bennie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie B

Cosy stay in beautifull location.

We were very happy with our cottage. The staff were very friendly and made us feel at home in Hogsback.

Christo V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Lekker privaat en vriendelike cottage.

Sal enige tyd aanbeveel. Sal weer gaan as ons kon.

Eric V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric V

Rustige oornag

Was op pad huis toe, maar Hogsback verdien ’n langer kuier. Ons sal weer gaan.

Amanda L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Hemels! Die mooiste plek op aarde.

Ons het in Heaven above gebly en alhoewel dit duurder is as die res van die eenhede, is dit onvergeetlik! Baie oulike restaurant met 'n gesellige kaggel. Doolhof het die mooiste uitsig en definitief die moeite werd om jou siel te gaan vind!

The Edge Mountain Retreat se terugvoer

Thank you so much for taking the time to give The Edge Mountain Retreat such a favourable review. We are thrilled that you enjoyed the stay and found your accommodation worthwhile. We hope to see you again for a return visit in the not too distant future.
Warm regards,
Denise

The Edge Mountain Retreat
Ellane V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellane V

Super accommodation in the most spectacular town.

Accommodation is clean and neat, nothing lacked.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Super akkommodasie in die mooiste dorp.

Verblyf is skoon en netjies, niks het gekort nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jade S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jade S

Absolutely lovely!

Please could you put extra bedding in the cupboards. Was a bit chilly! But the rooms are so quaint and cozy! Clean and all the amenities you could need are available.

Anita D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Fantasties.

Natuurskoon mooi en verblyf netjies.

Pieter L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Lekker gebly, maar paaie is verskriklik vrot.

Meer slaggate as wat daar pad is.

The Edge Mountain Retreat se terugvoer

Hi,

Thank you for taking the time to do a review. We are currently making a community effort to make the roads better. Please do visit again to come see the improvements soon.

Kind regards,
Liza

The Edge Mountain Retreat
Tracey B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey B

Very enjoyable stay. Just short on a few more basic kitchen items. Braaing was difficult with limited utensils etc.

Very pleasant. Gorgeous village ideal for the outdoor type, hiking is amazing.

The Edge Mountain Retreat se terugvoer

Good day Tracey, thank you so much for taking the time to review your stay at The Edge Mountain Retreat.
We will be in touch regarding how we could have made your braaing experience better.
Have a wonderful week.
Warm regards,
Denise

The Edge Mountain Retreat
Marinta D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinta D

Ongelooflike uitsig, rustige omgewing en goed ingerigte chalet.

Die enigste negatiewe punt is die slegte grondpad na die oord.

Alma D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alma D

Hogsback bly vir my een van my groot gunsteling plekke om te besoek.

The Edge is besonders. Voel die beddegoed van die eenheid kort aandag. Lyk oud en afgeleef.

Kyle V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle V

Beautiful.

Beautiful weekend getaway. The mountain “edge” is 100 meters from your front door. Breathtaking views. Will definitely be back again.

Vusumzi S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vusumzi S

Satisfactory.

Please add TVs in the houses.

Lyndy G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lyndy G

It’s a nice place.

The location is beautiful. The restaurant was great and the staff there very professional, polite and friendly. The layout of the cottage was lovely but unfortunately the toilet was leaking and all that had been done to fix it was to put a plastic tray underneath, which overflowed and so the floor was constantly wet. The electricity kept tripping and we couldn’t use most of the lights, fridge, kettle or microwave. They were apologetic when I reported it, though.

Danie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Netjiese en goed toegeruste akkommodasie.

Die goeie restaurant digby die huisies is goed geleë. Daar is baie te doen in die omgewing.

Francois R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

A piece of paradise.

We had the most amazing weekend, could not have asked for friendlier staff, lovely clean room and such beautiful, peaceful surroundings. We will definitely be back! Thank You!

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Alta L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Ongelooflik mooi!

Wat 'n pragtige plekke. Die natuurskoon en uitsig is amazing. Die Kudu Shack waar ons gebly het was so skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die dubbelbed het tot 'n warm kombers op gehad. Dit was regtig 'n belewenis en sal beslis weer gaan.

Hedley T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedley T

We'll be back.

We stayed in a lovely unit, Birchwood, and were very comfortable. The weather was freezing so we were grateful for the mohair blanket and wall heater. The meals are delicious and reasonable and the staff all very helpful. Just worried that the road conditions will soon make it impossible for normal vehicles to reach this beautiful spot.

Anton W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton W

Fantasties.

Waarde vir geld en die moeite werd.

Geraldine P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine P

Perfect.

Hogsback is a sweet little town. The edge view from the chalet was simply amazing and the fire place in the unit created a very cozy atmosphere.

Elbie H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie H

Ongelooflike omgewing wat die siel voed.

Ons het gebruik gemaak van 'n spesiale aanbod. Ons sal egter nie die normale tariewe kan bekostig nie.

Ann And Patrick S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann And Patrick S

Wonderful and relaxing place to visit.

Lovely chilled venue with an exceptional little cottage with the most beautiful view.

Amy C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy C

Was heerlik! Ons het lekker voor die kaggel gesit en rooiwyn drink terwyl ons na die reën op die dak geluister het!

Ons het heerlik gebly. Die huisie was skoon en netjies en het al die nodige geriewe gehad. Die uitsig is pragtig. Was geseënd om 2 Knysnaloeries voor ons deur te sien en ook die Kaapse Pappegaai. Die Labyrinth was heerlik om te stap, vroeg oggend in die mis.

Mark C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark C

Beautiful Views and comfortable warm accommodation.

This must be the best place to stay in Hogsback. It has it all. Beautiful views. Lovely fireplace that kept us warm all the time. Great little restaurant and pub with helpful friendly staff.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig en gemaklike warm verblyf.

Dit moet die beste plek wees om in Hogsback te besoek. Dit het alles. Pragtige uitsig. Pragtige kaggel wat ons die hele tyd warm gehou het. Lekker klein restaurant en kroeg met vriendelike personeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gerhard E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard E

Netjiese blyplek in uitstekende natuur.

Alhoewel daar talle verblyfopsies in Hogsback is, is The Edge baie goed geleë naby die rand van die kloof. Ons eenheid was langs 'n bos, wat 'n unieke atmosfeer geskep het. Die restaurant bied nie goeie waarde vir geld nie (niks fout met die kos nie, net te min vir te veel) en ons het omtrent 'n uur gewag op 'n aand wat nie besig was nie. Dalk beter om in The Edge te bly, en in die dorp te gaan eet. Daar is verskeie eenhede beskikbaar by The Edge teen billike tariewe.

Lienkie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie S

Wonderlikste tyd ooit!

Baie tevrede met verblyf. Sal enige tyd aanbeveel en self weer daar bly. Natuurskoon is ongelooflik en eenheid netjies, skoon, stil en rustig.

Branden H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Branden H

Lovely venue, excellent surroundings.

The Edge is a lovely venue with rolling hills, clouds and plant life. The labyrinth is phenomenal and became a daily routine. My only negative comment is that the best view from the Sunbird house is through the toilet window, other than that staff were great, food was good, even if a bit pricey and I can only imagine what this must look like in winter. We will be back for one of the other units later in the year.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek, uitstekende omgewing.

The Edge is 'n pragtige plek met rollende heuwels, wolke en plantelewe. Die labirint is fenomenaal en het 'n daaglikse roetine geword. My enigste negatiewe opmerking is dat die beste uitsig vanaf die Sunbird-huis deur die toiletvenster is, anders as dit was die personeel goed, kos was goed, selfs al is dit 'n bietjie duur en ek kan net dink hoe dit in die winter lyk. Ons sal later in die jaar terug wees vir een van die ander eenhede.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Allan M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan M

Had a great stay.

The unit was immaculately clean and fire place was wonderful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het lekker gebly.

Die eenheid was sliwerskoon en die kaggel was wonderlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Harry S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Harry S

Wonderlik en rustig.

Die cottage was heel netjies, maar ongelukkig was die bed baie ongemaklik en die matras cover was seker baie lanklaas gewas en was vol kolle. Verder was heerlik met pragtige uitsigte en die kos in die restaurant was heerlik. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Pieter D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Uitsig spesiaal, hulle administrasie swak.

Die uitsig is spesiaal, die restaurant baie goed, maar die linne het merke en vlekke op, verder het hulle ook nie my deposito in aanmerking geneem nie en moes ek hulle kontak om 'n terugbetaling aan te vra.

Friedrich D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich D

'n Gemaklike huis reg op die rantjie van die krans!

In vergelyking met ander bestemmings in SA was ons verbaas om hierdie tipe skoonheid en luuksheid te kry vir die prys. Ons stap net 'n paar tree uit ons huis uit, dan is ons op 'n asemrowende krans wat uitkyk op 'n vallei oortrek met 'n woud.

Leon D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

'n Asemrowende plek om op mens se moet-sien-lysie te sit!

Edge Mountain Retreat was uitstekend. 'n Heerlike klein huisie (Sugarbird), weggebêre in die berge in 'n woud. Waarvoor meer kan mens vra? Edge Mountain het sy eie restaurant met heerlike maaltye en groot gronde met pragtige uitsigte en stappe. Die tuine is baie mooi en goed versorg. Diens is ook puik. Sugarbird-eenheid was skoon en gerieflik met al die geriewe wat 'n selfsorg-eenheid moet hê. Die gesing van Knysna loeries by mens se venster elke oggend is 'n besliste bonus. Dit is stil, privaat en beslis 'n plekkie om rustig te kan wees.

Lukas En Milda O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas En Milda O

Beste uitsig!

Dit was net een groot plesier om in hierdie lieflike plek te kon bly. Goeie ontvangs, gawe personeel en die mooiste uitsig. Lekker cosy gewees. Al wat pla is die toestand van die strate in Hogsback, maar dit het niks met The Edge te doen nie.

Shirley R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley R

Beautiful setting.

Beautiful, peaceful setting. Loved listening to the birds.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige ligging.

Pragtige, rustige ligging. Was mal oor die voëls se gesing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluff End, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA892d438c4b38335ca9d889a6ffe1e8d212e1586b9a582ae48977d60d19e439d15614cb45df251c691d1d6ec703fa5355bbae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 Bluff End Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.601666666667 26.9175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang