Apartments on The Eighteenth at Princes Grant
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince's Grant Gholflandgoed 1-12, Tom Morris-singel, Stanger, 4450, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 700R2 025 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Apartments on The Eighteenth at Princes Grant is op die veilige Prince's Grant Gholflandgoed aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus geleë en bied die ideale kuswegbreek vir gesinne, vriende, gholfgroepe of paartjies. Gerieflike selfsorgverblyf word in woonstelle met 2 of 3 slaapkamers gebied.
Elke woonstel het 'n volledige kombuis met 'n mikrogolfoond, gasstoof, sitkamer, eetkamer, en suite-badkamers met komplimentêre toiletware, bad- en swemhanddoeke, wasgoedgeriewe en 'n stoep met braaigeriewe. Die sekuriteitslandgoed bied veilige parkeerplek in motorhuise, 'n wêreldklas-gholfbaan, The Bunkers Restaurant, Mulligan's Bar and Restaurant, 3 swembaddens, tennis- en muurbalbane, 'n speelarea vir kinders, minigholf en eksklusiewe toegang tot die strand.
Apartments on The Eighteenth at Princes Grant front na die prentjiemooi Indiese Oseaan en kuslyn met 'n subtropiese klimaat regdeur die jaar. Dit bied ook eksklusiewe toegang tot die pragtige strand en strandmeer. Gaste kan vir die dag uitgaan op 'n vissersboot, gholf speel, op die strand ontspan, 'n vlug in 'n mikrovliegtuig geniet of in die suikerrietlanderye gaan bergfietsry. Dit is net van die vele doendinge op die landgoed en in die omliggende area. King Shaka Internasionale Lughawe is sowat 45 minute ver.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Joretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Prince's Grant Gholflandgoed 1-12, Tom Morris-singel, Stanger, 4450, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Apartments on The Eighteenth at Princes Grant het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Prince`s Grant Golf Estate Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince's Grant Gholflandgoed 1-12, Tom Morris-singel, Stanger, 4450, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang