The Elegant Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
The Elegant
Lodge
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Ricky C - Jul 2023
Algehele gradering
Nie 'n 4-ster lodge nie.
Isabella Johanna O - Mrt 2022
Algehele gradering
Extremely disappointed.
The Elegant Lodge se terugvoer
Thank you for your comments.
Thank you for understanding that we can not check-in a guest, as your urgent request, without any confirmation or payment.
Basic breakfast with a special rate consumed is normal breakfast that never includes Coke.
The Elegant Lodge Team.
Taryn T - Des 2021
Algehele gradering
Uneventful and no major issues.
Danette J - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Definitief waarde vir geld.
The Elegant Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback.
Christo S - Mrt 2020
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerThe Elegant Lodge se terugvoer
Thank you for your review. Please be advised that we are in the process of renovating our rooms. Please keep an eye out for updates of new rooms.
Thys L - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
The Elegant Lodge se terugvoer
Dankie.
Charmaine N - Aug 2019
Algehele gradering
Ligging baie goed.
The Elegant Lodge se terugvoer
Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ons u bedank dat u tyd geneem het en die resensie gelewer het oor u ervaring tydens u verblyf by ons.
Ons sien daarna uit om u weer te dien.
Groete.
Delanie S - Des 2019
Algehele gradering
Was gemaklik.
Charles D - Nov 2019
Algehele gradering
Verrassend aangenaam, pragtige kamer. Baie vriendelike personeel.
The Elegant Lodge se terugvoer
Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ons u bedank dat u tyd geneem het en die resensie gelewer het oor u ervaring tydens u verblyf by ons. Ons sien daarna uit om u weer te dien. Groete
Kobus Minnaar M - Nov 2019
Algehele gradering
Puik! Sal weer daar bespreek.
The Elegant Lodge se terugvoer
Goeie dag Elzaan,
Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ons u bedank dat u tyd geneem het en die resensie gelewer het oor u ervaring tydens u verblyf by ons. Ons sien daarna uit om u weer te dien.
Groete
Elzaan F - Nov 2019
Algehele gradering
Die ligging van die plek is baie gerieflik en naby ons ander bestemmings.
The Elegant Lodge se terugvoer
Goeie dag Elzaan,
Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ons u bedank dat u tyd geneem het en die resensie gelewer het oor u ervaring tydens u verblyf by ons. Ons sien daarna uit om u weer te dien. Groete
Johan M - Apr 2018
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met die diens en netheid, ek sal beslis The Elegant Lodge aan ander aanbeveel.
The Elegant Lodge se terugvoer
Thank you for your reply, it is highly appreciated.
Vivia N - Jan 2018
Algehele gradering
Puik diens tydens inboek. Skoon en netjiese kamer.
The Elegant Lodge se terugvoer
Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ons u graag bedank dat u terugvoering gee oor u verblyf by ons. Dit word opreg waardeer.
Henk V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, sentraal geleë.
The Elegant Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback.
We will definitely look into the points that you mentioned, and will take it to heart to see how we can improve our service and facility in the future.
Antoinette S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
The Elegant Lodge se terugvoer
Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ons u graag bedank dat u terugvoering gee oor u verblyf by ons. Dit word opreg waardeer
Kelly B - Feb 2016
Algehele gradering
Gemaklik en rustig!
The Elegant Lodge se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, dit word hoogs waardeer . Ons sien uit om u weer terug te verwelkom.
Rudolf J - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlike oornag plek!
The Elegant Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ek u bedank dat u tyd geneem het om terugvoering te gee en ons in te lig oor u ervaring tydens u verblyf by ons.
Ons sal ons bes probeer om ons beste diens standaard te handhaaf. Ons sien uit om u weer te verwelkom.
Groete,
The Elegant Lodge
Wim D - Des 2015
Algehele gradering
Goed georganiseerd en netjies.
The Elegant Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Dankie vir die terugvoer.
Groete,
The Elegant Lodge
Jaap N - Nov 2015
Algehele gradering
Nie waarde vir die geld nie.
The Elegant Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ek u bedank dat u tyd geneem het om terugvoering te gee en ons in te lig oor u ervaring tydens u verblyf by ons.
Ons sal beslis kyk na die punte wat u genoem en sal dit te harte neem en sien hoe ons, ons diens en fasiliteite in die toekoms kan verbeter.
Ons sal ons bes probeer om ons beste diens standaard te handhaaf.
Groete,
The Elegant Lodge
Elma G - Jun 2014
Algehele gradering
Home from home!
Alf D - Mei 2014
Algehele gradering
Fantasties dankie.
Leandra V - Mrt 2014
Algehele gradering
Fantasties!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23ste Straat 83, Menlo Park, Pretoria, 0102, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang