Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Elegant Retreat

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dutchess Z
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Perfect. The owner was so friendly, and the place was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
The Elegant Retreat
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you had a great experience. Our team works hard to ensure everything is perfect for our guests, and we're glad that it showed. We hope to welcome you back again soon!

Marius T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie dankie aan die gasvrou vir die vriendelikheid en behulpsaamheid. Dit was die aangenaamste verblyf in 'n lang tyd. Luuks, baie gerieflik, baie netjies, volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
The Elegant Retreat
Beste Marius Baie dankie vir die wonderlike resensie! Dit is 'n absolute plesier om te hoor dat julle verblyf so aangenaam was en dat julle die luukse en gerieflike atmosfeer geniet het. Ons is verheug om te weet dat julle die volledige toerusting van die verblyf waardeer het. Ons streef daarna om ons gasvryheid en diens van hoogstaande gehalte te handhaaf en dit is fantasties om te hoor dat ons ons doel bereik het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n gedenkwaardige ervaring in die toekoms! Baie dankie en vriendelike groete, Chantelle The Elegant Retreat

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

The name says it all "Elegant Retreat". Beautifully decorated place. Very neat and clean. Equipped with all the essentials. Quiet and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
The Elegant Retreat
Thank you for your kind words! We're thrilled to hear that you enjoyed our beautifully decorated and well-equipped space. Providing a quiet and private atmosphere is important to us, and we're glad it contributed to your positive experience. We look forward to welcoming you back in the future!

Analine Portia M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Fantastic. It was beautiful. The host was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
The Elegant Retreat
Thank you so much, Portia, for the great review. It was a pleasure hosting you. Regards, Chantelle

Patricia R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Alles wat mens nodig het weg van die huis af. Fantastic. Die plekkie is skoon, netjies en veilig. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
The Elegant Retreat
Goeie dag Jaco Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te gasheer. Hoop om julle weer gou te verwelkom by die Elegant Retreat.

Bianca P
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Uitstekend! Baie dankie vir die lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
The Elegant Retreat
Beste Bianca, Dit is 'n plesier! Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons is bly om te hoor dat julle 'n aangename verblyf gehad het en dat dit genietbaar was. Dit is ons doel om 'n gawe ervaring vir ons gaste te bied en dit is fantasties om te hoor dat ons daarin geslaag het. Ons hoop om julle binnekort weer te sien vir nog 'n heerlike verblyf! Baie dankie en vriendelike groete, Chantelle The Elegant Retreat

Marilise K
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Gerieflik en netjies. Ons het heerlik gebly. Die skoonmaakdame was net baie vroeg daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
The Elegant Retreat
Goeie dag Marilise Ek waardeer jou positiewe resensie baie. Ons sal ook na die terugvoering kyk. Dit was 'n plesier om julle by Elegant Retreat te gasheer. Groete, Chantelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverlakes-pad, The Village 59, Leeuwenhof Estate, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9e00020a135b85604cd4b3451bb0ec43a5e0c769b07cd9a772305b5b1f542106d9dc72d388141d48c0ab244f1c965a2ed7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Silverlakes Road The Village 59, Leeuwenhof Estate 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.783792208272 28.353195700111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang