Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Elephant House

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Carla J
1 nag
4.8
Jan 2024

Rusfif. Baie lekker gebly. Lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie B
Lang verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2025

Lekker gebly, behalwe die probleem van parkering, oorvol buite asblikke en deur. Parkering is 'n probleem. Die huis en die Lodge het wel motorhuise wat as storkamers gebruik word. Die Lodge se inwoners moet deur die huis se klein braai area loop om toegang tot die Lodge te kry. Die huis het geen privaat buite braai area nie. Daar is wel toegang tot die Lodge deur die motorhuis wat nie gebruik mag word nie. Die Lodge het twee privaat groot kuier en braai areas buite en alleen toegang tot die swembad. Die asblikke buite het oorgeloop, alhoewel die munisipaliteit se vullisverwyderaars wel asblikke kom leegmaak het, maar die eienaar het nie moeite gedoen om die asblikke buite die hek uit te sit om leeg gemaak te word nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ruan & Andrea
The Elephant House
Beste Leonie, Baie dankie vir die review. Ons waardeer jou insig as 'n gas. Ons adverteer een parkeerplek per booking. Die Elephant House (waar julle gebly het) asook Die Elephant House, het elk een parkeerplek binne die perseel. Ons het ook buite parkering vir addisionele karre. Die Elephant House, het 'n groot binne braai-area asook 'n klein buite braai-area. Ons verskaf die losstaande braai, bank en sambreel. Die Elephant Cottage (agter) het die buite ingeboude braai-area asook die swembad. Ons verskaf een groot drom per perseel, en dit word gewoonlik op 'n Maandag opgetel. Ons is jammer as die Kers tye die skedule van die optel omkant gegooi het. Ons hoop verder dat jou katte die vakansie geniet het. Gewoonlik is The Elephant House nie oop vir troeteldiere nie, maar ons verstaan dat dit vakansietyd was en jou diere was baie belangrik om die rus tyd mooi te maak. Ons wens jou alles van die beste vir die Nuwe Jaar en sal julle enige tyd terug welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ruan & Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan 23, Whispering Pines, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96228bf148d7cf437a29297b40cf5b3f21708b8330debbd14b034f015cf88d682c723f98333a7487b212956640caa5042a54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 23 Faure Marine Drive Whispering Pines 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.143896638542 18.854062215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang