Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Elephant House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan 23, Whispering Pines, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Elephant House is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Whispering Pines, Gordonsbaai. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van Gordonsbaai kan verken.

Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en werkspasie. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ruim badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n dubbelwasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die TV-sitkamer het 'n bank en stoele.

Buite is daar 'n sitarea, braai en sambreel.

Gratis, bedekte WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Die eiendom is 'n hanetreetjie van die bekende Cayman Beach af en gaste kan met die voetpaadjie na die strand stap.

Gordonsbaai is gevul met uitstaande bekroonde restaurante wat voorsiening maak vir alle smaakknoppies.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ruan & Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Faure Marine-rylaan 23, Whispering Pines, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Elephant House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan 23, Whispering Pines, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96228bf148d7cf437a29297b40cf5b3f21708b8330debbd14b034f015cf88d682c723f98333a7487b212956640caa5042a54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 23 Faure Marine Drive Whispering Pines 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.143896638542 18.854062215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang