The Elephant House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faure Marine-rylaan 23, Whispering Pines, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Elephant House is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Whispering Pines, Gordonsbaai. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van Gordonsbaai kan verken.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n werkspasie. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ruim badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n dubbelwasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die TV-sitarea het 'n rusbank en 'n stoele.
Buite is daar 'n sitarea, braaigeriewe en 'n sambreel.
Gaste het toegang tot gratis beperkte WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek op die perseel.
Die huis is 'n hanetreetjie van die bekende Caymanstrand af en gaste kan met die voetpaadjie na die strand stap.
Gordonsbaai is vol bekroonde restaurante wat voorsiening vir alle smaakvoorkeure maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ruan & Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Faure Marine-rylaan 23, Whispering Pines, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink The Elephant House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faure Marine-rylaan 23, Whispering Pines, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang