Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Elizabeth

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir The Elizabeth
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.4/5
Gugulethu M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugulethu M

Wonderful.

What a lovely place, quiet and peaceful. Full amenities, friendly hosts.

Anneke D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Relaxing, welcoming & tranquil.

Elizma was a wonderful, warm and attentive hostess, and we felt very welcomed. The location is very quiet and tranquil, and we enjoyed a symphony of birdsong in the morning. Beautiful gardens.

Madeleine M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine M

Oornag plek vir my en my vennoot op reis.

Die beddens was gemaklik en heerlik. Die toilet/bad is in die kamer sonder enige privaatheid - jy kyk vir die persoon op die bed terwyl jy op die toilet sit, so dit bied dalk net 'n bietjie van 'n skuiling. Ek is mal oor die eienares en sy het ons so spesiaal laat voel.

The Elizabeth se terugvoer

Hallo Madelein. Baie dankie vir jou mooi woorde, dit was lekker om julle by ons te hê. Ons bestelling vir die badkamer screens is in, so volgende keer as julle by ons oornag sal die badkamers toe wees en meer privaat van die res van die kamer. Baie voorspoed vir die nuwe jaar en ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Elizna

The Elizabeth
Owen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Owen S

Was nice thanks.

Very nice and quiet.

Bryan T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan T

It was okay. Elizna though is a gem.

I may suggest with a caveat. Several upgrades are in progress, but we had a wet carpet smell in the house due to DIY plumbing. Also, no shower.

Isaac M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Isaac M

Below expectations.

Bad. Toilet in bedroom.

Sanette Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sanette Z

Uiters teleurstellend.

Nee. Wanneer akkommodasie nie gereed en voldoen aan minimum standaarde behoort dit geensins uitverhuur te word nie. Akkommodasie prys het ook afslag getoon op advertensie wat nie gebeur het nie. Versoek 'n verduideliking.

Vanaf
Vanaf R375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 15, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1795bcb22e5947fd1ece48fb6c56a9eef8ae9706eeebe36e32188f8310d4c46202bed64523d83d0ea04c06654668b1288096?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R375 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 15 De Kock Street Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.147897027858 19.913719795135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang