Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Elizabeth

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 15, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Vanaf R375 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Elizabeth bied gerieflike oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe naby Ou Meul in Riviersonderend. Hierdie kamers is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers.

Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Daar is WiFi en 'n TV in die sitarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan fietsry, bergfietsry en voëlkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir The Elizabeth
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Kock-straat 15, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Elizabeth het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 15, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1795bcb22e5947fd1ece48fb6c56a9eef8ae9706eeebe36e32188f8310d4c46202bed64523d83d0ea04c06654668b1288096?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R375 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 15 De Kock Street Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.147897027858 19.913719795135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang