Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Elizabeth

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 15, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Vanaf R375 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Elizabeth is naby Ou Meul in Riviersonderend geleë en bied gaste gerieflike oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie eenhede is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat vir besigheid of ontspanning reis.

Die eenhede bestaan elk uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die eenhede sluit ook 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Bykomende kenmerke sluit WiFi en 'n TV in die sitkamer in. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek. Doendinge in die omgewing sluit fietsry, bergfietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir The Elizabeth
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Kock-straat 15, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Elizabeth het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 15, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1795bcb22e5947fd1ece48fb6c56a9eef8ae9706eeebe36e32188f8310d4c46202bed64523d83d0ea04c06654668b1288096?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R375 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 15 De Kock Street Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.147897027858 19.913719795135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang