Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Estuary Guest Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Natasha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Dit was ongelooflik. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mary
The Estuary Guest Chalets
Baie dankie dat julle Die Estuary gekies het vir julle akkommodasie. Julle was wonderlike, voorbeeldige gaste en dit was 'n plesier om julle te kon huisves.

Mattheus O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Wonderlike tyd saam gesin. Sal weer kom saam gesin en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abdullah M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Excellent accommodation. Well-situated, close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

We will be back! Well located, clean and great hosts. We will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mary
The Estuary Guest Chalets
Hello Nicholas. Thank you for the positive feedback and for being such great guests. We look forward to welcoming you back in the near future. Best regards, Mary.

Minja D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Baie aangenaam, netjies en privaat. Ons het lekker gebly . Die beddens kan verbeter word en beter opgemaak word, die paslakens was die verkeerde grootte vir die bed. Die lugversorging het nie gewerk nie en die waaier in die hoofslaapkamer kon net op die stadigste stelling draai. Ten spyte daarvan, was die plekkie gemaklik, lekker privaat en die kinders het die swembad baie geniet. Ons sal terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Mary
The Estuary Guest Chalets
Hello Nicci. Thank you for your positive feedback. It was a pleasure to host you. We hope to see you again soon

Ryneveld V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Onontdekte juweel. Sal weer gaan. Was presies wat ons nodig gehad het en dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chipo Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Close to every amenity. The Estuary was a pleasure to stay at. It was exceptionally clean. The service at reception was great. There is ample equipment in the kitchen for self-catering. We will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Heerlik gekuier, sal weer gaan. Die eenheid is baie skoon en die skoonmakers is baie aangenaam. Die swembad is skoon. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Great value for money. Lovely little unit with everything you need. Cheap and cheerful, clean and close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 350

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 34, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb913e596335d56106ee142c486bfbd24386497b8208aaff7d0f189b1f14f12d139f1602dd879d9b2bff16f09e5aac4cfa72b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 34 Mc Kenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.373196840447 32.412270031877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang