Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Estuary Guest Chalets

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 34, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Estuary Guest Chalets is 'n lodge in privaatbesit in die pragtige St Lucia vleiland-reservaat in die hartjie van St Lucia.

Verblyf word aangebied in 10 individueel versierde eenhede wat elkeen slaapplek aan 4 gaste bied. Elke eenheid het 2 kamers, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n gasstoof, WiFi, lugversorging en 'n TV met OpenView-kanale.

Tydens beurtkrag hou die omsetter die TV, ligte, waaiers en yskaste aan die gang. Daar is ook 'n USB-laaipunt vir selfone.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, braai-area en luisterryke tuin met buitemeubels.

Die instansie is net 400 m ver van verskeie restaurante en winkels af, en die swemstrand is net 2,5 km van die chalets af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Natasha M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Dit was ongelooflik. Sal vir seker aanbeveel.
Jan 2024
Mattheus O
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike tyd saam gesin. Sal weer kom saam gesin en vriende.
Okt 2023
Abdullah M
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent accommodation. Well-situated, close to everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Ryneveld V
Gesin met klein kinders
5.0
Onontdekte juweel. Sal weer gaan. Was presies wat ons nodig gehad het en dit baie geniet.
Apr 2023
Chipo Z
Gesin met tieners
5.0
Close to every amenity. The Estuary was a pleasure to stay at. It was exceptionally clean. The service at reception was great. There is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 350

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • McKenzie-straat 34, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Estuary Guest Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 34, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb913e596335d56106ee142c486bfbd24386497b8208aaff7d0f189b1f14f12d139f1602dd879d9b2bff16f09e5aac4cfa72b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 34 Mc Kenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.373196840447 32.412270031877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang