Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fairway Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Easy to find. Room very private. Safe parking. No noise, clean and comfortable. Lovely breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
The Fairway Guesthouse
Thank you for the lovely review.

Daniel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Will come again when staying in this area. Wonderful guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Very nice. Lovely place. Nice garden. Great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal beslis weer daar oornag. Ongelooflike mooi rustige plek. Ongelooflike mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
The Fairway Guesthouse
Dankie Mariette. Ek sal julle weer huisves.

Leon G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Goed toegerus en vriendelike ontvangs. Ons was so vriendelik verwelkom deur Esme, en het dadelik tuis gevoel. Ons plekkie was 'Hole in One' en was pragtig toegerus met 'n spesiale botteltjie OBS om ons op te warm voor ons in die lekker snoesige bed geklim het. Ons sal beslis met 'n volgende geleentheid weer by The Fairway gastehuis bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Netjies skoon en veilig. Netjies skoon en baie veilig. Dit is ons tweede keer wat ons oorslaap by die gastehuis en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
1 nag
4.8
Mrt 2024

Interessant. Heerlik geslaap. Mooi tuin. Ons het tydens 'n donderstorm in die reën gearriveer. Krag het sporadies afgesny. Sambrele en batteryligte voorsien. Ek dink die water in die plastiekbottel was uit die kraan getap; dit het brak geproe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
The Fairway Guesthouse
Dankie vir jou resensie, Melanie. Jy is reg wat die water betref, ons gebruik water uit ons boorgat vir die perseel. Groete.

Mark J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Accommodation was great but Senekal doesn't have much to see or do. Very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peta B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

A very comfortable stay. An oasis after a long drive. Beautiful gardens to relax in. Just a pity we couldn't access the pool area due to the owners' Great Dane. Nice touches of sherry and chocolate in the rooms. Very comfortable beds with the best quality linen. A very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
The Fairway Guesthouse
Thank you, Peta. Zeus loves guests so much. He sometimes slips out, but I will keep a sharper eye on him. Kindest regards.

Richard N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Perfect. The stay was incredibly nice! Love the little room! Felt quite at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellstraat 2, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2KeS9tVig07KgDHTskVYj6M2dI7xcSP73wX7jO4pLzkJ8YSveF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 2 Bell Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.320102568193 27.615287750959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang