The Fairway Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellstraat 2, Senekal, 9600, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Fairway Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis op die N5 in Senekal in die Oos-Vrystaat. Dit bied gerieflike oornagverblyf wat eie is aan die plattelandse omgewing.
Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed of koningingrootte-bed met 'n en-suite-badkamer, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en DStv. Daar is braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Die gastehuis bied eksklusiewe kamers met direkte toegang tot die tuin en 'n uitsig oor Senekal se gholfbaan. Daar is sportaktiwiteite 600 m van die gastehuis af waaronder gholf, tennis, rolbal en toltrap ("spinning").
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bellstraat 2, Senekal, 9600, Vrystaat
- Gaste dink The Fairway Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellstraat 2, Senekal, 9600, Vrystaat