The Fairway
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Natasha K - Sep 2024
Algehele gradering
Friendly, convenient, safe.
The Fairway se terugvoer
Natasha was an awesome guest and is welcome back anytime. Congratulations again on your graduation at UCT on can be very proud of yourself. Thanks for the wonderful review, which is much appreciated.
Quintin P - Aug 2024
Algehele gradering
Good value for money.
The Fairway se terugvoer
Thanks so much for the favourable review, Quintin... that means a lot to us. You are welcome back anytime.
Jacqueline V - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik naby Vincent Pallotti, skoon, netjies en stil area.
The Fairway se terugvoer
It was an absolute pleasure hosting Jacqueline and her husband with us. I hope his knee is doing well after the operation and he's not giving you a hard time. They are welcome back anytime.
Jodene M - Aug 2024
Algehele gradering
Cozy, cute, convenient, neat.
The Fairway se terugvoer
Thank you for the awesome review Jodene. You are welcome back any time.
Liza V - Jul 2024
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het is daar, heerlike kuier.
The Fairway se terugvoer
It was an absolute pleasure having Liza and her daughter here for two days. Our space was left in pristine condition, and they are welcome back anytime.
Peter Y - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable and friendly stay.
The Fairway se terugvoer
Thank you so much for the positive review, Peter. You are welcome back anytime. All the best.
Michele D - Mei 2024
Algehele gradering
Awesomely delicious.
The Fairway se terugvoer
Oh my word... What an amazing review to receive on a Monday morning, Michele. Thank you for setting up our week with your fantastic feedback. You and your mum are welcome back any day.
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspan heerlik by goeie verblyf.
The Fairway se terugvoer
Dit was 'n plesier om Johan aan te bied en hy is enige tyd welkom terug by The Fairway.
Kelly G - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant and peaceful.
The Fairway se terugvoer
Thanks for using The Fairway, Kelly. You are welcome back any time.
Jan V - Mei 2024
Algehele gradering
Aanwysings en die naam kan beter wees.
The Fairway se terugvoer
Thank you for staying with us, Jan. We normally send location pins to all of our guests, but I see that you never received one. This would definitely have made it far easier for you to find us. Thanks for the feedback.
Jp W - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
The Fairway se terugvoer
It was fantastic having you stay with us, JP. You are welcome back anytime. We really appreciate the positive review. All the best, Hans.
Heidi V - Okt 2023
Algehele gradering
Fabulous find!
The Fairway se terugvoer
So awesome having Heidi stay with us. Two wonderful ladies who are more than welcome back anytime. Thanks for the super review Heidi, that means the world.
Carl K - Okt 2023
Algehele gradering
Besondere lekker kuier in Pinelands. Die TV was baie handig vir die rugbykwarteindstryd teen Frankryk.
The Fairway se terugvoer
It was an absolute pleasure hosting Carl and Lize. What a wonderful couple. Thank you so much for the gracious gift for my granddaughter, that was so kind of you. We would welcome both of you back any day. All the best.
Joan K - Jul 2023
Algehele gradering
I was very grateful to the hosts for being gracious when I arrived more than an hour early.
The Fairway se terugvoer
Dear Joan, it was an absolute pleasure hosting you for the week. Thank you for being so respectful of our space. You are welcome back anytime. All the best Hans
Worceser House Of Hope W - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese, veilige, bekostigbare blyplek. Super netjies en diens was onverbeterlik.
The Fairway se terugvoer
Liewe Karin
Baie dankie vir jou wonderlike resensie vir The Fairway. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves en sy is enige tyd welkom terug. Alles van die beste Hans
Louisa B - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderfully quiet, safe and great hosts.
The Fairway se terugvoer
It was an absolute pleasure hosting you Louisa. Thank you so much for the positive feedback, that is so awesome to hear. You are welcome back anytime.
Danica V - Mei 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies, sentraal.
Lees meerThe Fairway se terugvoer
Liewe Danica...dit was so 'n plesier om jou suster en jouself die afgelope naweek te huisves. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer hierdie beteken die wêreld vir ons. Jy is enige tyd welkom terug.
Carmen H - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing.
The Fairway se terugvoer
So awesome to have you with us Carmen...well done again on your marathon !!!
All the best
Hans
Mandy M - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
The Fairway se terugvoer
Lovely having you with us Mandy. Thanks so much for the favorable feedback that means the World. All the best
Vicki B - Mrt 2023
Algehele gradering
Fabulous.
The Fairway se terugvoer
So awesome having you and your daughter here, Vicky. Thanks for the positive review, that means the world to us.
All the best
Hans
Nicol L - Jan 2023
Algehele gradering
Thank you for a lovely stay - although short, we loved it!
The Fairway se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review. We really appreciate it.
Ben S - Jan 2023
Algehele gradering
Super host, lovely and clean and it was so convenient for us in the area.
The Fairway se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review, Ben. That means the world to us. All the best.
Dawie J - Nov 2023
Algehele gradering
Sal weer daar kom bly.
The Fairway se terugvoer
Awesome having you stay with us David. You are welcome back anytime :-)
Tertius C - Apr 2023
Algehele gradering
Puik blyplek, waarde vir jou geld.
The Fairway se terugvoer
Dit was wonderlik om jou by ons te hê, al was dit net vir een nag, Tertius. Alles van die best. Hans
Eljean M - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
The Fairway se terugvoer
So lekker om jou by ons te hê Eljean. Weereens dankie dat jy die gastekamer in uitstekende toestand gelaat het...dit word baie waardeer. Alles van die beste Hans
Gene V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, enigste negatief is dat daar 'n urinereuk van die badkamer af is wat die hele kamer onaangenaam as die deure heeldag toe was.
The Fairway se terugvoer
Hallo Gene
Dankie vir die terugvoer oor die toilet. Ons het ongelukkig 'n verstopping in die buite drein gevind en dit is reggestel. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Alles van die beste, Hans.
Juanita E - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik en kliëntediens was baie goed.
The Fairway se terugvoer
Liewe Juanita, dit was heerlik om jou te huisves en jy is enige tyd welkom terug. Baie dankie vir jou positiewe reaksie wat die wêreld vir ons beteken. Alles van die beste. Hans
Nikki D - Nov 2022
Algehele gradering
A pleasant stay, comfortable and clean.
The Fairway se terugvoer
Hi Nikki. I am happy to see that you had a pleasant stay. You are welcome back anytime.
Thanks for the great review. Much appreciated.
Jody B - Sep 2022
Algehele gradering
It was absolutely wonderful. I had an amazing time.
The Fairway se terugvoer
Dear Jody, thank you so much for your kind words and glowing feedback about your stay. You were an absolute pleasure to host and are welcome back any time. Take care, Hans.
Peter L - Aug 2022
Algehele gradering
Well appointed, clean, central location, safe parking and great hosts.
Lees meerThe Fairway se terugvoer
Dear Peter,
Thank you so much for the positive feedback on The Fairway. That is very kind of you and we greatly appreciate that. It was an absolute pleasure hosting you and you are welcome back any day.
Take care.
Andre V - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome place.
The Fairway se terugvoer
Such a pleasure to host you Andre and thanks so much for your incredible feedback. You are more than welcome back at any time. All the best
Liesel L - Jul 2022
Algehele gradering
The place was neat and tidy, I received a warm welcome on arrival, the location is central and in a very quiet, peaceful place.
The Fairway se terugvoer
Dear Liesel
Thank you so much for the positive feedback. It was a pleasure hosting you and you are welcome back anytime.
All the best.
Hans
Johan M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis.
The Fairway se terugvoer
Liewe Johan, baie dankie vir die gebruik van The Fairway terwyl jy en jou gesin in Kaapstad was. Dit was 'n plesier om jou aan te bied en jy is altyd welkom terug. Al die beste, Hans
Jacqueline C - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik.
Lees meerThe Fairway se terugvoer
Liewe Jacqueline, baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n absolute plesier om u aan te bied en u het ons ruimte op so 'n respekvolle manier verlaat. Jy is welkom om enige dag terug te wees. Baie dankie, Hans.
Gerida M - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike woonstel - uitstekende en veilige ligging in 'n stil buurt. Baie hulpvaardige, vriendelike, aangename gasheer. Ek beveel dit sterk aan.
The Fairway se terugvoer
Liewe Gerida
Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie. Dit was 'n plesier om jou te huisves en ons sien uit daarna om jou binnekort te sien.
Colleen H - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing. Baie netjies. Kwaliteit linne en handdoeke. Vriendelike gasheer. Toeganklik vir my wat op krukke beweeg.
The Fairway se terugvoer
Dit was 'n plesier om jou man en jouself te huisves. Ek hoop jy het daarin geslaag om al die probleme met jou huis uit te sorteer. Ons wens jou 'n spoedige herstel met jou been toe en sien uit daarna om jou weer by ons te hê as dit nodig is.
Alba D - Apr 2022
Algehele gradering
'n Baie lekker, ruim en netjiese tuinwoonstel.
The Fairway se terugvoer
Beste Alba, baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit was heerlik om jou en jou man by ons te hê en ek hoop regtig sy operasie het goed afgeloop. Ons sal jou graag weer hier wil hê wanneer dit ook al nodig is.
Alles van die beste,
Hans
Merle L - Apr 2022
Algehele gradering
Absolutely.
The Fairway se terugvoer
Such a pleasure hosting you Merle.
I fear you brought the last of the good weather with you too, lol. Thank you for such a positive review and you are welcome back any time. Take care
Colleen C - Jan 2022
Algehele gradering
All was excellent! Hans, the host, was so welcoming and most helpful. The Fairway is a wonderful place, very clean, safe, very well-equipped and thoughtfully done. I will definitely stay there again and recommend it to all!
The Fairway se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback Colleen. It was awesome having you stay with us and you are welcome back any day.
Thank you also for pointing out the difficulty you had getting water pressure in the morning. I have changed my times for watering the plants as it has a negative affect on the water pressure.
Good luck with your Thymatron System 4, I wish you many sales going forward.
All the best,
Hans
Jennifer M - Jan 2022
Algehele gradering
Very convenient and peaceful.
The Fairway se terugvoer
Thank you for such a positive review, Jennifer. It was a pleasure having you with us and you are welcome back any day. The mossie season seems to be upon us and nobody can escape. We will definitely do a good inspection in future and try and rid the room of those buggers.
Take care and all the best.
Hans
James B - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekend op alle vlakke!
The Fairway se terugvoer
Hello James dit was 'n groot plesier om jouself te huisves en jy is enige dag welkom terug. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Alles van die beste Hans
Tino M - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, goed ingerig.
Gerida M - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
The Fairway se terugvoer
Heerlik om jou weer by ons te hê Gerida, u is enige tyd welkom terug.
Chris V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
The Fairway se terugvoer
Liewe Chris, Baie dankie vir die gebruik van The Fairway. Dit was 'n plesier om u aan te bied en ons verwelkom jou enige dag terug. Vriendelike agting Hans
Liesel L - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome place with lots of privacy.
The Fairway se terugvoer
Thanks so much for the favourable review Liesel... it is highly appreciated. You are welcome back any day and we are grateful that you chose The Fairway for your overnight stay.
Kobus U - Nov 2021
Algehele gradering
Net wat ons wou hê.
The Fairway se terugvoer
Beste Kobus, baie dankie vir die briljante resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om julle te huisves en julle is enige dag welkom terug. Alles van die beste, Hans.
Leon K - Nov 2021
Algehele gradering
Very warm welcoming host, excellent location, neat and tidy facility, value for money.
Lees meerThe Fairway se terugvoer
Dear Leon and Alicia
Thank you so much for your glowing feedback on The Fairway. It absolutely means the world to us to hear that and we are extremely grateful. You were so respectful of our space and basically treated it as your home which is hard to find these days. Leon, you assisted me hugely by sorting out the vehicle papers back in George and I thank you. You are a special couple and we are privileged to have met you. All the best, Hans.
Liam T - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.
The Fairway se terugvoer
Liewe Liam
Baie dankie dat jy die Fairway gebruik het. Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te hê en julle is enige tyd welkom terug.
Alles van die beste, Hans.
Brandon A - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en vreedsaam.
The Fairway se terugvoer
Liewe Brandon
Baie dankie vir die positiewe terugvoer na jou verblyf by ons. Dit is 'n absolute plesier om julself te huisves en ons sal beslis in 'n muurverwarmer vir die koue winteraande belê.
Jy is enige dag welkom terug
Elizma F - Aug 2021
Algehele gradering
Serene & Cosy
The Fairway se terugvoer
Hi Elizma
Thanks so much for your great review. What a pleasure having you stay with us at The Fairway...it was really great meeting you guys. You are welcome back any day.
All the best
Hans
Malcomb D - Jun 2021
Algehele gradering
Superb!
The Fairway se terugvoer
Dear Malcomb
Thanks so much for the wonderful review. I am chuffed that you guys had a good stay with us and you are welcome back any day.
Take care.
Hans
Nishantha P - Apr 2021
Algehele gradering
No complaints at all.
The Fairway se terugvoer
Dear Nishantha,
Thank you so much for your positive review of your stay with us. I know that you are busy relocating on another new journey with your wife and wish you all the best.
Take care,
Hans.
Hayley B - Aug 2021
Algehele gradering
Very, cozy place. Perfect location. The owner accommodated us on the last minute, much appreciated.
The Fairway se terugvoer
Dear Hayley
Thanks so much for using the Fairway for your stay.
It was a pleasure hosting yourselves and you are welcome back any day.
Kind regards
Hans
Brandon A - Mrt 2021
Algehele gradering
Veilige en rustige atmosfeer.
The Fairway se terugvoer
Liewe Brandon
Baie dankie dat u die Fairway gebruik het vir u besoek aan Kaapstad. Dit was 'n plesier om u te huisves, en ek was so bly dat u ons wonderlike stad kon beleef. Ons sal meer as bly wees om u altyd weer terug te hê. Alle sterkte Hans
Marina F - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Christelle E - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en gasvry - goed geleë
The Fairway se terugvoer
Beste Chrystelle,
Baie dankie vir u positiewe resensie wat die wêreld vir ons beteken. Dit was 'n absolute plesier om u by ons te hê en ek hoop dat die res van u roadtrip fantasties was.
Alle sterkte,
Hans
Anonieme gas - Sep 2020
Algehele gradering
Eben D - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Magda B - Aug 2020
Algehele gradering
Hans was baie behulpsaam en gasvry, ons vriendelik ontvang 5-ster-diens ontvang, kamer was baie netjies en skoon.
The Fairway se terugvoer
Liewe Magda
Baie dankie dat u by ons gebly het. Dit was 'n plesier om George en jouself te huisves en u is altyd welkom. Ons waardeer u positiewe terugvoering oor u besoek. Dit is vir ons 'n baie belangrike faktor. Alles van die beste Hans
Melissa T - Nov 2019
Algehele gradering
Nice and peaceful environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker en rustige omgewing.
Ek is dankbaar vir Hans en Carol se vriendelikheid. Ek het verlede week 'n abdominale operasie ondergaan en het 'n paar dae by The Fairway herstel voordat ek weer na Bloemfontein kon vlieg. Hulle het baie omgegee en my man wil hulle bedank dat hulle my 'n uur vroeër kon inklok en al die klein dingetjies wat hulle vir ons gedoen het - dit het nie ongemerk gegaan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Fairway se terugvoer
Dear Melissa
Thank you so much for your positive review, that means the world to us.
It was an absolute pleasure hosting both of you and you are welcome back any day.
We wish you a speedy recovery after your surgery and all the best for the New year.
Kind regards,
Hans and Carol
Rene E - Sep 2019
Algehele gradering
Safe, clean and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Veilig, skoon en rustig.
Baie mooi en skoon plek. Hans is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlik gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Fairway se terugvoer
Dear Rene,
Thank you so much for your positive feedback and for leaving the guest room in an excellent state when you left. That is so appreciated. You are more than welcome anytime.
Kind regards,
Hans and Carol
Debbie V - Apr 2019
Algehele gradering
Lovely, clean, quiet and very close to everything, wonderful host! Definitely be back!
The Fairway se terugvoer
Dear Gerald
What a pleasure having you stay with us. I know it was your 1st 2 Oceans and you can be extremely happy with your result and finish. Would be wonderful to have you stay with us next year. Thank you for the positive feedback and review that really means a lot to us.
Kind regards
Hans and Carol
Justin J - Mrt 2019
Algehele gradering
Great location, perfect for a weekend in Cape Town.
The Fairway se terugvoer
Dear Justin,
Thanks so much for the awesome review, it is really appreciated. I hope that you enjoyed the concert and please feel free to stay whenever necessary in the future.
All the best,
Hans and Carol
Retha J - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike plek, waarde vir geld.
The Fairway se terugvoer
Liewe Retha,
Baie dankie vir die fantastiese resensie van ons eiendom. Carol sê sy hoop dat alles goed gegaan het en dat jy elke keer welkom is.
Al die beste,
Hans
Malie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Die vriendelikste ontvangs wat ons in 'n lang tyd by 'n gastehuis ontvang het.
The Fairway se terugvoer
Liewe Jan,
Baie dankie vir die fantastiese resensie wat u aan ons gegee het. Dit beteken baie vir ons en ons is baie dankbaar. Ek hoop dat alles het goed gegaan met jou afspraak en jy is welkom by The Fairway enige tyd wanneer dit nodig is.
Al die beste,
Hans
George N - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
The Fairway se terugvoer
Goeie dag George.
Baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop dat u vrou se operasie goed verloop het en dat u veilig tuisgekom het.
Vriendelike groete,
Hans and Carol
Friedrich P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
The Fairway se terugvoer
Liewe Gerda
Jy is 'n vars lug en 'n wonderlike individual. Baie dankie vir die fantastiese resensie, dit beteken die wêreld vir ons om te hoor. Ek hoop jy het 'n goeie kursus in Kaapstad gehad en jy is meer as welkom om weer te besoek. Al die beste Hans en Carol
Rafiq A - Sep 2018
Algehele gradering
Great value, discrete and friendly environment.
The Fairway se terugvoer
Dear Rafiq,
It was an absolute pleasure hosting you, and you are more than welcome to make use of The Fairway whenever you require. Many thanks for the positive feedback, that is much appreciated. Warm regards, Hans.
Charlene L - Mei 2018
Algehele gradering
Was op kort kennisgewing baie aangename verblyf met vriendelike gasheer tot hulp.
The Fairway se terugvoer
Liewe Charlene,
Dit was 'n absolute plesier om jou te bedien en jy is meer as welkom om weer te besoek. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Al die beste, Hans en Carol
Debbie N - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming, modern, netjies en privaat.
The Fairway se terugvoer
Liewe Debbie,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Dit beteken baie vir ons. Dit was 'n absolute plesier om jou en jou man te bied en ek wens hom 'n spoedige herstel. Al die beste.
Hans en Carol
Zarhoda R - Mrt 2018
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
The Fairway se terugvoer
Liewe Zarhoda
Baie dankie vir die keuse van The Fairway vir u verblyf. Dit was 'n absolute plesier om jou te bedien. Ons is meer as bly om u in ons gaste kamer te hê wanneer u Kaapstad besoek. Alles van die beste, Hans en Carol.
Louis M - Feb 2018
Algehele gradering
Perfect arrangement. Enjoyed our stay.
The Fairway se terugvoer
Dear Mohapi
Many thanks for the positive response to your stay with us at The Fairway. I am sorry that I could not meet you in person (I was away) but I know that Carol was extremely happy to host you in my absence. Please feel free to use us whenever you are in Cape Town. Kind regards Hans and Carol
Myrna M - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens.
The Fairway se terugvoer
Geagte Myrna Baie dankie vir die gebruik van The Fairway en ons waardeer die positiewe terugvoer baie. Ek is jammer dat dit u 7 uur geneem het om van Hermanus na Pinelands te ry ... dit moes voel asof jy na Port Elizabeth gereis het!!!!! Dankie vir die gebruik van ons gaste huis en voel asseblief vry om enige tyd te besoek. Ales van die beste Hans en Carol
Rouen H - Jan 2018
Algehele gradering
100%.
The Fairway se terugvoer
Dear Rouen, many thanks for the fantastic review on The Fairway. It is such pleasure to get positive feedback about our establishment and it definitely goes a long way to ensuring that we maintain this. Carol and I are delighted that you enjoyed your stay and would welcome you back any day. Please send our regards to Rina and we wish you a brilliant 2018. Take care, Hans and Carol.
Jaco B - Apr 2018
Algehele gradering
Vary neat, comfortable and easy.
The Fairway se terugvoer
Dear Jaco
Many thanks for using The Fairway during your stay in Cape Town. It was an absolute pleasure hosting you and I would also wish to take this opportunity to congratulate you on your finish in the 2 Oceans Ultra Marathon. Please feel free to use us again in the future.
All the best Hans and Carol
Abraham T - Des 2018
Algehele gradering
A warm welcome and a neat, tidy and safe environment.
The Fairway se terugvoer
Dear Abraham,
Many thanks for the honest and positive feedback. I hope your exam went well the following day. Please feel free to use us in the future and thanks again for staying with us.
Kind regards,
Hans and Carol
Herman J - Feb 2018
Algehele gradering
Rutig, stil en sentraal.
The Fairway se terugvoer
Geagte Herman
Baie dankie vir die opbouende kritiek van The Fairway. Ons streef voortdurend om te verseker dat ons gaste 'n aangename verblyf by ons het en ons het u terugvoer opgemerk. Vriendelike groete Hans en Carol
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Jacques H - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike ontvangs deur Hans.
The Fairway se terugvoer
Geagte Jacques,
Baie dankie vir die positiewe reaksie op u verblyf by The Fairway. Dit was 'n absolute plesier om u te huisves. Ek hoop jy het 'n veilige reis terug na Port Elizabeth gehad en nogmaals geluk met jou dogters se akademiese prestasie.
Alles van die beste.
Hans en Carol
Caite-lynn J - Okt 2017
Algehele gradering
Awesome time spent at The Fairway.
The Fairway se terugvoer
Hi Caite-lynn,
Thank you so much for your positive feedback, that is really appreciated. We apologize for the electricity failure in the area, which was totally beyond our control. You were very understanding in that regards and we have also learnt that candles and a torch are a good thing to have available for guests in the room.
You are more than welcome to visit again.
Kind regards,
Hans
Cornelia S - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
The Fairway se terugvoer
Beste Cornelia,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Dit was aangenaam om u familie te ontmoet en ons hou duim vas vir u seuntjie. As u weer na Kaapstad moet kom, sal julle enige tyd welkom wees by ons.
Alles van die beste,
Carol en Hans
Eben K - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het heerlike verblyf gehad en alles geniet.
Amanda S - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig, aangenaam en veilig.
The Fairway se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering Amanda. Dit word nou baie ligter in sommer en ons moet defnetief na die gordyne kyk. Ons waardeur die terugvoering. Baie dankie dat u met ons gebly het en ons sien uit om u weer te sien.
Alles van die beste.
Hans and Carol
The Fairway
Maria D - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon plekkie. Baie sentraal geleë.
The Fairway se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering Mia, ons waardeer dit baie. Ek hoop dat Christo en u ons plek weer sal besoek en ons sien uit daarna om u weer te huisves. Alles van die beste. Hans en Carol.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Fairway 5, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang