The Falls Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Piet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 161
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Magda En Hannes B - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig en netjies.
David K - Aug 2024
Algehele gradering
Ideale selfsorg en goeie waarde vir geld.
Anna D - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig, warm, veilig.
Sam K - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike ondervinding.
Chris O - Aug 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Rudo S - Jun 2024
Algehele gradering
Dit het ons verwagtinge oorskry.
Ben V - Mrt 2024
Algehele gradering
Wow, what an incredible place.
Bernadine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent and child friendly.
Elaine B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, alles wat nodig is.
Mitch M - Jan 2024
Algehele gradering
A lovely and classy well-appointed unit. Clean and modern. Excellent facilities.
Michelle D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig!
Peter H - Feb 2024
Algehele gradering
Convenient for the falls.
Shani Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, maar min spasie, geluide wat pla.
Khathutshelo L - Des 2023
Algehele gradering
Superb.
Deon S - Des 2023
Algehele gradering
Ticks all the boxes.
Mariette N - Des 2023
Algehele gradering
Fabulous stay. Recommended.
Pieter L - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik, salig en rustig.
Jacobus C - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Marius P - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Myrna V - Jul 2023
Algehele gradering
Very good accommodation and clean. Helpful hosts. Centrally positioned.
Elsje M - Jul 2023
Algehele gradering
Puik!
Marzaan V - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Dirk R - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige, moderne eenheid.
Adriana V - Feb 2023
Algehele gradering
Absolute bliss.
Jacobus B - Feb 2023
Algehele gradering
Sal verseker aanbeveel vir enige iemand.
Michelle D - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Danie L - Des 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebraai en gebly.
Dee S - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Baie mooi opset en pragtige, netjiese een hede met goed toegeruste kitchenette, asook privaat braaigeriewe.
Martinus N - Apr 2023
Algehele gradering
Goed geleë om die omgewing te verken.
Brigitte D - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Relaxed tyd.
Raine S - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, pragtig, mooiste kamers - absoluut luuks. Dit was 'n oorweldigende kuier met soveel luuksheid, sal weer en weer en weer daar bespreek.
Lees meerAlecia D - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Cecilia B - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Mr. S - Apr 2022
Algehele gradering
Safe and Welcoming.
Thea P - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig!
Linanda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Gerhard K - Feb 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Zibuyile Lindiwe M - Feb 2022
Algehele gradering
The rooms are spacious, clean, bar fridge with freezer, microwave and air-conditioned rooms.
Rinette C - Feb 2022
Algehele gradering
Ons was heerlik verras deur die akkommodasie, die vriendelike ontvangs.
Coenraad D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Maartin G - Jul 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n baie mooi omgewing.
Lanie J - Mei 2022
Algehele gradering
Was nice.
Miles B - Aug 2022
Algehele gradering
Modern, well-equipped, maintained and cleaned, helpful staff.
Antoinette L - Des 2021
Algehele gradering
Rustige, ontspanne atmosfeer.
Sharon B - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Pieter D - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Theresa B - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plaas met topgehalte-verblyf.
Bafana K - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent.
Mariana O - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik. Ons is werklik baie impressed. Dit was 'n heerlike oorslaap en amazing ontbyt.
Stefani P - Feb 2021
Algehele gradering
Awesome!
Max O - Feb 2021
Algehele gradering
Lieflik
Lizelle V - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier by ’n pragtige plek.
Pierre J - Jan 2021
Algehele gradering
Overall one of the best guest houses we have stayed at.
Mark C - Jan 2021
Algehele gradering
The reception was wonderful and the location is beautiful and spacious.
Naomi V - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende geriewe en diens.
Reinette L - Feb 2021
Algehele gradering
Was heerlik en baie skoon. Enige tyd weer daar slaap.
Danie J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangename verblyf!
Joseph C - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangename, rustige plaasatmosfeer met mooi braaigeriewe.
Jacques B - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n uitstekende ligging.
Marinda S - Nov 2020
Algehele gradering
Gasvry en gesellig.
Dinette L - Des 2020
Algehele gradering
Gesinsreis
Michele D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustig en gesellig.
Mike O - Okt 2020
Algehele gradering
A perfect stop for a couple of days.
Greta C - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies, aangename verblyf.
Riaan V - Jan 2020
Algehele gradering
Gasvry!
Hildegarde L - Jan 2020
Algehele gradering
Tuine baie mooi. Area baie netjies.
Christo H - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtig.
Dave S - Des 2019
Algehele gradering
Classy and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Elegant en skoon.
Sterk aanbeveel. Naby die waterval. Eenheid het alles wat jy benodig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Handre G - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Deon S - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Landie D - Jan 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Albert H - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, goed toegeruste eenhede, naby aan die Nasionale Park.
Wilna G - Des 2018
Algehele gradering
Awesome!
Karen G - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties,
Hugo P - Des 2018
Algehele gradering
Perfek in elke opsig!
Odette V - Des 2018
Algehele gradering
Ons verwagtinge is oortref. Dit is 'n juweel van 'n plek in die dorre woestyn.
Jan V - Aug 2018
Algehele gradering
Briljante verblyfplek.
Lynette V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Riana H - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Aneleen V - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Nellis A - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en goed geleë.
Bayne S - Mei 2018
Algehele gradering
Very nice indeed.
Vic U - Mei 2018
Algehele gradering
Top class accomodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Top klas verblyf.
Ons het 'n wonderlike tyd by The Falls Guest House gehad. Top gehalte en professionele bestuur.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hennie V - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderful is 'n groot aanwins vir die plek!
Ansie S - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende, pynlike netjiese verblyf, wat waarde vir geld is.
Barry M - Aug 2018
Algehele gradering
Goed.
Franske W - Apr 2018
Algehele gradering
Aangename verblyg 'n hanetree vanaf Augrabies valle!
Jaco V - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Hans C - Aug 2018
Algehele gradering
Ligging goed. Nie goeie waarde vir geld nie.
Leticia M - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding.
Sunja V - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, vriendelike personeel, heerlike gesinsverblyf!
Danie G - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Estelle Z - Apr 2017
Algehele gradering
Luuks, ontspanne en baie gerieflik.
Nico V - Des 2017
Algehele gradering
Franse sjarme met 'n Suid Afrikaanse twist!
Thinus M - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig
Karin L - Aug 2017
Algehele gradering
Baie goed.
Lees meerAmanda L - Jul 2017
Algehele gradering
Was baie gerieflik en netjies.
Heidi W - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en stil.
Phiri M - Okt 2017
Algehele gradering
Place is well situated and need to upgrade their breakfast.
Petro B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Wim K - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en skoon.
Jacob M - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Lees meerStefan V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf van uitstaande gehalte.
Cornelis J - Jul 2017
Algehele gradering
In my opinie het die Lodge meer sterre as hulle verdien. Onderhoud in kamers ondermaats en stort was nie skoon nie.
Charmaine T - Des 2016
Algehele gradering
Dit was goed ingerig en versorg.
Teun L - Okt 2016
Algehele gradering
Geweldig goed.
Louis N - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf, netjies, skoon en uiters vriendelike diens van begin tot einde.
Adele V - Feb 2016
Algehele gradering
Pragtig!
Theo G - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld in 'n pragtige omgewing!
Philip Z - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry. Baie rustige plek. Mooi tuine. Lekker ontbyt.
The Falls Guest House se terugvoer
Hallo
Dankie vir u terugvoer. Ongelukkig is ons op 'n werkende plaas geleë en die geraas van die trekkers en werkers is maar deel van die plaas soos jy die verkeer het in die stede. Ek hoop julle het nogtans die natuurskoon en rustigheid geniet.
Groete
The Falls Guest House
Telana V - Jul 2016
Algehele gradering
Great location and beautiful place.
Ken R - Mrt 2016
Algehele gradering
An absolute gem in a beautiful landscape.
Marius M - Jun 2016
Algehele gradering
Perfek geleë om die waterval te sien.
Gretha D - Jan 2016
Algehele gradering
Na 'n lang, warm rit was dit 'n ware oase.
Bertie D - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige gastehuis en is baie goed geleë.
Jan R - Aug 2016
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer met 'n volledig toegeruste kamer wat netjies en skoon was tydens ons verblyf.
Susan D - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Lees meerThe Falls Guest House se terugvoer
Geagte mevrou du Plessis
Baie dankie vir u terugvoer.
Die eenhede wat ons vir u vir u verblyf gegee het is so bespreek deur die besprekingsagent wat u gebruik het. Ongelukkig kan ons nie aan daardie besprekings verander nie. Die eenhede tussenin u eenhede is almal groter eenhede wat slaapplek het vir 3 - 4 volwassenes. Hierdie eenhede se tariewe is ook anders en word meestal bespreek vir 3 tot meer persone en nie as enkelkamers nie. Die gastehuis was vol bespreek en die ander gaste het ook aanlynbesprekings gedoen wat spesifieke kamers vasgemaak het. Ek is jammer oor die Riemvasmaak ondervinding, maar daar is geen selfoonontvangs nie, en is definitief net begaanbaar met 'n 4x4 voertuig. Ongelukkig is die personeel by die gastehuis nie almal ewe goed ingelig nie , aangesien hulle nie self toegang het tot daardie roetes nie en nie altyd weet met watter voertuie die gaste daarheen ry of wat hulle 4x4 ondervinding is nie. Ek sal dit wel onder hulle aandag bring om nie net die roete aan gaste deur te gee nie. Ek dink hulle wou maar net behulpsaam wees. Ongelukkig is dit deel van hierdie deel van Suid-AFrika. Ons selfoonnetwerke het nie oral in ons afgeleë dele opvangs nie. Ek is nogtans bly dat u ongedeerd terug gekom het van Riemvasmaak en hoop dat julle darem lekker kon swem in die poele en die wonderlike natuurskoon van Riemvasmaak en die omgewing kon geniet.
Vriendelike Groete
The Falls Guest House
Johan J - Okt 2016
Algehele gradering
A real oasis in the desert.
Joggie V - Sep 2015
Algehele gradering
Tuis weg van jou huis. 5 sterre!
Hendrika V - Jul 2015
Algehele gradering
Sal dit definitief aanbeveel vir enige persoon dit was 5-ster diens!
Deliah S - Mei 2015
Algehele gradering
Lieflike plek, baie netjies en smaakvol. Baie vriendelike personeel. Die dekor is uitstekend.
Mandy K - Mei 2015
Algehele gradering
Double room with bathroom.
Irma V - Apr 2015
Algehele gradering
Pragtig!
Karien D - Des 2015
Algehele gradering
Die verblyf was baie gerieflik en stylvol!
Sandor G - Des 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies, en alle geriewe wat jy benodig.
Ina S - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Dawie D - Jul 2015
Algehele gradering
Is baie vriendelik ontvang. Het tuis gevoel.
Tienie D - Mei 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad vanaf Prins Albert na Windhoek.
Tia L - Jul 2015
Algehele gradering
Die verblyf is baie netjies en regtig uitstekend naby aan die valle geleë.
Emiel V - Aug 2015
Algehele gradering
Kamerpersoneel hulpvaardig, maar kantoorpersoneel moet op hulle pos wees.
Kotie V - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekende ligging!
Annetjie F - Nov 2014
Algehele gradering
Die diens, vriendelikelike, hulpvaardige mense, fantasties. Dit was hemels om daar te oornag.
Lees meerStella M - Sep 2014
Algehele gradering
What a great experience!
Ronel D - Jul 2014
Algehele gradering
Mooi omgewing! Pragtige gastehuis! Flink diens!
Kobus L - Jul 2014
Algehele gradering
'n Heerlike oornag!
Ockie F - Jun 2014
Algehele gradering
Vriendelik en puik diens!
Etienne J - Mei 2014
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Maike L - Mei 2014
Algehele gradering
Great little Guest House
Ellen V - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was werklik 'n belewenis!
William R - Jul 2014
Algehele gradering
Gemaklik en plesierig!
Sonee S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netjies en stylvol!
Gys R - Mrt 2014
Algehele gradering
Die verblyf en omgewing, veral die plaasgeluide, was onverbeterlik.
Lees meerWinnie B - Jan 2014
Algehele gradering
Luukse akkommodasie. Uitstekend geleë vir besoek aan Augrabies. Vriendelike diens,
Leonie V - Mei 2014
Algehele gradering
Goed!
Pierrette G - Des 2013
Algehele gradering
'n Ongelooflike ervaring - amazing!
Vermeulen B - Des 2013
Algehele gradering
Uitstekend!
Tony N - Des 2013
Algehele gradering
Excellent!
Freddie L - Des 2013
Algehele gradering
Baie luuks!
Gordon T - Sep 2013
Algehele gradering
Very good one
Azelle V - Jul 2013
Algehele gradering
Dit was absoluut amazing.
Albert V - Des 2013
Algehele gradering
Wat jy sien is wat jy kry!
Alridge M - Mei 2013
Algehele gradering
Value for rand, clean, neat and good style.
Adriaan C - Aug 2013
Algehele gradering
This was a highlight of our holiday. Will certainly visit again in future.
Ann S - Aug 2013
Algehele gradering
Superb location
Theo R - Des 2013
Algehele gradering
Prima!
Phillip B - Sep 2013
Algehele gradering
Lekker, dankie!
Tom H - Des 2013
Algehele gradering
Goed.
Mo J - Apr 2012
Algehele gradering
Homely,friendly and comfortable.
Christa M - Jan 2012
Algehele gradering
Friendliest and best service ever
Helen F - Des 2011
Algehele gradering
Lovely and clean, good food, pleasant staff.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraaigelegen Estate, Rooipad, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang