Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Falls Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Charmaine J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantastiese plek, rustig, mooi, netjies en super gerieflik! Dit was 'n wonderlike tyd by The Falls. Ons het so lekker gebly, die tyd was net te kort om dit 100% te geniet. Ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dichtbij Augrabies Falls, goede eetgelegenheden. We hebben drie dagen genoten van rust en de mooie omgeving.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik. Elkeen van die 4 sterre werd. Breakfast baie lekker! Hulle verskaf ook braai geriewe en klaargemaakte slaaie, sowel as die vleis, as mens 'n vuurtjie wil aansteek. Alles wat jy nodig het op een perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antone K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing, sal enige tyd weer daar gaan bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ideale selfsorg en goeie waarde vir geld. Volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda En Hannes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig en netjies. Ons het lekker gebly vir een nag oorgebly, wat uitstekend is. Is goed ingerig as jy meer as een nag wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, warm, veilig. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike ondervinding. Pragtige, skoon en netjiese plek. Braai area is lieflik. Baie geluk met die mooi gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Aangenaam. Ligging en standaard van verblyf is uitstaande!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaigelegen Estate, Rooipad, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21098e93b534c0563ac4d185acc8d1bfee425916ed168c575bdfeb48b18cbaf76ee1011b6b784c5231ae54628a97c5c1bf11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 166 5 1 5 Fraaigelegen Estate Rooipad 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -28.632181789792 20.339362621307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang