Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Falls Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaigelegen Estate, Rooipad, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Falls Guest House bestaan uit 6 luukse selfsorg-eenhede, elk met 'n weelderige en-suite-badkamer met ondervloerse verhitting, kombuisie met ’n ketel, broodrooster, yskassie, mikrogolfoond en dubbelwasbak. Daar is ook lugversorging, verwarmer, satelliet-televisie en 'n pragtige private veranda wat uitkyk oor die pragtige tuine. Verkwik jou siel deur jou te bederf met die plaaslewe se rustigheid en vrede.

Elke oggend skop af met 'n plaasontbytfees by ons ontbyt-area op die perseel met 'n uitsig oor die vallei van welige groen wingerde. Elke eenheid, behalwe die standaard dubbleenheid beskik oor sy eie braaigeriewe. Doen gerus navraag oor ons braaipakke en bykosse wat ons kan voorberei, asook die hout. Daar is ook 'n omheinde swembad, skaakstel en speelgrond vir die kinders wat gaste kan benut.

Verblyf by The Falls Guest House is 'n onvergeetlike en rustige ervaring. Die hartlike verwelkoming en gasvryheid in 'n rustige omgewing is beslis nie iets wat jy moet misloop wanneer jy die Noord-Kaap besoek nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Frank V
Saam met lewensmaat
5.0
Dichtbij Augrabies Falls, goede eetgelegenheden. We hebben drie dagen genoten van rust en de mooie omgeving.
Sep 2024
Liza T
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik. Elkeen van die 4 sterre werd. Breakfast baie lekker! Hulle verskaf ook braai geriewe en klaargemaakte slaaie, sowel as die vleis, as m...
Sien meer
Sep 2024
Antone K
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing, sal enige tyd weer daar gaan bly. Sien sterre.
Sep 2024
David K
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale selfsorg en goeie waarde vir geld. Volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Baie netjies en skoon.
Aug 2024
Magda En Hannes B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en netjies. Ons het lekker gebly vir een nag oorgebly, wat uitstekend is. Is goed ingerig as jy meer as een nag wil oorbly.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Fraaigelegen Estate, Rooipad, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Falls Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaigelegen Estate, Rooipad, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21098e93b534c0563ac4d185acc8d1bfee425916ed168c575bdfeb48b18cbaf76ee1011b6b784c5231ae54628a97c5c1bf11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 164 5 1 5 Fraaigelegen Estate Rooipad 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -28.632181789792 20.339362621307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang