Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Family Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker hier gekuier saam harts mense. Sal definitief weer hiernatoe kom. Ons het regtig heerlik hier gebly, loopafstand na die strand. Wonderlike stoep waar jy na die see kan uitkyk en jou koffie geniet. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
The Family Beach House
Baie dankie, Michelle. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom om weer te kom kuier.

Johan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Onvergeetlik, uitmuntend. Ons het so lekker gebly ons wou nie huis toe kom nie. Hoop om weer te kan gaan. Alles wat mens nodig het was beskikbaar. 'n Heerlike vriendelike huis met soveel atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie lekker ruim huis in 'n fantastiese area. Ek sal die huis regtig aanbeveel aan iemand wat 'n ruim huis met 4 slaapkamers en 3 badkamers benodig. Pragtige see-uitsig en baie naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie S
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Was heerlik en eienaar baie vriendelik. Alles was soos geadverteer met geen slegte verrassings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie lekker plekkie om te kuier, 'n klipgooi van die see. Ons het baie van die plekkie gehou dis 'n klipgooi vanaf die see in 'n baie stil omgewing. Marietjie is baie vriendelik en vinnig om vrae te beantwoord. Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie, daar is niks tekortkominge nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Perfekte plek om herinneringe te maak. Ons was 4 volwassenes en 2 kinders met nog 10 families wat besoek het. Ons het op geen tydstip beknop gevoel nie. Dit is 'n lieflike plek en ons was mal oor ons tyd daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Baie mooi plek en lekker rustig. Baie lekker huis met als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Felicity V
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Beautiful home, beautiful accommodation, wonderful place to relax. The weekend turned traumatic after my husband was in a motorcycle accident. Marietjie was so gracious, kind and compassionate. Many thanks to this family for your kindness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Heerlike vakansiehuis. Die huis is baie mooi toegerus met die mooiste see-uitsig. Baie skoon en netjies en baie gerieflik. Ons sal beslis weer by die Family beach house gaan vakansie hou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Buiten dat dit 'n heerlike woonhuis in 'n stil omgewing is, is die nabyheid van die strand 'n groot plus. Een van die lekkerste strandplekke waar ons nog was. Ons sal graag weer gaan. Marietjie is 'n wonderlike persoon wat die reëlings betref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 800
R2 800 R2 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
R2 800 R2 380
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Suurvystraat 8, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA112b31e782b486022ef9e0e2262b69c3e32b2c3f9bb06b7eb0c0eb15c20a861cc310c182f8797c3d6106a626154c8cc456f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 380 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 8 Suurvy Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 09:00 -34.051475890664 22.266959393838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang