Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Family Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir The Family Beach House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie lekker hier gekuier saam harts mense. Sal definitief weer hiernatoe kom.

Ons het regtig heerlik hier gebly, loopafstand na die strand. Wonderlike stoep waar jy na die see kan uitkyk en jou koffie geniet. Sal definitief weer hier bly.

The Family Beach House se terugvoer

Baie dankie, Michelle. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom om weer te kom kuier.

The Family Beach House
Johan K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Onvergeetlik, uitmuntend.

Ons het so lekker gebly ons wou nie huis toe kom nie. Hoop om weer te kan gaan. Alles wat mens nodig het was beskikbaar. 'n Heerlike vriendelike huis met soveel atmosfeer.

Zelda N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda N

Baie lekker ruim huis in 'n fantastiese area.

Ek sal die huis regtig aanbeveel aan iemand wat 'n ruim huis met 4 slaapkamers en 3 badkamers benodig. Pragtige see-uitsig en baie naby aan die strand.

Bennie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S

Was heerlik en eienaar baie vriendelik.

Alles was soos geadverteer met geen slegte verrassings.

Hendrik A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A

Baie lekker plekkie om te kuier, 'n klipgooi van die see.

Ons het baie van die plekkie gehou dis 'n klipgooi vanaf die see in 'n baie stil omgewing. Marietjie is baie vriendelik en vinnig om vrae te beantwoord. Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie, daar is niks tekortkominge nie.

Francois G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Perfekte plek om herinneringe te maak.

Ons was 4 volwassenes en 2 kinders met nog 10 families wat besoek het. Ons het op geen tydstip beknop gevoel nie. Dit is 'n lieflike plek en ons was mal oor ons tyd daar.

Kobus L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L

Baie mooi plek en lekker rustig.

Baie lekker huis met als wat mens nodig het.

Felicity V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity V

Beautiful home, beautiful accommodation, wonderful place to relax.

The weekend turned traumatic after my husband was in a motorcycle accident. Marietjie was so gracious, kind and compassionate. Many thanks to this family for your kindness.

Rochelle P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle P

Heerlike vakansiehuis.

Die huis is baie mooi toegerus met die mooiste see-uitsig. Baie skoon en netjies en baie gerieflik. Ons sal beslis weer by die Family beach house gaan vakansie hou!

Pieter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Buiten dat dit 'n heerlike woonhuis in 'n stil omgewing is, is die nabyheid van die strand 'n groot plus.

Een van die lekkerste strandplekke waar ons nog was. Ons sal graag weer gaan. Marietjie is 'n wonderlike persoon wat die reëlings betref.

Gerard L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard L

Heerlike, ontspanne atmosfeer. See-uitsig, rustigheid.

Deurlopende, vriendelike kommunikasie. Ons het heerlik lekker gekuier. Die strandhuis is mooi see-modern en die groot stoep is ’n wen kombinasie, veral die see-uitsig gedeelte, dit was ’n lekker tyd gewees.

Pieter V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Uitstekende familie-strandhuis!

Ons familie het saam gekuier en almal was dit eens dat hierdie 'n terugkom-huis is! Rustige omgewing, naby genoeg aan strand. Huis het alles gebied wat ons nodig gehad het.

Susan V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Wat 'n heerlike ervaring!

Alle vooraf kommunikasie was puik. Ons was 'n groot familie-groep en het heerlik saamgekuier. Die huis is baie netjies, ruim en 'n ideale kuierplek! Die ligging is nommerpas met 'n wonderlike uitsig oor die see. Dis naby genoeg om vir aangename wandelings op die ongerepte strand te gaan. Hierdie huis kan ek met 'n oop gemoed aanbeveel vir familie/groepe wat behoefte het aan vitamine see.

Johann V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Fantasties. Pragtige huis, uitstekende ligging. Alles wat jy nodig het. Ongelooflike diens.

Marietjie, eienares, was besonders behulpsaam. Die huis het ons verwagtinge oortref. Alles wat mens nodig het is in die huis. Baie netjies en skoon. Ongelooflike ligging. Alles perfek. Sal definitief weer gaan.

Adri B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Lekker ruim vakansiehuis met great ligging!

Die oopplan-leefarea met braai is baie nice en dan stoepe reg rondom waar jy die pragtige view kan geniet. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.

Yolandie R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie R

Dit was baie gerieflik en gesellig.

Ons het heerlik tuisgegaan in die lieflike, ruim, goed toegeruste huis. Dit was 'n vinnige wegbreek in die middel van die winter en dit was baie gesellig. Die uitsig op die see heeldag is baie mooi. Uitstekende diens ontvang, die WiFi het die kinders vreeslik geniet. Ek sal aan enigiemand aanbeveel.

Thelmari B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmari B

Perfekte bestemming vir oud en jonk.

Fantastiese huis met pragtige uitsig. Alles wat mens nodig het. Eienaar is fantasties. Huis is veilig met 'beams' en 'n alarmstelsel. Pragtige stil buurt. Stoepe rondom die huis maak dit 'n gesellige kuierplek vir oud en jonk. Genoegsame slaapplek. Regtig 'n plek waar mens tot ruste kan kom en herlaai.

Vanaf R2 800
R2 800 R2 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
R2 800 R2 380
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Suurvystraat 8, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA112b31e782b486022ef9e0e2262b69c3e32b2c3f9bb06b7eb0c0eb15c20a861cc310c182f8797c3d6106a626154c8cc456f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 380 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 8 Suurvy Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 09:00 -34.051475890664 22.266959393838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang