Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Family Beach House

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Suurvystraat 8, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 R2 380 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Family Beach House is 'n pragtige vakansiehuis, net 1 minuut se stap vanaf die strand in 'n stil cul-de-sac in die kusdorp Bothastrand naby Groot Brakrivier geleë. Die rustige dorpie spog met ongerepte strande en 'n lagoon waar gaste veilig kan swem. Dit is die ideale bestemming vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Dié dubbelverdieping huis het 'n lieflike see-uitsig en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elke kamer en die oorblywende 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Twee slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die oorblywende slaapkamers deel die gebruik van 'n aparte badkamer.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en die leefarea het 'n TV, DStv, DVD-speler, gemaklike sitplek, eetarea en bied toegang tot 'n lekker stoep. Die stoep het 'n eetarea en sitplek beskikbaar. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit veilige swemstrande, Botlierskop Natuurreservaat, Tuinroete Nasionale Park, Bothastrand, Hersham-strand, Hartenbos en Mosselbaai in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Michelle V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker hier gekuier saam harts mense. Sal definitief weer hiernatoe kom. Ons het regtig heerlik hier gebly, loopafstand na die strand. Wonderlike...
Sien meer
Jun 2024
Johan K
Gesin met klein kinders
5.0
Onvergeetlik, uitmuntend. Ons het so lekker gebly ons wou nie huis toe kom nie. Hoop om weer te kan gaan. Alles wat mens nodig het was beskikbaar. 'n ...
Sien meer
Nov 2023
Zelda N
Saam met vriende
5.0
Baie lekker ruim huis in 'n fantastiese area. Ek sal die huis regtig aanbeveel aan iemand wat 'n ruim huis met 4 slaapkamers en 3 badkamers benodig. P...
Sien meer
Okt 2023
Hendrik A
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker plekkie om te kuier, 'n klipgooi van die see. Ons het baie van die plekkie gehou dis 'n klipgooi vanaf die see in 'n baie stil omgewing. M...
Sien meer
Jul 2023
Bennie S
4.8
Was heerlik en eienaar baie vriendelik. Alles was soos geadverteer met geen slegte verrassings.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Suurvystraat 8, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Family Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R2 800 R2 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
R2 800 R2 380
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Suurvystraat 8, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA112b31e782b486022ef9e0e2262b69c3e32b2c3f9bb06b7eb0c0eb15c20a861cc310c182f8797c3d6106a626154c8cc456f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 380 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 8 Suurvy Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 09:00 -34.051475890664 22.266959393838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang