Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Family Suite @ Ballito Sands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 92A, Ballito Sands, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Family Suite @ Ballito Sands is 'n luukse strandfrontwoonstel wat aan die Noordkus geleë is. Dit bied eksklusiewe verblyf met 180 grade see-uitsigte, direkte toegang tot die strand, en smaakvol gemeubileerde kamers en leefruimtes. Dit is in die Ballito Sands-kompleks geleë en is ideaal vir gaste wat 'n kombinasie van gerief, styl en volledige privaatheid soek.

Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 1 badkamer wat deel. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk koningingrootte-beddens het. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbythoekie met stoele. In 'n aparte opwaskamer is daar ook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die kombuis maak oop na die sitkamer met 'n eetkamerstel waar gaste hul maaltye kan geniet en is ingerig met sagte sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na die balkon wat ligstoele, buitemeubels, braaigeriewe en 'n etenstafel het waar gaste die pragtige see-uitsigte kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Snow Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 92A, Ballito Sands, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 92A, Ballito Sands, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dbbbefd772789584a74e31f22d6909618f62b9d2d9ee3449f8ef7a25dc517311951114f4209b50f1978e853a0acd9e69901?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 92A Compensation Beach Road Ballito Sands 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.535691627234 31.222318410873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang