Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farm House @ Hartebeestfontein

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rachel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Clean, neat and comfortable. We had the most wonderful stay at Angus's cottage. It was clean, neat and had everything we needed. We wish we could have stayed longer! Special thank you to Angus for being so helpful, showing us the ropes and for being there when we needed. I will recommend it to anyone looking to stay in Hekpoort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monet H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie tevrede. Ons het lekker gebly by die The Farm House. Vriendelike diens en die vriendelike diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Oom Angus was ‘n fantastiese host 11/10. Beveel aan vir eenige iemand wat verblyf kort in die area en vir ‘n wegbreek en vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Farm House @ Hartebeestfontein
Baie dankie vir die resensie. Sien julle gou weer.

Claudine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Rustig. Angus was very helpful. Die plasie is heerlik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salome V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Lekker rustig. Die mense is vreeslik vriendelik en maak jou baie gemaklik voel. Die plekkie is geleë in 'n baie mooi area omring deur natuur. Ons sal beslis weer daar gaan bly! Ek sal net mense aanraai om 'n waaier saam in te pak. Dit was vreeslik warm, maar hulle het nie waaiers in die huisies nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonnette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Salige stilte en afsondering. Skoon en gerieflik, heeltemaal voldoende as oornaggeriewe vir iemand wat 'n troue in die omgewing bywoon. Ons gasheer was vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Justus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Perfekte plek om bietjie te ontsnap uit die stad. Die huis is privaat en eenvoudig maar skoon en netjies met al die basiese geriewe. Winkels en restaurante is omtrent 30 minute se ry verder. Mens word wakker met die geluide van plaasdiere, en mooi groot bome is orals op die eiendom. Die eienaar is baie gesellig en besorg en deel graag sy kennis van die natuur en dierelewe van die omtrek. Ons sal beslis weer daar 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2022

It was an awesome time in the bush. It was just what we needed to recharge away from the everyday things.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jenny
The Farm House @ Hartebeestfontein
Hi Andrew, so pleased to hear that you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you both. Until next time. Regards, Jenny

Daryl M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2021

Perfect in everyway The Farm House is the perfect gem of a venue - tucked away in the bush of Hartbeestfontein. Well, priced, extremely clean and neat. As I said, the perfect weekend getaway! Even gave us firewood in three neat piles!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Farm House @ Hartebeestfontein
Hi Daryl, we are so pleased to hear that your stay with us was awesome. We do try to ensure that your stay is stress free. We look forward to welcoming you in the future. Regards Jenny

Francois R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2019

Heerlike, rustige atmosfeer. Eienaars baie hulpvaardig. Mooi verduidelik hoe die "groen" plaashuisie werk. Sal voorstel dat die stoep 'n veranda kry wat reën uithou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe72a4f971e382d230d0e3222ecd9f47577b771bd7fe0de3599e29e9be61d18364fe1a1fc22b161bf014319ad7bc8186f4a4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 HH84 Hartebeestfontein 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.840330522939 27.646526098251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang