Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farm House @ Hartebeestfontein

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir The Farm House @ Hartebeestfontein
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rachel W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel W

Clean, neat and comfortable.

We had the most wonderful stay at Angus's cottage. It was clean, neat and had everything we needed. We wish we could have stayed longer! Special thank you to Angus for being so helpful, showing us the ropes and for being there when we needed. I will recommend it to anyone looking to stay in Hekpoort.

Monet H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monet H

Baie tevrede.

Ons het lekker gebly by die The Farm House. Vriendelike diens en die vriendelike diere.

Danie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Oom Angus was ‘n fantastiese host 11/10.

Beveel aan vir eenige iemand wat verblyf kort in die area en vir ‘n wegbreek en vakansie.

The Farm House @ Hartebeestfontein se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Sien julle gou weer.

The Farm House @ Hartebeestfontein
Claudine B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudine B

Rustig.

Angus was very helpful. Die plasie is heerlik rustig.

Salome V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome V

Lekker rustig.

Die mense is vreeslik vriendelik en maak jou baie gemaklik voel. Die plekkie is geleë in 'n baie mooi area omring deur natuur. Ons sal beslis weer daar gaan bly! Ek sal net mense aanraai om 'n waaier saam in te pak. Dit was vreeslik warm, maar hulle het nie waaiers in die huisies nie.

Sonnette P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonnette P

Salige stilte en afsondering.

Skoon en gerieflik, heeltemaal voldoende as oornaggeriewe vir iemand wat 'n troue in die omgewing bywoon. Ons gasheer was vriendelik en hulpvaardig.

Justus P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justus P

Perfekte plek om bietjie te ontsnap uit die stad.

Die huis is privaat en eenvoudig maar skoon en netjies met al die basiese geriewe. Winkels en restaurante is omtrent 30 minute se ry verder. Mens word wakker met die geluide van plaasdiere, en mooi groot bome is orals op die eiendom. Die eienaar is baie gesellig en besorg en deel graag sy kennis van die natuur en dierelewe van die omtrek. Ons sal beslis weer daar 'n draai maak.

Andrew F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew F

It was an awesome time in the bush.

It was just what we needed to recharge away from the everyday things.

The Farm House @ Hartebeestfontein se terugvoer

Hi Andrew, so pleased to hear that you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you both.
Until next time.
Regards,
Jenny

The Farm House @ Hartebeestfontein
Daryl M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryl M

Perfect in everyway

The Farm House is the perfect gem of a venue - tucked away in the bush of Hartbeestfontein. Well, priced, extremely clean and neat. As I said, the perfect weekend getaway! Even gave us firewood in three neat piles!

The Farm House @ Hartebeestfontein se terugvoer

Hi Daryl, we are so pleased to hear that your stay with us was awesome. We do try to ensure that your stay is stress free.
We look forward to welcoming you in the future.
Regards
Jenny

The Farm House @ Hartebeestfontein
Francois R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois R

Heerlike, rustige atmosfeer.

Eienaars baie hulpvaardig. Mooi verduidelik hoe die "groen" plaashuisie werk. Sal voorstel dat die stoep 'n veranda kry wat reën uithou.

Adrian A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian A

Ver van die ligte, maar nie te ver nie.

Rustig, stil en naby geriewe.

The Farm House @ Hartebeestfontein se terugvoer

Thank you Adrian. It was a pleasure to have you stay. Look forward to welcoming you again

The Farm House @ Hartebeestfontein
Roland D - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D

The Farm House was amazing

This is a awesome place to spend some quality time with your wife - you can literally do what you always dreamed of. Gent's, I highly recommend this place!!

Pieter B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Uitstekend vir 'n private wegbreek!

Uitstekend vir 'n private wegbreek. Die klein "ekstras", soos hout wat voorsien word, maak dit net soveel meer die moeite werd.

Johan B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Voldoende toegerus vir 'n naweek-wegbreek vir twee ... alles skoon en netjies.

Dis 'n goeie wegbreekplek as jy stil wil wees en niks wil doen saam met die spesiale mens in jou lewe.

Marina F - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marina F

Genotvolle naweek!

Ek beveel die verblyf aan vir persone wat wil wegkom uit die stad en net die stilte wil geniet en 'n blaaskans nodig het. Baie vriendelike en hulpvaardige diens! Ons het lekker uitgerus. Baie dankie.

Renét P - Sep 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renét P

Excellent for a retreat and lovely welcome and restful but close to attractions if needed.

I would recommend the Farm House to anyone who needs a total rest or is finishing a 'paper' [study] etc. My daughter and I had fun at the Elephant Reserve, Cheetah Park and Cheese Farm. Close but not invasive. Also for a couple who would like to be alone.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe72a4f971e382d230d0e3222ecd9f47577b771bd7fe0de3599e29e9be61d18364fe1a1fc22b161bf014319ad7bc8186f4a4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 HH84 Hartebeestfontein 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.840330522939 27.646526098251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang