Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farm House @ Hartebeestfontein

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breek weg en verken die Magalies Meander van Gauteng en Noordwes wanneer jy by The Farm House @ Hartebeestfontein tuisgaan. Dié privaat plaashuis skuil aan die voet van die legendariese Magaliesberg, 'n perfekte omgewing om 'n romantiese naweek te beleef.

Verblyf word in 2 eenhede met vir slaapplek vir 4 gaste aangebied. The Farm House het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas en stoof. Ander geriewe sluit 'n verwarmer, waaier en TV in. Die Sweet Dreams-eenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas en gasstoof.

Die geriewe sluit 'n plonspoel en veilige parkeerplek op die perseel in.

Hierdie intieme en veilige kothuis is in die Hartebeestfontein Bewarea geleë en is die ideale plek om die vele besienswaardighede in die omgewing te verken. Die naaste dorp is Hekpoort en dit is halfpad tussen Magaliesburg en Haretbeestpoort geleë.

Die gashere is trots GROEN en dit beteken dat hulle geen Eskom-krag gebruik nie. Al die elektrisiteit word deur die son opgewek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Rachel W
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, neat and comfortable. We had the most wonderful stay at Angus's cottage. It was clean, neat and had everything we needed. We wis...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Monet H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie tevrede. Ons het lekker gebly by die The Farm House. Vriendelike diens en die vriendelike diere.
Jan 2024
Danie B
Saam met lewensmaat
5.0
Oom Angus was ‘n fantastiese host 11/10. Beveel aan vir eenige iemand wat verblyf kort in die area en vir ‘n wegbreek en vakansie.
Apr 2023
Claudine B
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig. Angus was very helpful. Die plasie is heerlik rustig.
Apr 2024
Salome V
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker rustig. Die mense is vreeslik vriendelik en maak jou baie gemaklik voel. Die plekkie is geleë in 'n baie mooi area omring deur natuur. Ons sal ...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Gaste dink The Farm House @ Hartebeestfontein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe72a4f971e382d230d0e3222ecd9f47577b771bd7fe0de3599e29e9be61d18364fe1a1fc22b161bf014319ad7bc8186f4a4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 HH84 Hartebeestfontein 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.840330522939 27.646526098251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang