The Farm House @ Hartebeestfontein
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Breek weg en verken die Magalies Meander van Gauteng en Noordwes wanneer jy by The Farm House @ Hartebeestfontein tuisgaan. Dié privaat plaashuis skuil aan die voet van die legendariese Magaliesberg, 'n perfekte omgewing om 'n romantiese naweek te beleef.
Verblyf word in 2 eenhede met vir slaapplek vir 4 gaste aangebied. The Farm House het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas en stoof. Ander geriewe sluit 'n verwarmer, waaier en TV in. Die Sweet Dreams-eenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas en gasstoof.
Die geriewe sluit 'n plonspoel en veilige parkeerplek op die perseel in.
Hierdie intieme en veilige kothuis is in die Hartebeestfontein Bewarea geleë en is die ideale plek om die vele besienswaardighede in die omgewing te verken. Die naaste dorp is Hekpoort en dit is halfpad tussen Magaliesburg en Haretbeestpoort geleë.
Die verblyf is groen en is nie van Eskom afhanklik nie omdat dit deur sonkrag aangedryf word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Gaste dink The Farm House @ Hartebeestfontein het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang