The Farmers Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Louis & Linda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 167
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques E - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi, rustig en plaasgevoel.
Annas B - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer daar bly.
Amanda K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Marthie G - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike, rustige, vriendelike atmosfeer. Ons het heerlik ontspan en gerus.
Anton B - Mrt 2024
Algehele gradering
Privaat, getieflik en skoon.
Ronel R - Jan 2024
Algehele gradering
Skoeneuitskop oornag, tussen die Kaap en Pretoria.
The Farmers Cottage se terugvoer
Dankie Ronel vir jou positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om gaste soos jy te ontvang.
Sien uit daarna om weer in die toekoms vir jou te kan akkommodeer.
Groete
Zelda
Karoo Pandok
Corna B - Jan 2024
Algehele gradering
Het heerlik uitgerus na lang pad.
The Farmers Cottage se terugvoer
More Corna,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer asook jou aanbeveling vir 'n beter ontvangs.
Ons is tans besig met 'n paar veranderinge wat sal insluit 'n ontvangskantoor en beter aanwysings.
Die pad na ons Karoo Pandok kry ook tans aandag na al die welkome reen wat ons in Desember gehad het.
Hoop ons kan spoedig weer in die toekoms van julle 'n kuier verwag.
Vriendelike groete,
Zelda
Karoo Pandok
Jared H - Jan 2024
Algehele gradering
Dog friendly, relaxing, neat cottage and private garden.
Sandra T - Jan 2024
Algehele gradering
Loved our overnight stay after a long day of driving.
Lees meerThe Farmers Cottage se terugvoer
Good day Sandra,
Thank you for your positive feedback as well as some advice on improvements we can consider in the future.
You were great guests and we look forward to hosting you in the near future.
Kind regards,
Zelda
Monique N - Des 2023
Algehele gradering
Bo Karoo vrede.
Ralf S - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker uitrusplek met 'n plaasatmosfeer.
Elsabie V - Jul 2023
Algehele gradering
Gesellige en warm ontvangs. Heerlik oornag in die kothuis.
Gert C - Mrt 2023
Algehele gradering
Nag se oorslaap op pad Kaap toe.
Catrin V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf, veral met hondekinders.
Kevin L - Des 2022
Algehele gradering
Unique farm type experience.
Hannah B - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful setting and lovely garden for dogs.
Bongiwe N - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect place to breathe and rest on a long roadtrip.
The Farmers Cottage se terugvoer
Thank you Bongiwe for your positive review of your stay with us at Karoo Pandok and The Farmers Cottage. We are committed to providing our guests with the highest quality services and facilities. It warms our hearts to hear that your experience was exceptional and as always, a pleasure to host you.
Bastiaan W - Apr 2022
Algehele gradering
As always - fantastic, clean, quiet, friendly!
Janco P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
The Farmers Cottage se terugvoer
Baie dankie Janco. Julle is altyd welkom by ons.
Maria N - Mei 2022
Algehele gradering
Louise was very friendly and welcoming.
Paul E - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike blyplek in Bethulie.
Daan C - Okt 2021
Algehele gradering
Die oornagplek is goed geskik vir ons doeleindes.
Nelene F - Jul 2021
Algehele gradering
Ware plaaskothuis-gevoel.
Roslyn J - Apr 2021
Algehele gradering
Warm welcome. Pleasant stay. Lovely farm setup.
Angelique B - Des 2021
Algehele gradering
Het dit vreeslik geniet.
Dries H - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon en ideaal vir twee. Ruim.
Louis K - Jul 2021
Algehele gradering
Ideale wegbreekplekkie saam met die honde.
Albert O - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustig en verkwikkend!
Norbert F - Aug 2021
Algehele gradering
Nice large cottage, well equipped and very neat.
Madeleine D - Des 2020
Algehele gradering
Loved every moment at The Farmers Cottage.
Lees meerJanco P - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Deon V - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome place! Nice and quiet and amazing setting! Pizza's in town was the BOMB!
Karien V - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik, ruim, ook vir ons Herdershond.
Alta F - Jan 2020
Algehele gradering
Just what I was looking for.
Andrea A - Jan 2020
Algehele gradering
Gemaklike oornag tussen Gauteng en die Kaap.
Johrene D - Okt 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Lees meerPetrus V - Okt 2019
Algehele gradering
Dit voel dan soos tuiskom.
Lees meerThe Farmers Cottage se terugvoer
Baie dankie Petrus vir die pragtige resensie.
Dit is altyd lekker om julle hier by ons te verwelkom.
Sien uit na julle volgende besoek. En wat dit so lekker maak is dat julle wonderlike en vriendelike gaste is en altyd welkom by ons.
Chris V - Des 2019
Algehele gradering
Mooi area, baie vriendelik.
Jan N - Des 2019
Algehele gradering
Salig, rustig en ontspanne.
The Farmers Cottage se terugvoer
Baie dankie Jan, vir die mooi verwysing. Dit was lekker om julle hier by ons te verwelkom en ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Bethulie groete, Louise.
Cheryl W - Des 2019
Algehele gradering
A quaint little cottage, perfect for pet stays.
Carel V - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklike akkommodasie geskik vir oorslaap wanneer tussen Johannesburg en Kaapstad gereis word.
The Farmers Cottage se terugvoer
Baie dankie Carel, dit was lekker om julle hier by ons te verwelkom. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Les W - Des 2019
Algehele gradering
A place to stay for more than one night.
The Farmers Cottage se terugvoer
Thank you Leslie, it was so nice to have met you. Looking forward to your next overnight!
Johan R - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend en gerieflik.
The Farmers Cottage se terugvoer
Baie dankie Johan vir die review. Julle is uitstekende gaste en sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Karoo groete van die Karoo Pandok familie.
Ilze B - Feb 2018
Algehele gradering
Besonderse kothuis met 'n wonderlike gasvrou!
The Farmers Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd ons beleid om ons gaste meer as welkom te laat voel. Dankie ook dat julle by ons oornag het en hoop julle kom kuier gou weer!
Charne C - Mrt 2018
Algehele gradering
Beste ‘stop-over’.
The Farmers Cottage se terugvoer
Hi Charne, dankie dat julle by ons oornag het. Julle is uitstekende gaste en sien uit na julle volgende besoek.
Karoo groete van die Karoo Pandok familie
Chris B - Jan 2018
Algehele gradering
Serene and peaceful place!
The Farmers Cottage se terugvoer
Thank you so much for the feedback Chris. Glad you had a good rest and enjoyed the Farmers Cottage and view. We would love to host you again.
Hennie P - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige stil omgewing.
The Farmers Cottage se terugvoer
Hi Hennie, baie dankie vir die terugvoer. Dit was baie aangenaam om julle hier by ons te hê. Maak gerus weer so. Ons sien uit na julle volgende oornag.
Karoo groete,
Louise
Antoinette L - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige en netjiese verblyf in 'n plaasatmosfeer.
Mario B - Mei 2018
Algehele gradering
'n Lekker wegbreek vir twee mense.
Lees meerMaggie H - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
The Farmers Cottage se terugvoer
Baie dankie Maggie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Hoop ons sien julle weer. Dit was baie aangenaam om julle hier by ons te hê.
Maria J C - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik, solank jy in die somer gaan.
Lees meerJudy S - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf in rustige klein dorpie.
The Farmers Cottage se terugvoer
Hi Judy,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit. Was baie lekker om julle hier te hê. Sien julle graag weer. Voorspoedige 2018!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: East-straat 7, Bethulie, 9992, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang