Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farmers Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Jacques E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie mooi, rustig en plaasgevoel. Ons het verskriklik lekker gebly en sal dit weer gebruik as 'n oornag stop Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal beslis weer daar bly. Baie gasvrye ontvangs. Baie netjies en skoon. Die stilte was ongelooflik. Lekker geslaap en die kothuis het alles wat jy nodig mag kry, selfs braaipakkies en hout op aanvraag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie lekker. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Heerlike, rustige, vriendelike atmosfeer. Ons het heerlik ontspan en gerus. Ons het baie lekker gebly. Die diens is uitstekend en die dame wat ons ontvang het met ons aankoms was baie vriendelik en behulpsaam. Die lugreëling kon egter nie op warm stel nie, en aangesien dit 'n groot leef/slaap area is, was dit baie koud en ons kon net gebruik maak van die kaggel wat uit die aard van die saak nie regdeur die nag kon brand nie. Die pad na die eiendom is ook baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Privaat, getieflik en skoon. Privaat, gerieflik en skoon, met gras en omheining vir honde. Oulike stoep met braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Skoeneuitskop oornag, tussen die Kaap en Pretoria. Ons het heerlik oorgebly by die Farmers Cottage. Die huisie is ruim, netjies en 'n lieflike aria as jy met hondekinders reis. Ons het dadelik welkom gevoel na die vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Linda
The Farmers Cottage
Dankie Ronel vir jou positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om gaste soos jy te ontvang. Sien uit daarna om weer in die toekoms vir jou te kan akkommodeer. Groete Zelda Karoo Pandok

Corna B
1 nag
4.6
Jan 2024

Het heerlik uitgerus na lang pad. Baie lekker gebly. Mooie huisie! Baie rustig en stil. Skoon, netjies en goed toegerus. Veilige werf vir honde. Met aankoms was egter ek effe onseker. My aanbeveling sal wees om aan die ontvangs en eerste indrukke aandag te skenk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louis & Linda
The Farmers Cottage
More Corna, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer asook jou aanbeveling vir 'n beter ontvangs. Ons is tans besig met 'n paar veranderinge wat sal insluit 'n ontvangskantoor en beter aanwysings. Die pad na ons Karoo Pandok kry ook tans aandag na al die welkome reen wat ons in Desember gehad het. Hoop ons kan spoedig weer in die toekoms van julle 'n kuier verwag. Vriendelike groete, Zelda Karoo Pandok

Jared H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Dog friendly, relaxing, neat cottage and private garden. Great place to chill, especially with dogs. Enclosed area for them to run around and explore lets you worry less. Neatly kept garden area and cottage. Aircon wasn't cooling things down, but otherwise a comfortable space. Good bed, gas stove. Road in was a little rural, but only for a couple hundred meters. Will probably stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Loved our overnight stay after a long day of driving. The Farmers Cottage has everything one needs for a self-catering stay. Our Border Collie loved the cows in the field next door, and we were at complete ease as the entire large yard is fenced in. Some feedback to improve the stay would be the addition of 2 comfy outside camping chairs for around the braai at night, or to relax in during the day, or even to provide cushions for the wire set of chairs that are available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Linda
The Farmers Cottage
Good day Sandra, Thank you for your positive feedback as well as some advice on improvements we can consider in the future. You were great guests and we look forward to hosting you in the near future. Kind regards, Zelda

Monique N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Bo Karoo vrede. Die lieflike kothuis is geleë in 'n rustige deel van Bethulie. Dit was silwerskoon en baie netjies. Ons is vriendelik ontvang en vinnig gehelp. Ons het lekker afgekoel in die hoofhuis se swembad na 'n lang dag op die pad. Die perfekte plek om te oornag, veral as jy die agterpaaie wil verken en die besige N1 wil vermy. 'n Kiekie op die lang Bethulie-brug is 'n "moet"!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 167

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R999
R999 R899
per nag (plek vir 2)
Vanaf R999
R999 R899
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 7, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArdJS6uTCimrAcP1m1lzrdKd4u772seKqGLWwiDc8xN3nMC5hWN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R999 nouVanaf R899 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 7 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.49516731923 25.983602106571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang