Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farmhouse @ Porcupine Hills Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-pas 113/7, Porcupine Hills Gasteplaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Farmhouse @ Porcupine Hills Guest Farm is 'n selfsorghuis op 'n olyfplaas langs die pragtige Van der Stel-pas in die Overberg. Porcupine Hills Guest Farm is sowat 32 km vanaf Grabouw en 20 km vanaf Botrivier, langs verskeie wynroetes gelë.

Die plaashuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n solderstyl-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die solderslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en ideaal vir 2 kinders is. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n kaggel.

Die deure in die sitarea lei na 'n onderdakstoep met meubels. Daar is ook 'n ingeboude braai-area, 'n privaat tuin en 'n lieflike swembad.

Aktiwiteite op die plaas sluit bergfietsry, swem, voëlkyk en 4x4-roetes in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Van der Stel-pas 113/7, Porcupine Hills Gasteplaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-pas 113/7, Porcupine Hills Gasteplaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20400b3a56ff93d3e84b79fcbb88d3ff74343c8c3dde5ea95c35e0eada9db929ba4fb7f174f4bb525b8f0340c8beb8edd96b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 113/7 Van der Stel Pass Road Porcupine Hills Guest Farm 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.113982720462 19.237853314872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang