Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farmhouse Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 489

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 112 resensies vir The Farmhouse Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Dorotheaelizabeth O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorotheaelizabeth O

Heerlik, heerlik, heerlik!

Heerlike verblyf met vriendelike mense.

Karlien V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V

Kos vir die siel.

Baie aangename verblyf, rustig met lieflike uitsig. Was kos vir my siel. Nyala, die kat, kom gereeld kuier wat dit soos 'n huis laat voel.

Ita O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ita O

Heerlik.

Dit was heerlik. Alhoewel ons nie in die hotel gebly het nie, maar in die eenheid langs die hotel, was dit nog steeds pragtig met 'n ongelooflike uitsig. Ontbyt was uit die boonste rakke. Silwerskoon en vriendelik, ons sal vir seker weer teruggaan.

Deon S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon S

Rustig.

Dit is rustig met 'n asemrowende uitsig.

Simone E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone E

Ouwereldse sjarme, pragtige ligging, hartlike personeel, heerlike kos.

Ons het 'n baie hartlike ontvangs en tyd ervaar by The Farmhouse Hotel - ons kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig, die ligging is fantasties met die mooiste uitsigte, die ontbyt was baie van hoë gehalte en heerlik. Ons het ook een aand gebruik gemaak van die restaurant by die hotel en dit was 'n heerlike belewenis. Daar was ongelukkig nie genoeg tyd om gebruik te maak van die Spa nie, maar beslis volgende keer.

Sybil S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybil S

The staff were excellent. The setting is absolutely stunning. Although I was unhappy with the room.

I was disappointed in the room. It felt like a laundry room, with a dingy and unpleasant entrance. We booked way in advance, and just because we had a small dog, we were allocated this room. If you advise that pets are allowed, then don't discriminate.

Marmari P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marmari P

Nice.

Lovely breakfast. Beautiful rooms. Stunning view.

Leona H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leona H

Rustig en mooiste uitsig.

Die uitsig is asemrowend mooi. Die personeel baie vriendelik. Heerlik gebly. Ons klein hondjie was baie welkom en daar was tot 'n klein bedjie vir hom in die kamer. Ons het wel ons eie bedjie saamgekarwei, maar dit was 'n mooi gebaar. Baie dankie aan die chef wat uit sy pad uit gegaan het om ons woef se volstruis vleisies perfek rare vir ons gaar te maak. Ons was bang ons het te min saamgevat. Ek sal net aanbeveel dat hul mettertyd die matte vervang met teëls of gelamineerde vloerbedekking.

Mandie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mandie F

A total rip-off for a back room.

Over R1700 for one night in a back room - overpriced!

Celeste C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste C

Baie teleurstellend.

Ons het 23 jaar terug vir een aand van ons "honeymoon" by Farmhouse spandeer. Die diens, netheid en waarde vir geld het gemaak dat ons weer daar bespreek het. Ongelukkig het ons hierdie keer (per toeval dieselfde kamer) nie dieselfde ervaring gehad nie. Die ingang na die kamers vas vuil, vere en stof agter die deur. Een van die rusbanke se armleunings was vuil. In die badkamers lyk dit of daar geen verandering aangebring is sedert ons 23 jaar gelede daar was nie, waar van die mooi hake ontbreek het, is ander hakke net terloops geplaas. Die decor clash. Ons het ook gewone grootte handdoeke gekry i.p.v. "bath sheets". Ons was baie opgewonde dat daar vir ons ontbytpakkies aangebied was as gevolg van die Weskus-maraton wat plaasgevind het, maar die pakkies was verkeerd verpak en het deurmekaar opgedaag by ons, so ook 'n vrot piesang. Die restaurant wat volgens kennis privaat is, maar wel ontbyt voorsien vir hotelgaste het nie vir ons plek gehad vir ontbyt Sondagoggend nie. Nadat ons beswaar aangeteken het, het hul plek gemaak vir ons. Met uitcheck was die deposito op die rekening ook foutief en die persoon wat ons gehelp het, het nie verstaan hoe om die som te maak nadat ek bewys gelewer het van my deposito nie. Dit was net een ding op die volgende.

Anna G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna G

Vinnige een nag kuier in Langebaan.

Hierdie hotel is soveel meer as wat ek verwag het. Waarde vir geld, kamers is pragtig, met vriendelike 'staff'. Die oggend gratis ontbyt was 'n wenner. Sal geen ander plek kies om oor te bly vir my volgende kuier.

Santie N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie N

Rus vir die siel.

Kon nie vir beter vra nie: Goeie diens, pragtige en gerieflike kamer met 'n kaggel en uitsig oor die see. Sal definitief weer kom.

Marnus K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus K

Goeie ligging en waarde vir geld vir 'n paar dae.

Sien sterre.

David L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David L

Lovely venue with convenient location. We were allocated a lousy room 19. There are better options.

I didn't complain about our room, but it wasn't shown in any of the pictures. Have stayed there previously in a far better room. Had I known what the room was going to be like, I would have stayed elsewhere or happily paid more for something else. The hotel, facilities, food, staff, views, lounges, were great. Love the venue.

Estelle D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Estelle D

Aaklig.

Ons het vier keer al by Farmhouse gebly en dit baie geniet. Die Farmhouse-atmosfeer is ou hotel snoesig. Besluit op dieselfde ervaring, wat 'n teleurstelling, toe ons inboek word ons na die huis langsaan gevat om daar in 'n kamer te bly. Toe ek bespreking gedoen het is daar nooit genoem dat jy 'n kamer in die huis langsaan bespreek nie, as ek dit geweet het het ek nooit bespreek nie. Julle is besig om Farmhouse onder die mat in te vee. Toekomstige gaste wees gewaarsku.

Liesl B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Uitstekende verblyf met pragtige uitsig!

Pragtige hotel met baie gawe personeel.

Bradley T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley T

Fantastic value for money. Well run establishment.

We had beautiful lagoon views from our second-story window. The hotel is close to great restaurants and the West Coast National Park. Loved the complimentary tea & scones, and the breakfast.

Nikki H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki H

Amazing stay.

Lovely staff, beautiful setting, everything was amazing.

Leonora V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora V

Genotvol en ontspanne.

Die restaurant se Franse sjef en gade het wonderlike cuisine voorgesit. Personeel almal baie vriendelik en behulpsaam. Wonderlike kuier!

Madelyne V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyne V

Onvergeetlik! Beste besluit om by hulle te bespreek!

Pragtige uitsig, ruim en gerieflike kamers, vriendelike personeel, waarde vir geld.

Marius N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Sal definitief weer daar bly.

Hotel en ontbyt baie goed, maar kan ongelukkig nie die restaurant La Petite Mansion in die hotel aanbeveel vir aandetes nie. Cuisine kos wat verskriklik min is, baie duur en nie waarde vir geld en wynpryse ook belaglik. Het ook sommer my bottel se prys gelig van R195 na R246, omdat die bottel wat ons gehad het "nie op die stelsel" is nie.

Philipp K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philipp K

Great hotel in a beautiful location.

Really enjoyed the stay and will be back.

Louis B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis B

Uniek.

Dit voel asof ek in ’n plaashuis bly.

Charlotte V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte V

Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Personeel was baie vriendelik, behulpsaam en profesioneel.

Nare M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nare M

Awesome. great location with beatiful views. Loved the breakfast and dinner at La Petite Maison.

I think there is an opportunity to replace carpeted rooms with tile or wood. just for safety and people with allergies. Otherwise all was good.

Koos V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V

Baie lekker

Die ou gebou met sy inhoud is gevul met nostalgie. Die personeel is uiters vriendelik en behulpsaam. Pragtige uitsig. Dankie dat julle ons woefies toegelaat het. Met dit gesê, sou ek dink dit sal beter wees om die matte te vervang met teels, vir maklike skoonmaak en skoonhou.

Linda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S

Dit was so lekker om daar te bly. Die rustigheid maak mens sommer ook rustig.

Die ontbyt was fantasies. Ons sal die plek vir almal aanbeveel. Om net oor die lagoon te kyk maak jou rustig. So 'n rustige plek.

Priscilla B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Priscilla B

Rustige outydse sjarme by die see! Sal beslis weer daar kom oorslaap.

Kamers is huislik en die kaggel op 'n koue, nat aand was perfek! Die groot en gemaklike kamer en badkamer met koninggroote-bed was so lekker huislik.

Jan J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J

Lekker. Is in verkeerde kamer ingeboek.

Het tuinwoonstel bespreek en is in 'n stoepkamer, nr 4, ingeboek. Het laaste aand na die tuinkamer geskuif alhoewel ek dit bespreek het vir die volle tydperk. Hoekom is ons in kamer 4 gehuisves, maar ek het die tuinkamer bespreek en wat as die tarief verskil? Hoekom het dit gebeur? Was nogal ongelukkig oor die voorval.

Anton S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S

Was wonderlik.

Alles was perfek. Baie dankie.

Bets S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bets S

Heerlik luuks en die grootte van die kamer is "awesome".

Ons voel altyd lekker bederf by hulle, heerlike kamers en stunning ontbyt met baie goed diens.

Helena D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D

Rustige atmosfeer met baie mooi uitsig oor die Langebaan- lagoon.

Die 1-ster-gradering vir kliëntediens is as gevolg van een insident. Die algemene sleutelpersoneel, asook die restaurantpersoneel was baie vriendelik en hulpvaardig. Dieselfde kan ongelukkig nie van die eienaar en chef van die Le Petite Maison Restaurant gesê word nie. Ten tyde van ons aandete was daar 'n geweldige rusie tussen die twee persone wat deur al die gaste aangehoor is. Kort daarna is ons in kennis gestel dat die chef homself glo beseer het en ons voorgeregte is gekanselleer. Hoofgeregte sou nog bedien word. Vier gaste wat 'n bespreking gehad het vir aandete is in kennis gestel dat hulle nie bedien kan word nie. Hulle is baie geskok en teleurgesteld daar weg. Ons hoofgeregte is bedien, maar my bestelling was verkeerd. As gevolg van die situasie en die atmosfeer was ek nie lus vir drama nie en het die gereg geëet. Die kos was goed voorberei en my terugvoering sou so anders gewees het as dit nie vir die onsmaaklike insident was nie. Met die huidige situasie waarin restaurante hulself bevind was ons uiters geskok dat gaste so behandel kan word.

Renier V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renier V

Lekker ontbyt. Mooi omgewing.

Anneks het nie opwasgeriewe gehad nie, al is daar borde en glase. Skoonmaker het nie gekom nie, al het sy gereël om te kom.

Annemarie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie V

Lekker ruim maar basies gemeubileer.

Die eenhede wat vertoon word op LekkeSlaap se webtuiste is nie direk deel van die hotel nie, maar blyk 2 groot privaat eenhede te wees wat deur die hotel bestuur word. Die toegang daarheen is effens ongemaklik weens baie trappe. Die eenheid was ook baie basies gemeubileer.

Lieb O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lieb O

Totaal en al 'n mors van geld, brandstof, alles.

Pateties verby! Nie eers die kamer gekry wat ons bespreek het nie. Met aankoms was dit 'n gewag. Kamer was verkeerd. Ons is meegedeel ons kan nie by die restaurant eet nie, want hulle is vol bespreek! So mense wat verblyf daar bespreek moet elders gaan eet. Ek het gevra of ek die bestuur / eienaar kan spreek. Ek wag tot nou toe. Absolute gemors. Ek beveel hierdie plek vir niemand aan nie. En boonop was die wasbak verstop. Met uitklok tyd het ek nie eens my asem gemors om te kla nie, want niemand daar luister nie. Swak swak swak. Geen ster werd.

Riette M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette M

Heerlik gebly met pragtige staproete op jou drumpel.

Farmhouse Hotel het 'n puik ligging met wonderlike uitsig op die lagoon. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Die hotel is in 'n veilige area geleë.

Schalk M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk M

Pragtige ou hotel met baie geskiedenis! Puik diens! Mooi uitsig en heerlike ontbyt! vir seker aan te bevele!

Sal vir seker weer kom! Skoon en netjies. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Jeremia S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremia S

Hou baie van die oudhede wat uitgestal word. Mooi, skoon, netjiese kamer en lekker ontbyt. Sal weer hier wil oornag.

Hou die standaarde so hoog.

Paul W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W

Friendly staff, good food and lovely venue at very reasonable price. We will be back.

The Farmhouse has beautiful panoramic views and has lovely walks from the gate. The sheltered pool overlooks the lagoon.

Ilza G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilza G

Bekostigbare bederfwegbreek!

Ons was aangenaam verras dat die kamer luukser was as wat ons verwag het.

Liezl T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl T

Pragtige hotel.

Ons het 'n heerlike naweek in die Frank Wightman kothuis gehad. Die kothuis is ruim, met mooi kaapse hollandse antieke meubels en beeldskone uitsig oor die Langebaan Lagoon. Die skons en tee in die middae was 'n lekker bederfie en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Daar was 'n paar goedjies in ons kamer wat nie gewerk het nie, maar ons sal dit direk onder die hotel se aandag bring. Die ligging is van die beste in Langebaan en die bootklub is net oorkant die straat as mens op die water iets wil gaan sit en drink. Kan die hotel aanbeveel.

Marius N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius N

Baie lekker gekuier, alhoewel die Hotel na Covid19 nog nie 100% is soos dit was nie.

Aandetes beperk. Kamers word nie daagliks gediens nie. Drankvoorraad in kroeg baie beperk.

Pierre J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre J

Enjoyed it, but the water was cold.

And the shower did not drain. I notified the manager of the problems.

Deon V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Staff need training, information about the hotel must be better.

Clean rooms and hotel is very well positioned, staff not competent enough and need a lot of training. Tables outside need to levelled properly and smokiness from the coffee station needs to be improved.

Geraldine H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Geraldine H

Baie gemaklike verblyf, rustig en fantastiese uitsig.

Die ontbyt moet afgewissel word. Hulle gee presies dieselfde opsies elke dag. So as jy langer bly raak dit eentonig. Vir een aand is dit ok.

Elaine G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine G

Hartlike ontvangs en heerlike verblyf.

Ons het ongelukkig net een aand oorgebly tot ons spyt! Dit is 'n warm, vriendelike hotel met goeie en netjiese geriewe. Ons sal baie graag gou wil teruggaan en 'n naweek daarvan wil maak! Baie dankie!

Maudie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maudie V

Dit was fantasties en ons sal definitief weer gaan.

Ons het heerlik daar gebly. Almal was vriendelik en het uit hul pad uit gegaan om als vir ons te doen. Ons het skoon plek gekry met niks uit hul plek nie.

Deanne B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanne B

Keurige en netjiese hotel. Uitsig oor die lagoon.

Dis 'n keurige en netjiese hotel wat 'n pragtige uitsig het oor die lagoon. Die kamers is skoon en netjies en die personeel is behulpsaam. Heerlike kos word bedien in die restaurant.

Bets S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets S

It was the best stay we had in a long time.

The service, food, room, everything was just perfect. Extremely friendly staff, we really loved our stay.

Anton S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Asemrowend!

Ons was ontvang met vriendelike diens en alle reëlings vooraf getref vir bederf vir my meisie was alles uit die boeke, die uitsig en die luuksheid van die kamer is ongelooflik. Baie dankie, die ontbyt was heerlik en die personeel het die ekstra myl gestap en meer as genoeg gedoen.Sal The Farmhouse beslis aanbeveel en dit sal definitief nie ons laatste kuier daar wees nie.

Carol T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol T

Comfortable.

A good stay for a business trip as well as a getaway trip. Nice views.

Derek C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek C

Die outydse sjarme en uitsig is onverbeterlik.

Die netheid van die kamer, tuin en ander fasiliteite was van hoë gehalte en die hulpvaardigheid van die personeel prysenswaardig. Veilige pareerplek vir die voertuig en komplimentêre WiFi aangename pluspunte. Die interaksie met buitelandse besooekers tydens ontbyt was 'n bonus.

Elize S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

'n Heerlike hotel om in te bly en te oornag.

Die hotel is pragtig met baie karakter. Die personeel was baie gaaf, vriendelik en hulpvaardig. Die restaurant in die hotel se kos was baie lekker. Net een punt van kritiek - die personeel was duidelik onder geweldige druk omdat daar te min van hulle was. Ons was nie die enigste gaste wat opgemerk het dat die paar personeellede wat daar was, onder geweldige druk was om al die take ens. uit te voer nie. Bestuur sal dringend aan hierdie probleem moet aandag gee.

Eunice V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice V

Value for money, did not make five stars.

Pillows were uncomfortable and more water should have been provided. The fridge had been turned off and there was no ice in the freezer compartment (Room 11). The ambience, service, friendliness of staff, and the location of the Farmhouse Hotel is world-class, I will definitely be back!

Andre D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Lekker gebly.

Lekker gebly, vriendelike ontvangs.

Denver W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denver W

Rustige en sielsverrykkende tyd.

Die rustigheid van die lagoon, vriendelikheid van die personeel en die outydse sjarme bring mee dat jyself baie rustig is. Alles is baie naby, restaurante, winkels en ander besienswaardighede binne bereik. Kamers is ruim en skoon en die kos baie lekker en vullend. Sal enige tyd aanbeveel.

Sonja D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D

Beslis waarde vir jou geld en fantastiese uitsig.

Personeel was vriendelik, ontbyt was heerlik en die uitsig is fantasties.

Bertie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie V

Dit was great, net te kort.

Vriendelike personeel, pragtige ligging, kan nie vir beter uitsig vra nie. Alles is netjies, skoon en op hul plek. Veilig in baie rustige omgewing. Baie interessant om al die ou items wat in die hotel uitgestal word te sien, daar is items wat die jonger geslag nie sal ken nie. Die hotel se geskiedenis en dinge wat in en om die hotel gebeur het kan ook in die gange gelees word, baie interessant. Ons kan The Farmhouse Hotel ten sterkste aanbeveel, ons het ons kuiertjie baie geniet.

Desmond R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond R

We were pleasantly surprised, comfortable rooms and location.

We were very well received by staff and found the room clean and comfortable. We arrived in winter and the rooms could not be made cosy enough by heaters and there were no extra blankets in room, I did not speak to staff about it.the location was perfect with beautiful view over the lagoon. We enjoyed the sunsets from our room. I will definitely book at the hotel again, I believe it should be perfect in summer.

Marius B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Goed.

Verblyf en diens was goed.

Annita V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annita V

Die rustigheid, die pragtige uitsig en heerlike etes was so aangenaam dat ons eenvoudig 'n ekstra dag gebly het!

Ons was dol oor die plek! Die vriendelike diens en die outentieke plaasmuseum-atmosfeer was wonderlik om te ervaar. Ons kamer, nommer 4, was pragtig en gerieflik. Dit is miskien 'n goeie idee om die foutiewe slot te vervang, sodat die gekleurde glasvenstertjie nie telkens uit die deur gehaal moet word as die sleutel nie werk nie. Omdat ons 'n dag langer gebly het, moes ons na kamer 7 verhuis. Dit was nogal 'n koue kamer en een van die twee verwarmers teen die muur het nie gewerk nie. Die trap na benede is nie geskik vir besondere lang persone soos my man, wat sy kop by die ingang gestamp het nie. Nogtans was dit vir ons 'n salige rusplek waar ons heerlik kon ontspan. Ons sal graag weer daar in die toekoms wil kuier as ons na Suid-Afrika toe kom.

Sanet P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P

Fantasties.

Dit is baie meer as wat verwag het. Ons het ontbyt by gekry, 'n pluspunt, en WiFi maar dis lekker ruim. Dankie vir water langs ons bed, groot bed en mooi uitsig en diens uitstekend veral Andy met ontbyt.

Elize B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Skoon, vriendelik en baie rustig.

Van ons aankoms by ontvangs tot ontbyt en etes was almal vriendelik. Kamers was pynlik netjies en badkamer was baie mooi skoon. Lekker gerus geen geraas. Ek kan net sê uitstekend. Dankie.

Jandre T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre T

Absoluut die moeite werd en sal dit graag weer doen!

Sien sterre.

Tertius L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius L

Uitsonderlike vriendelike diens met 'n lieflike uitsig uit 'n skoon, gemaklike kamer.

Wonderlik tyd. Die diens is uitstekend. Die kamers is skoon en gooi die wonderlike uitsig by en jy het 'n wenner. Hoogs aanbeveelbaar vir die prys wat betaal en wat jy kry. Beplan al klaar die volgende besoek en The Farmhouse Hotel is bo aan die lys.

Richard K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K

Wonderlik.

Enigste klagte is dat hulle ons uitgeskuif het na 'n nabyliggende huis aangesien ons blykbaar betaal het vir 'n 'budget' kamer. Ons was teleurgesteld gewees. Die website het geensins aangedui dat dit die geval sal wees nie.

Johan C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Dit was ongelooflik lekker.

Ons is deur vriendelike personeel verwelkom, wat uit hul pad gegaan het om vir ons die beste te gee. Wooneenheid was baie netjies. Alhoewel ons nie in die hotel self tuis was nie, was die gastehuis wat hulle gegee het puik. Baie privaat met 'n swembad, speletjies kamer in 'n volledige gimnasium. Eenheid was daagliks skoongemaak en koffie en tee houer was altyd vol. Die ontbyt wat ons soggens by die hotel gaan eet het, was smaaklik. En ook daar was al die personeel vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n puik hotel met wonderlike personeel. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Kobus C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus C

Aangename verblyf met vriendelike personeel en baie goeie ligging.

Het lekker gebly in ruim eenheid. Heerlike etes.

Reinard L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reinard L

Lekker sentraal met heerlike stoep en ontbyt.

Personeel vriendelik, ligging goed en veilig. Ontbyt op patio heerlik, maar kamer was baie warm sonder lugreëling. Matte was baie vuil, ek dink nie hul verdien 'n 4-ster gradering nie. Hul voldoen werklik nie aan die gradering nie.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Kobus L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L

Aangename verblyf in 'n hotel met hope karakter.

Omtrent alles oor die hotel was 'n aangename verrassing - die kamers is ruim met pragtige dekor. Die hotel het baie karakter met 'n heerlike atmosfeer en die sitkamers is gerieflik en gemaklik vir heeldag kuier.

Frans B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans B

Goeie restaurant en mooi uitsig.

Diens en kos in restaurant was wonderlik en baie vriendelike personeel. Aankoms was nie goed georganiseer nie en ons handdoeke was klam by aankoms in kamer. Kamer is ruim. Sekere van die meubels moet opgradeer word. Skoonmaakdiens het eers laat by ons uitgekom.

Jacky V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky V

Very relaxing and beautiful views of the lagoon.

It was a very relaxing stay. The service from all the staff was excellent, very friendly. We had a lovely view of the lagoon from our bedroom window upstairs and the breakfast was great.

Annika P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika P

Uitstekend!

Ons het een van die goedkoper kamers bespreek en was aangenaam verras oor hoe luuks dit was! Die dames by ontvangs was ook wonderlik. Die algemene atmosfeer, dekor en gevoel van 'n plaashuis gekombineer met Weskus werk baie goed. Ons sal definitief terug wees.

Gerhard G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

'n Moet as jy in die omgewing is.

Netjies, skoon en met 'n ongelooflike uitsig. Die kaggel in die kamer het net bygedra tot die romantiese atmosfeer. Die bad voor die kaggel wat uitkyk oor die lagoon was ongekend en onverwags. Die restaurant se kos is lekker en ons het ons tyd geniet.

Bongani M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani M

Great vibes.

I had a great time. The food and the service was tops.

Christina H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina H

Verblyf was baie gerieflik en 'n lekker ondervinding.

Die verblyf was baie netjies. Die kos was baie lekker. Ontvangs was baie behulpsaam en vriendelik. Die hotel is vol antiekhede wat baie interessant is om te sien. Baie gerieflik geleë om dorpies in die omgewing te verken.

Ada B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada B

Fantasties.

Vriendelike diens, heerlike kos, pragtige uitsig, kaggel in die kamer. Kan beslis aanbeveel word.

Hannelie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Dit was regtig heerlik om hier te bly.

Ons het die personeel se vriendelikheid waardeer. Alles was so netjies en skoon. Ons het die geskiedenis en die oudhede vreeslik geniet. Die swembad was net misleidend op die internet, dis eintlik baie kleiner as verwag. Maar die seemeeue het heerlik saam met my afgekoel.

Annami V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annami V

Dit was wonderlik, rustig en definitief 'n plek om te besoek.

Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie. Dit was regtig 'n baie lekker naweek. Die kamers is wonderlik en skoon, met alles wat jy benodig. Die ontbyt was ongelooflik heerlik en ons was oral in die hotel gegroet met 'n glimlag.

Joop B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joop B

Lekker Weskus-vriendelikheid.

Tipiese Weskus-gasvryheid. Niks was te veel gevra vir die personeel nie.

Pieter Francois R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter Francois R

Ontspanne atmosfeer in 'n karaktervolle hotel met lieflike uitsig.

Ons kamer was baie netjies maar ek het hotel se oorspronklike karakter in eenheid gemis. Klinies gewees i.v.g. met res van hotel. Lekker stort in badkamer. Sal vadoek in kombuisie waardeer. Ontbyt was baie lekker met goeie vriendelike diens. Personeel is uiters vriendelik en laat jou tuis voel en bederf. Ons wonder net hoe veilig dit is - oop na straat aan voorkant van eenheid.

Katherine V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Katherine V

Was baie aangenaam dankie.

Vriendelike en professionel personeel. Fasiliteite skoon en netjies. Kos heerlik. Rustige atmosfeer. Die tydjie daar baie geniet.

Jose G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jose G

Oulike plek om te bly - maar nie in die winter nie.

Vriendelike diens en goeie etes. Uitstekende ligging. Maar die kamers is winderig en koud. Nie 'n goeie hotel vir koue winters nie.

Christo F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Christo F

Die uitsig en ligging het beslis die verblyf die moeite werd gemaak.

Met aankoms by die Farmhouse was ons bespreking nie verander soos aangevra nie. Wat veiligheid betref voel ek dat veral aan die voorkant van die eenheid waar ons oornag het te veel geleentheid geskep word vir enige peroon/persone om die area te betree. Ek moet egter beklemtoon dat die ontbyt wat ingesluit is by die prys regtig uitstaande was.

Jan A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan A

Tevrede met plek.

Kamer kan probleem raak vir mense met sinus en hooikoors, die riete gee stowwerige reuk af wat skerp is op neus en bors. Ons kamer was ook swak geïsoleer, kon elke oproep in ontvangs hoor.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
John & Bianca S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
John & Bianca S

Voor dit geld hadden we eter verwacht.

De garden rooms hebben weinig tot geen privacy. De kamer die wij kregen had geen deur tussen badkamer en slaapkamer. Geen wifi, geen gordijn. De tweede dag was er gelukkig een andere kamer beschikbaar. Maar toen we bij het zwembad wilde gaan liggen waren er geen kussens voor de ligstoelen. Alleen een paar kleine losse. Personeel wilde wel hun best doen maar hadden niet echt de middelen. Onbijt was heel goed. Avond eten helaas minder goed.

Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marinda O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marinda O

Nie 'n gelukkige kliënt nie.

Was in 'n kamer in 'n huis geplaas, nie in die hotel nie. Moes self reël vir my bagasie om by hotel te kom. Was ook 4 uur wakker gemaak deur 'n lawaai in die huis, van goed wat rond val ens. Glad nie gelukkig nie.

David P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Die diens en die kos was uitstekend and ons het baie tuis gevoel.

Sien sterre.

Callie R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie R

Pragtige uitsig en baie karaktervolle hotel.

Die ontbyt nie so goed soos aandetes nie.

Tersia V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Dit was uitstekend, maar ek het nie gratis Wi-Fi gehad soos dit geadverteer was nie!

Verblyf uitstekend behalwe dat daar nie gratis WiFi was soos die opsie wat ek gekies het met die bespreking nie! Dit was vir my 'n probleem omdat ek juis dit gekies het a.g.v. werk op internet wat ek moes doen! Ons is geplaas in 'n kamer wat nie op dieselfde perseel as die hotel was nie en dit het nie WiFi opvangs gehad nie. Die advertensie inligting moet hersien word.

Lindy N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy N

Welcoming!

Tamsin made a plan when I told her I was bringing a small dog and upgraded us to a pet-friendly room at no extra charge. We were only there for one night but really enjoyed it. Only comment would be that there was no fruit salad on the breakfast buffet. Cutting up whole fruit at the breakfast table is a bit messy. Service from LekkeSlaap was great!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verwelkomend!

Tamsin het 'n plan gemaak toe ek gesê het ek bring 'n hondjie saam - is opgegradeer na 'n troeteldiervriendelik kamer teen geen ekstra koste. Ons was net daar vir een nag maar ons het dit regtig geniet. Al negatiewe punt is dat die ontbyt-buffet nie 'n vrugteslaai ingesluit het nie. Om heel vrugte te sny aan tafel is 'n bietjie morsig. LekkeSlaap se diens was great!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Landi C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi C

Die vriendelikste personeel.

Ons het baie lekker gebly hier! Pragtige uitsig vanuit ons kamer, ook vanuit die ontbytsaal. Die personeel is vir hierdie hotel 'n absolute aanwins, almal is vriendelik, tegemoetkomend en behulpsaam. Baie dankie julle!

The Farmhouse Hotel se terugvoer

Geagte Landi,
Van al die personeel van die Farmhouse Hotel, baie dankie dat u die tyd geneem het om kommentaar te lewer oor u verblyf met ons. Dit bring my groot vreugde om te weet dat u so n besonderse tyd by ons gehad het. Ek is so bly u het ons fasiliteite geniet. Ek sal beslis vir al die personeel dank vir hul uitstekende diens. Ons sien uit na u volgende besoek aan ons.
Vriendelike groete,
Charl Schoeman - Hotel Bestuurder

The Farmhouse Hotel
Linda V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Diens en ligging is uitstekend.

Die vriendelikheid van die personeel en diens was uitstekend. Die oudhede in die hotel skep 'n warm atmosfeer. Sal definitief weer The Farmhouse Hotel besoek.

The Farmhouse Hotel se terugvoer

Geagte Linda,
Van al die personeel van die Farmhouse Hotel, baie dankie dat u die tyd geneem het om kommentaar te lewer oor u verblyf met ons. Dit bring my groot vreugde om te weet dat u so n besonderse tyd by ons gehad het. Ek is so bly u het ons fasiliteite geniet. Ek sal beslis vir al die personeel dank vir hul uitstekende diens. Ons sien uit na u volgende besoek aan ons.
Vriendelike groete,
Charl Schoeman - Hotel Bestuurder

The Farmhouse Hotel
Willie C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C

Baie spesiale plek.

Kamer groot en baie netjies met al die geriewe. Restaurant fantasties.

Lurando N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurando N

Will definitely book again.

Friendly and helpful staff. Beautiful view.

The Farmhouse Hotel se terugvoer

Dear Lurando,
From all the management and staff, thank you for writing a review. We constantly strive on being the best hosts out there and I am glad that we exceeded your expectations. We look forward to hosting you again in the close future.
Kind Regards,
Charl Schoeman, Hotel Manager

The Farmhouse Hotel
Pierre L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Baie lekker en rustig!

Dit is 'n wonderlike plek om te gaan rus. Alles is baie goed. Die WiFi lol want die sein is baie swak. Hulle sal iets daaromtrent moet doen. Ek het sakebelange en moet in kontak bly en het dit moeilik gevind.

Sanet M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Heerlike atmosfeer en kalmte!

Heerlike tyd gehad, dit was so lekker rustig. My hondjies het saam gereis en hulle was vreeslik mooi behandel en na gekyk.

Carl W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carl W

Bietjie teleurgesteld.

Ons het nie in die hotel gebly nie maar in 'n huis langsaan. Dit was baie sleg met 'n groot lawaai wat van die ander kamers in die huis gekom het. Dit het gevoel of ons in 'n woonstel bly en nie in die hotel nie. Ons is nie vooraf gewaarsku dat die hotel vol is nie en dat ons langsaan sal moet slaap nie.

Jacqueline K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline K

Alles was nie perfek nie, maar bestuur het hulle bes gedoen om alles so aangenaam moontlik te maak.

Die kamer wat ons in gebly het, het ongelukkig 'n geyser wat met die "laundry" gedeel word. Werkers het wasgoed gewas en ons sonder warm water gelos. Vermy dus kamer nommer 18. Die res van die verblyf was baie aangenaam en gemaklik. Hulle restaurant was die hoogtepunt van die verblyf. Die kos was van baie goeie gehalte en die atmosfees in die restaurant was baie aangenaam.

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sandra M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M

Skoon en netjies

'n Groot kamer, met 'n kombuis/sitplek en bad met "hand-held" stort. Geen uitsig van ons kamer, maar daar is kamers met 'n uitsig oor die strandmeer. Al wat ons nodig gehad het vir die aand wat ons daar was.

Priscilla A - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Priscilla A

Breakfast - not value for money.

The cost of the breakfast at the hotel was definitely not value for money. As a breakfast buffet the cold serving was very sparse and unappetizing. For the Sunday evening supper I had a crumbed chicken schnitzel which was over-cooked and dry.

Karien S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karien S

Die diens is goed, maar die kamer is absoluut swak geleë.

Dit is bo die kombuis en restaurant geleë en is baie, baie raserig soos daar in kombuis gewerk word. Persoonlik is dit 'n baie negatiewe punt.

Yolandi J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandi J

Skoon, maar verseker nie die geld werd.

Badkamer riool stink verskriklik ... Baie netjies, vriendelike mense, maar beslis nie die geld werd nie.

Janine W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Janine W

Disappointing.

The Farmhouse Hotel did not live up to it's promises. Whilst the location was great and the breakfast ok, the following disappointed: level of front desk service was poor - staff uninformed and lack of training, under-staffed at breakfast created poor service quality (willing but not supported by management), owners berated staff publicly in front of guests, "games room" under-delivered - one pool table in very poor condition situated in a museum, house-keeping continually under pressure and no communication, when we asked for a newspaper (whilst having breakfast) was told the hotel does not do newspapers. Dinner menu lacking in imagination and quality of food. Walk-in guests turned away from coffee shop because of pressure on breakfast/serving staff - tension between front desk and servers. No communication from rooms to house-keeping, messages via front desk, you just have to hope they get it right! Room only had 1 key, even though a second and third external doors were part of the unit, no other keys were available and, in fact, the locks did not even work properly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Teleurstellend.

Die Farmhouse Hotel het nie aan sy beloftes voldoen nie. Hoewel 'n goeie ligging and skaflike ontbyt, het die volgende teleurgestel: swak diens by ontvangs - personeel nie ingelig nie en gebrek aan opleiding; daar was nie genoeg personeel by die ontbyt nie, so die diens was nie goed nie (die regte houding, maar nie goed bestuur nie); die eienaars het die personeel openlik voor die gaste sleggesê; die speletjieskamer was nie goed toegerus nie - net 1 pooltafel in swak toestand in 'n museum; skoonmaakpersoneel was deurentyd onder druk en daar was geen kommunikasie nie, toe ons vra vir 'n koerant is daar aan ons gesê dat die hotel nie koerante het nie. Die aandete-spyskaart was verbeeldingloos en van lae gehalte. Gaste wat ingestap het is weggewys van die koffiewinkel af omdat daar te veel druk op die diens-/ontbytpersoneel was - daar was spanning tussen die ontvangstoonbank en dienspersoneel. Daar is geen kommunikasie tussen die kamers en die skoonmakers nie, boodskappe geskied via die ontvangstoonbank, mens hoop maar net hulle kry dit reg! Die kamer het net 1 sleutel, hoewel daar tweede en derde eksterne deure deel van die eenheid was. Geen ander sleutels is oorhandig nie, en die slotte het nie eers gewerk nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Connie J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie J

Oornagplek op pad teen die Weskus op.

Die hotel se ligging is uitstekend met kamers wat 'n uitsig op die lagoon het. Die restaurant bedien heerlike kos.

The Farmhouse Hotel se terugvoer

Geagte Connie J,

Van al die personeel van die Farmhouse Hotel, baie dankie dat u die tyd geneem het om kommentaar te lewer oor u verblyf met ons. Dit bring my groot vreugde om te weet dat u so n besonderse tyd by ons gehad het. Ek is so bly u het ons fasiliteite geniet. Ek sal beslis vir al die personeel dank vir hul uitstekende diens. Ons sien uit na u volgende besoek aan ons.

Vriendelike groete,
Charl Schoeman - Hotel Bestuurder

The Farmhouse Hotel
Jeanette V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Baie lekker.

Ons het vyfster-behandeling gekry. Diens was uitstekend en personeel was baie vriendelik. Mense soos Andy. Sê asb dankie vir haar.

The Farmhouse Hotel se terugvoer

Geagte Jeanette V,

Van al die personeel van die Farmhousee Hotel, baie dankie dat u die tyd geneem het om te kommentaar oor u verblyf met ons.
Dit bring my groot vreugte om te weet dat u so n besonderse tyd by ons gehad het.
Ek sal beslis vir Andy persoonlik dank vir haar uitstekende diens.
Ons sien uit na u volgende besoek aan ons.

Vriendelike groete
Charl Schoeman
Hotel Bestuurder



The Farmhouse Hotel
Marianne V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V

Teleurstelling omdat ek vir 'n luukse kamer betaal het en 'n 'Classic Room' ontvang het.

Met aankoms het ek gemerk dat 'n "Classic Room" aan ons toegeken word, alhoewel ons vir 'n luukse kamer betaal het. Ek het dit gemeld. Daar was glo nie luukse kamers beskikbaar nie. Hul het ons toe in die "Garden room" ingeboek, maar sy tarief is dieselfde as die "Classic Room". Hulle het glad nie aangebied om ons met iets anders te bederf nie. Ek het dus R120 betaal, waarvoor ek niks ontvang het nie???

Marissa D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa D

Uitstekende tyd hier deurbring, al was dit net vir eend aand!

Sien die sterre.

Vanaf
Vanaf R2 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1b71f93208b206fe6df3e6b27bbd79664bd36484989b89dfc119d1b80fcb01735ee34c09e59812248c5b0087a74f0f48db2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 280 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 5 Egret Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.105027531921 18.035243987766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang