Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farmhouse Hotel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Dorothea Elizabeth O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, heerlik, heerlik! Heerlike verblyf met vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Kos vir die siel. Baie aangename verblyf, rustig met lieflike uitsig. Was kos vir my siel. Nyala, die kat, kom gereeld kuier wat dit soos 'n huis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ita O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Heerlik. Dit was heerlik. Alhoewel ons nie in die hotel gebly het nie, maar in die eenheid langs die hotel, was dit nog steeds pragtig met 'n ongelooflike uitsig. Ontbyt was uit die boonste rakke. Silwerskoon en vriendelik, ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Wonderlik! Vriendelike personeel en 'n lekker restaurant.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Rustig. Dit is rustig met 'n asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Simone E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Ouwereldse sjarme, pragtige ligging, hartlike personeel, heerlike kos. Ons het 'n baie hartlike ontvangs en tyd ervaar by The Farmhouse Hotel - ons kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig, die ligging is fantasties met die mooiste uitsigte, die ontbyt was baie van hoë gehalte en heerlik. Ons het ook een aand gebruik gemaak van die restaurant by die hotel en dit was 'n heerlike belewenis. Daar was ongelukkig nie genoeg tyd om gebruik te maak van die Spa nie, maar beslis volgende keer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sybil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

The staff were excellent. The setting is absolutely stunning. Although I was unhappy with the room. I was disappointed in the room. It felt like a laundry room, with a dingy and unpleasant entrance. We booked way in advance, and just because we had a small dog, we were allocated this room. If you advise that pets are allowed, then don't discriminate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marmari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Nice. Lovely breakfast. Beautiful rooms. Stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leona H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Rustig en mooiste uitsig. Die uitsig is asemrowend mooi. Die personeel baie vriendelik. Heerlik gebly. Ons klein hondjie was baie welkom en daar was tot 'n klein bedjie vir hom in die kamer. Ons het wel ons eie bedjie saamgekarwei, maar dit was 'n mooi gebaar. Baie dankie aan die chef wat uit sy pad uit gegaan het om ons woef se volstruis vleisies perfek rare vir ons gaar te maak. Ons was bang ons het te min saamgevat. Ek sal net aanbeveel dat hul mettertyd die matte vervang met teëls of gelamineerde vloerbedekking.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandie F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2023

A total rip-off for a back room. Over R1700 for one night in a back room - overpriced!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 513

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1b71f93208b206fe6df3e6b27bbd79664bd36484989b89dfc119d1b80fcb01735ee34c09e59812248c5b0087a74f0f48db2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 5 Egret Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.105027531921 18.035243987766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang