Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farmhouse Hotel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Dorotheaelizabeth O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, heerlik, heerlik! Heerlike verblyf met vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Kos vir die siel. Baie aangename verblyf, rustig met lieflike uitsig. Was kos vir my siel. Nyala, die kat, kom gereeld kuier wat dit soos 'n huis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ita O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Heerlik. Dit was heerlik. Alhoewel ons nie in die hotel gebly het nie, maar in die eenheid langs die hotel, was dit nog steeds pragtig met 'n ongelooflike uitsig. Ontbyt was uit die boonste rakke. Silwerskoon en vriendelik, ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Rustig. Dit is rustig met 'n asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Simone E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Ouwereldse sjarme, pragtige ligging, hartlike personeel, heerlike kos. Ons het 'n baie hartlike ontvangs en tyd ervaar by The Farmhouse Hotel - ons kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig, die ligging is fantasties met die mooiste uitsigte, die ontbyt was baie van hoë gehalte en heerlik. Ons het ook een aand gebruik gemaak van die restaurant by die hotel en dit was 'n heerlike belewenis. Daar was ongelukkig nie genoeg tyd om gebruik te maak van die Spa nie, maar beslis volgende keer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sybil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

The staff were excellent. The setting is absolutely stunning. Although I was unhappy with the room. I was disappointed in the room. It felt like a laundry room, with a dingy and unpleasant entrance. We booked way in advance, and just because we had a small dog, we were allocated this room. If you advise that pets are allowed, then don't discriminate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marmari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Nice. Lovely breakfast. Beautiful rooms. Stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leona H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Rustig en mooiste uitsig. Die uitsig is asemrowend mooi. Die personeel baie vriendelik. Heerlik gebly. Ons klein hondjie was baie welkom en daar was tot 'n klein bedjie vir hom in die kamer. Ons het wel ons eie bedjie saamgekarwei, maar dit was 'n mooi gebaar. Baie dankie aan die chef wat uit sy pad uit gegaan het om ons woef se volstruis vleisies perfek rare vir ons gaar te maak. Ons was bang ons het te min saamgevat. Ek sal net aanbeveel dat hul mettertyd die matte vervang met teëls of gelamineerde vloerbedekking.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandie F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2023

A total rip-off for a back room. Over R1700 for one night in a back room - overpriced!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Celeste C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2023

Baie teleurstellend. Ons het 23 jaar terug vir een aand van ons "honeymoon" by Farmhouse spandeer. Die diens, netheid en waarde vir geld het gemaak dat ons weer daar bespreek het. Ongelukkig het ons hierdie keer (per toeval dieselfde kamer) nie dieselfde ervaring gehad nie. Die ingang na die kamers vas vuil, vere en stof agter die deur. Een van die rusbanke se armleunings was vuil. In die badkamers lyk dit of daar geen verandering aangebring is sedert ons 23 jaar gelede daar was nie, waar van die mooi hake ontbreek het, is ander hakke net terloops geplaas. Die decor clash. Ons het ook gewone grootte handdoeke gekry i.p.v. "bath sheets". Ons was baie opgewonde dat daar vir ons ontbytpakkies aangebied was as gevolg van die Weskus-maraton wat plaasgevind het, maar die pakkies was verkeerd verpak en het deurmekaar opgedaag by ons, so ook 'n vrot piesang. Die restaurant wat volgens kennis privaat is, maar wel ontbyt voorsien vir hotelgaste het nie vir ons plek gehad vir ontbyt Sondagoggend nie. Nadat ons beswaar aangeteken het, het hul plek gemaak vir ons. Met uitcheck was die deposito op die rekening ook foutief en die persoon wat ons gehelp het, het nie verstaan hoe om die som te maak nadat ek bewys gelewer het van my deposito nie. Dit was net een ding op die volgende.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 486

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1b71f93208b206fe6df3e6b27bbd79664bd36484989b89dfc119d1b80fcb01735ee34c09e59812248c5b0087a74f0f48db2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 280 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 5 Egret Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.105027531921 18.035243987766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang