Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farmhouse @ On Poplars Lane

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Amelia O
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Lekker wegbreek naweek. Lekker wegbreek naweek met gesin. Baie rustig en netjies. Ons almal het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize Rina T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Baie lekker gebly, pragtige plaasomgewing en smaakvolle huis met die lekkerste beddens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosilda C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Vinnige wegbreek. Ons het net aand daar gebly maar als was netjies en rustig. Dis verskriklik koud maar die knus en snoesige beddegoed en kaggel het baie gehelp. Baie dankie On Poplars Lane. Ons kom kuier weer in die somer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing stay with beautiful surroundings. We really enjoyed the peaceful and relaxing holiday. It was away from everything, so we took the time to catch up with ourselves. Beds are super comfy, and hosts are very friendly and accommodating. Beautiful views of the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was 'n baie aangename en gerieflike verblyf. Ons het die verblyf baie geniet en sal volgende keer langer wil bly. Sal dit beslis aanbeveel. Plekkie is baie keurig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlik. Heerlike ontspanne naweek met die mooiste natuur rondom ons. Baie vriendelike eienaars.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnette C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Cosy comfortable. We had a fantastic and cosy stay. We were there during a storm, and we were warm in front of the fireplace. Showers had hot water, and the beds were so comfortable with clean linen. Attention to detail was evident. Every room is beautifully decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustigheid op die plaas. Ons het heerlik gekuier in die Koovallei. Ons het die rustigheid baie geniet en die huis was goed ingerig. Alhoewel daar wel 'n klein Agrimark in die dorp is, sal ek aanbeveel om alle kosbehoeftes in te pak. Die gashere is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lana J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Lovely place. Very peaceful environment. Friendly hosts. Cosy little home. Loved the indoor fire place. The only issue we had was the shower pressure and temperature changing on the last day of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Reflects price paid, would go back in the summer, love the location. Loved setting, host very accommodating. Very new on rental market. A few items still need attending to. For the cottage to be truly comfortable, heating and fire are not enough in winter. More carpets are needed as the floors are very cold. A stove is required. Hot water is great, but showers need a door or curtain. The kitchen and bedrooms are as in the photos. With changes, I would be willing to pay more. Truly impressed with the hosts, they are doing a great job. Hope this is constructive, not critical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yolandi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R1 180
R1 180 R787
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 180
R1 180 R787
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Koo Vallei, On Poplars Lane, Montagu, Wes-Kaap, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe65a77fcfffa98459bd53ff88658e8eb5275decf46b5dfac41170a37962d12af81ba411e4d4d7516230dd98ea36ad1e50f7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 180 nouVanaf R787 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 R318, Koo Valley On Poplars Lane 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.6917836 19.8566589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang