Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On Poplars Lane

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Koo Vallei, On Poplars Lane, Montagu, Wes-Kaap, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 180 R944 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

On Poplars Lane is 20 km vanaf Montagu geleë en bied verblyf wat perfek is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Montagu is 'n plek waar tyd skynbaar stilstaan, wat 'n geleentheid bied om te ontspan en met die natuur te verbind.

Die plaashuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Enkelslaapbank is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel, asook 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel in die kombuis.

Buite is daar 'n braai-area en berguitsite.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Rosilda C
Saam met vriende
5.0
Vinnige wegbreek. Ons het net aand daar gebly maar als was netjies en rustig. Dis verskriklik koud maar die knus en snoesige beddegoed en kaggel het b...
Sien meer
Aug 2024
Richard W
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay with beautiful surroundings. We really enjoyed the peaceful and relaxing holiday. It was away from everything, so we took ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Alicia P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n baie aangename en gerieflike verblyf. Ons het die verblyf baie geniet en sal volgende keer langer wil bly. Sal dit beslis aanbeveel. Plekki...
Sien meer
Jun 2024
Sonnette C
Saam met vriende
4.8
Cosy comfortable. We had a fantastic and cosy stay. We were there during a storm, and we were warm in front of the fireplace. Showers h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Carien M
Saam met lewensmaat
4.8
Rustigheid op die plaas. Ons het heerlik gekuier in die Koovallei. Ons het die rustigheid baie geniet en die huis was goed ingerig. Alhoewel daar wel ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolandi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • R318, Koo Vallei, On Poplars Lane, Montagu, Wes-Kaap, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink On Poplars Lane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 180
R1 180 R944
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 180
R1 180 R944
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Koo Vallei, On Poplars Lane, Montagu, Wes-Kaap, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe65a77fcfffa98459bd53ff88658e8eb5275decf46b5dfac41170a37962d12af81ba411e4d4d7516230dd98ea36ad1e50f7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 180 nouVanaf R944 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 R318, Koo Valley On Poplars Lane 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.6917836 19.8566589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang