Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fat Mulberry Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Alec B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A place you want to go back to. Margie, keep up the good work. We stayed in the Gate House for 3 nights and loved it. The Gate House is private with a lovely verandah to enjoy the view of the mountains and the farm animals. It got very cold, so we lit the fire to warm up. The fireplace is an excellent unit. It warmed the house and all the smoke was extracted. We have been smoked out too often when homemade fireplaces are used that hardly heat the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantastic. Pasta making course lots of fun. Really chilled and a great time spent to unwind. Lots to do and a great place to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meagan
The Fat Mulberry Guest Farm
Loved having you guys here. Glad you and your family could enjoy our piece of heaven. Please come back in summer. We also have a pool to put up once our rain arrives, which is very needed. Our dam is stunning when there is water! It will come.

Magdaleen D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Plaaslewe, stilte en vrede. Dit is 'n baie lekker en stil blyplek. Baie goed vir diereliefhebbers. Die gasvrouens was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is so baie om te doen, dit was 'n lekker avontuur. Die kamers is groot en die uitsig is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Pragtige omgewing, stylvolle akkommodasie, oasis vir die kleintjies. Die akkommodasie was baie ruim, stylvol en die aandag aan detail was opmerklik. Ons 3 kleintjies het hulle die tyd van hulle lewe gehad op die plaas met die diere en al die oulike "kykgoedjies". Ons sal definitief weer kom en die hele plaas vir die groter familie "uitboek". Dis 'n jammerte dat ons net vir die naweek daar was aangesien daar so baie is om te doen in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sias B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie mooi, waarde van God se handewerk ervaar. Was 'n fees, vreeslik lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelie D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Mooiste plek vir sielerus waar jy jou batterye kan herlaai. Beste uitsig en natuurskoon wat jou omring. Die plaasdiere (perde, donkie, potbelly varkie, koei, ganse en hoenders) begroet jou in die oggende. Margie, Sarah en personeel baie vriendelik, dankie vir 'n lekker paar dae! Mooiste kunswerk en dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meagan
The Fat Mulberry Guest Farm
Thank you, Nelie. I loved having you stay for four nights. You are an inspiration and I could see your doggies also had fun and enjoyed a holiday too. We look forward to having you stay back at Fat Mulberry Guest Farm.

Edith K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lekker gerus, vreedsaam en baie mooi uitsig. Baie lekker gebly met mooiste uitsig en alles wat mens nodig kan hê byderhand. Dankie vir die vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Worth it. Beautiful view, such a cute apartment with everything you need. Very load shedding friendly. WiFi is really good. Pets are super friendly. Definitely enjoyed our stay .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Baie lekker plek met geen loadshedding. Mooi uitsig, net rustig. Baie lekker plek wat oor die berge van Lesotho uitkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meagan
The Fat Mulberry Guest Farm
We are so glad you enjoyed staying at the Fat Mulberry, especially the view. We look forward to welcoming you back again soon.

Irving S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Lovely family cottage with a view. We had a wonderful stay, the family unit is spacious and clean, we can easily stay for a week. Great view, lots of animals which gives a farm feel. The host is amazing, friendly and made us feel at home from the moment we arrived. Will definitely stay there again if we are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Meagan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R595
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb97a90aadbe12e5d05ac51fba8f7a96b5e5ce5ebf61f4d7463e9287bf9971b84adbe61f3f38a4b41cb9d4d5e60ef196cbd61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 1) 37 5 1 5 Plot 2 Strydom Small Holdings Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.630198 28.216326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang