Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Feather Hill Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir The Feather Hill Boutique Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Michelle C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Heerlike, vinnige, romantiese wegbreek!

Ons het baie lekker gebly by The Feather Hill Boutique Hotel. Sal dit 100% aanbeveel! Dit was baie gerieflik en ongelooflik mooi! Die diens is puik! Hulle sal ons beslis weer sien!

Desere B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere B

Graduasie oornag saam met gade.

Die mees professionele diens wat ek al beleef het. Puik gehalte geriewe, soos verhitte handdoekrelings. Heerlike binnesbuise swembad by die spa. Etes in die restaurant was van hoogstaande gehalte. Heerlike, stil omgewing. Sal definitief weer besoek.

Colette H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H

Romanties in Potch.

Alles wat ons nodig gehad het op een plek bymekaar. Spa, smaaklike kos en heerlike drankies! Dankie.

Albrecht T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albrecht T

Baie lekker gebly.

Dit was 'n lieflike plek om in te bly. Die restaurant was die moeite werd om te besoek vir 'n spesiale geleentheid. Sal beslis weer daar bly.

Charl F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl F

Alles is mooi en netjies, maar die restaurant het ons baie teleurgestel.

Baie mooi fasiliteite.

Vernon K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon K

Ons het lekker gebly, die aankoms was nie goed nie. Hulle het eers nie van ons geweet nie en ons nie gerus gestel nie.

Met die aankoms was one nie goed verwelkom nie.

Pieter B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B

Netjies, skoon en gerieflik met 'n uitstekende restaurant. Kan ontspan.

Ons het in kamer 12 en 13 gebly, 'n self-catering eenheid. Was onder die indruk dat al die foto's en kamers by die Hotel was die kamers is nie. Stel voor die Hotel maak dit duidelik as mens adverteer en bespreek. Daar was ongelukkig 'n onaangename reuk wat heeltyd bly hang het weens die drein en toilet wat nie goed genoeg geventileer is nie. Het dit onder bestuur se aandag gebring. Andersins uitstekende akkommodasie.

David C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Luxury at its best with a stunning view.

We came from Rustenburg for a wedding at Potch. After the wedding we came back to hotel. The hotel had a great vibe, the design was fresh and modern with a sense of great luxury with good finishes. I would most certainly go back for a spa weekend!

Liezil P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezil P

Baie lekker gerieflike plek met pragtige uitsigte. Netheid is uitstekend.

Dit was net 'n vinnige oornag, maar dit was baie lekker om by 'n netjiese en skoon plek te kon tuisgaan. Die personeel het uit hul pad gegaan om jou welkom te laat voel. Sal net graag wil hoor of hul dalk 'n TV sal oorweeg wat sportkanale kan aanbied, hetsy by kroeg of in kamers.

Timothy R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy R

Beautiful hotel.

We enjoyed our stay at the Feather Hill.

Vanaf
Vanaf R2 517
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 517
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagbreek Landgoed, Uitbreiding 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5cd99c3bf26cd5cc451dd2214466345202e7d0c6f87bec029060b935b1a41f19e7b1f3bef5ec5ba1aae93c0acecfe7a8f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 517 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Dagbreek Estate Extension 1133 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.6591371 27.13082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang