Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Feather Hill Boutique Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagbreek Landgoed, Uitbreiding 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Vanaf R2 517 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Feather Hill is in Potchefstroom en bied luukse verblyf naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié boetiekhotel beskik oor 11 suites, elk met lugversorging, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Die unieke boetiekhotel-, spa-, trou- en funksie-lokaal is op die rand van 'n heuwel geleë met 'n skouspelagtige uitsig, omring deur die beroemde suikerbosbome en ongerepte natuur.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Michelle C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, vinnige, romantiese wegbreek! Ons het baie lekker gebly by The Feather Hill Boutique Hotel. Sal dit 100% aanbeveel! Dit was baie gerieflik e...
Sien meer
Jun 2024
Desere B
Saam met lewensmaat
5.0
Graduasie oornag saam met gade. Die mees professionele diens wat ek al beleef het. Puik gehalte geriewe, soos verhitte handdoekrelings. Heerlike binne...
Sien meer
Apr 2024
Colette H
Saam met lewensmaat
5.0
Romanties in Potch. Alles wat ons nodig gehad het op een plek bymekaar. Spa, smaaklike kos en heerlike drankies! Dankie.
Feb 2024
Albrecht T
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker gebly. Dit was 'n lieflike plek om in te bly. Die restaurant was die moeite werd om te besoek vir 'n spesiale geleentheid. Sal beslis weer...
Sien meer
Apr 2024
Charl F
Gesin met klein kinders
4.0
Alles is mooi en netjies, maar die restaurant het ons baie teleurgestel. Baie mooi fasiliteite.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dagbreek Landgoed, Uitbreiding 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Gaste dink The Feather Hill Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 517
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 517
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagbreek Landgoed, Uitbreiding 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5cd99c3bf26cd5cc451dd2214466345202e7d0c6f87bec029060b935b1a41f19e7b1f3bef5ec5ba1aae93c0acecfe7a8f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 517 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Dagbreek Estate Extension 1133 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.6591371 27.13082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang