Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Featherbed in Oudtshoorn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johathan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

To be honest, we enjoyed the stay at The Featherbed Lodge. Didi was the best host, and we would love to come back and visit The Featherbed Lodge. The service we got was top-notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark E C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantastic. Very friendly service and great rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith Witbooi W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Most lovely place, central, and the host was the best we've ever dealt with. It was unbelievably beautiful, and our host was the best we've ever experienced, accommodating, caring and informative. We are definitely returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Comine M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker verblyf met 'n heerlike ontbyt. Baie gerieflike verblyf. Die heerlik verkoelde kamers was 'n lafenis in die snikhete Oudtshoorn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suanne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie aangename kuier gehad by The Featherbed in Oudtshoorn! Ons het so lekker gebly! Sal vir seker weer hier tuisgaan. Het in die besigheidseenheid gebly, alles was gerieflik ingerig, baie netjies en skoon, heerlike lugversorger, DStv, Netflix, met 'n heerlike ontbyt gemaak deur ons gasvrou! Veilige ruim parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik en sal beslis weer besoek. Baie aangenaam, was netjies en pragtig. Didi is 'n wonderlike, dierbare mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik gekuier - net te kort. Baie lekker gebly en die eenheid het alles wat 'n mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hedley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Pragtige, skoon verblyf en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Eerlik, gasvry, Afrikaans! Baie lekker, skoon, netjies, presies soos op foto's. Didi, vriendelik, gasvry en hulpvaardig. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Netjies, veilig, gasvry. Netjiese, veilige verblyf. Toegerus met alles wat jy benodig. Swembad vir die warm somermaande. Die gasvrou gaan uit haar pad om jou verblyf gemaklik te maak. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Didi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenstraat 46, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5qfnl3o2B7N5PMH66Uqvxfz3jUDP166diQ2kjedi8nfGimGrH1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 46 Langenhoven Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.606528487241 22.211559768766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang