The Featherbed in Oudtshoorn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Didi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Keith Witbooi W - Aug 2024
Algehele gradering
Most lovely place, central, and the host was the best we've ever dealt with.
Comine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf met 'n heerlike ontbyt.
Anneline B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik en sal beslis weer besoek.
Suanne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangename kuier gehad by The Featherbed in Oudtshoorn!
Anina S - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier - net te kort.
Hedley S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Hestie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Eerlik, gasvry, Afrikaans!
Erica S - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig, gasvry.
Erica F - Jan 2024
Algehele gradering
Soos bo.
Emma M - Jan 2024
Algehele gradering
Loved our 2-night stay at The Featherbed!
Marieta V - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Janice S - Jun 2024
Algehele gradering
We were in Oudtshoorn for a week to show our young kids some of the highlights.
Marinda R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Heinrich E - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Hestelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Nico S - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelik ontvangs.
Cornelia S - Des 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelik.
Werner G - Des 2023
Algehele gradering
Die eenhede is baie netjies en goed toegerus, dit is definitief waarde vir geld.
Ann V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Sal graag weer daar wil bly.
Monique V - Sep 2023
Algehele gradering
Top kwaliteit en diens.
Lees meerAureca J - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Bea P - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik. Goeie ligging vir KKNK.
Stacey F - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome stay.
Yvonne N - Jan 2023
Algehele gradering
Attention to detail, alles wat jy nodig het.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Baie dankie Yolande. Vertrou om julle gesin weer in die toekoms te sien. Mooi bly en sterkte. Didi
Therese R - Apr 2023
Algehele gradering
Didi is 'n vriendelike gasvrou en beskikbaar.
Yvonne N - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike, skoon en netjiese eenheid. Koffiemasjien was 'n welkome bonus!
Erika M - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en pynlik netjies, veilig vir kinders.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Baie dankie Erika. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Karoo groete. Didi
Pieter L - Des 2022
Algehele gradering
The ideal B&B.
Carla P - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier om die swembad.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Carla, hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Karoo groete
Didi
Louise P - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Baie dankie!
Vertrou ek sien julle weer in die toekoms by The Featherbed.
Karoo groete
Nikki V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek. Daar moet net 'n opsie wees om die skottelgoed te was en skoon te maak.
Jackie C - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende oornag verblyf, netjiese moderne kamers, baie vriendelik ontvang deur gasvrou, restaurant oorkant die pad vir aandete.
Morne V - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut puik.
Gert V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en vriendelike diens.
Johan H - Jan 2022
Algehele gradering
Diens en fasiliteite puik. Sal die gastehuis sterk aanbeveel.
Carima V - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde.
Sonet K - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Baie dankie Sonet. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommondeer. Karoo groete, Didi.
Annamarie R - Des 2021
Algehele gradering
Stylvolle en baie goed toegeruste eenheid, perfek vir enige behoefte.
Helena Stuart S - Des 2021
Algehele gradering
Bo verwagting lekker!
Nicolene V - Nov 2021
Algehele gradering
Definitief die moeite werd om daar te wees. Die rustigheid is net wat ons nodig gehad het.
Claudia S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Coenita R - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome en die moeite werd.
Ronelle S - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en gemaklik.
Fc M - Okt 2021
Algehele gradering
Besonder goeie oornaggeriewe - ook baie goed vir enkele dae in Oudtshoorn.
Valerie M - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Fc M - Okt 2021
Algehele gradering
Slegs oorslaap, maar fantasties.
Gg D - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap. Didi het ons baie goed ontvang. Uitstekende dienslewering.
Grant M - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent!
Anine V - Jul 2021
Algehele gradering
Gasvry en gemaklik.
Ruwayda D - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was fantasmagories.
Liz N - Jun 2021
Algehele gradering
Luxurious
Ashia S - Apr 2021
Algehele gradering
It was an amazing experience.
Lizel C - Feb 2021
Algehele gradering
Smaakvol met alles wat jy nodig mag hê en nog meer.
Anel V - Nov 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf. Sentraal geleë.
Jeanette B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Maraleze K - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklik met alles wat jy nodig het vir selfsorg-verblyf. Uitstekende diens.
Michael D - Feb 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en die moeite werd.
Boeta L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en kinders het die daar geniet.
Louis P - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies. Ontvangs baie goed.
Kenneth K - Apr 2021
Algehele gradering
Didi het ons dadelik tuis en welkom laat voel. Ons en die kinders het dit baie geniet. Baie dankie!
Maureen V - Aug 2021
Algehele gradering
Goed.
Tessa O - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful place, highly recommended.
Yolandie J - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed toegerus.
Thys P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en heerlike skoon wooneenhede.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Hi Mathys,
Baie dankie vir die positiewe resensie, was heerlik om julle as gaste hier te kon hê
Tanya R - Des 2019
Algehele gradering
Wonderfull stay. Most pleasant, luxurious unit. Safe and secure.
Almarie G - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige, skoon akkommodasie.
Colleen F - Des 2019
Algehele gradering
Excellent location, home away from home.
Wynand D - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Goeie dag Wynand,
Dit was heerlik om julle as gaste hier te kon he. Kom kuier gerus weer vir ons
mooi dag vir julle
Geraldine G - Aug 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Gert S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie puik en netjies verblyf.
Alet V - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Ronél H - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Petrolene L - Des 2018
Algehele gradering
If there was a 6 for value for money, I would've given it.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Hi Petrolene,
Thank you so much for the positive review.
Magritha M - Nov 2018
Algehele gradering
Een groot bederf.
Lees meerCarin B - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies, modern, goed toegerus.
Charmaine S - Sep 2018
Algehele gradering
Featherbed het aan al ons behoeftes voorsien!
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Groot plesier. Hoop om julle binnekort weer as gaste te kan ontvang.
Kees K - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en uitstekende diens.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Was heerlik om julle as gaste hier te ontvang, hoop julle kom kuier gou weer vir ons.
Elana C - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlike ruskans met alles wat nodig is.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Hi Elana,
Baie dankie vir die positiewe review.
Was 'n groot plesier. Vertrou om julle binnekort weer te sien
Wietz V - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige, luukse eenhede.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Dit was heerlik om julle as gaste hier te kon ontvang. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Elizna R - Feb 2018
Algehele gradering
Lieflike huisies en wonderlike gasvryheid - ons sal beslis terugkeer as die geleentheid hom voordoen!
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, was heerlik om julle as gaste hier te hê.
Leonard S - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was heerlik om julle as gaste hier te hê.
Janey B - Jan 2018
Algehele gradering
Home away from home.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Was heerlik om julle as gaste hier te hê.
Michelle O - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasmagories lekker!
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier as gaste te kon ontvang. Dankie vir die positiewe resensie.
Joseph D - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Marline se gasvryheid en moeite is van hoogste gehalte.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie.
Johan N - Jun 2018
Algehele gradering
Baie luuks tog lekker ontspanne.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie.
Rinette B - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en modern! Waarde vir geld!
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Rinette. Ons geniet dit om ons gaste te bederf.
Sancha J - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker gerieflike verblyf.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Dit was heerlik om julle as gaste hier te hê.
Shanaaz P - Mei 2018
Algehele gradering
Featherbed het my tuis laat voel.
Candice C - Des 2017
Algehele gradering
Very neat and clean.
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Thank you for the positive review.
Celeste V - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
The Featherbed in Oudtshoorn se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie.
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langenhovenstraat 46, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang