The Fernery Lodge and Chalets
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest Ferns Landgoed, Bluelilliesbush, Tsitsikamma, 6600, Oos-Kaap
- Vanaf R3 890 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die ongelooflike Fernery Lodge & Chalets is bo 'n waterval van 30 m in die ravyn van die Sandriftrivier geleë en bied 'n asemrowende uitsig oor die riviermond, die Indiese Oseaan en die Tsitsikammaberge. Dit bied asemrowende uitsigte, pragtige leefareas en 7 luukse suites wat smaakvol en individueel versier is
Die verblyf beskik oor 'n Premier suite met 'n see-uitsig, 2 premier-kamers met 'n see-uitsig, 2 premier lodge-kamers met 'n kloofuitsig, 2 luukse lodge-kamers met geen uitsig nie, 4 tandem-suites met 'n plonspoel, 6 B&B-chalets en 2 gesin-B&B chalets. Daar is vars beddegoed, groot luukse badkamers, ondervloerse verhitting, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie met vooraad op versoek, digitale kluise, haardroërs en japonne.
Daar is 'n oop kaggel in die sit- en eetkamer, 'n Jacuzzi, sauna en 'n swembad.
Die prag van die Stormsrivier bied rotsagtige kranse, inheemse woude, Indiese oseaan. Doendinge sluit voetslaan, tjoepry, zip-lining en reksprong in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Forest Ferns Landgoed, Bluelilliesbush, Tsitsikamma, 6600, Oos-Kaap
- Gaste dink The Fernery Lodge and Chalets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest Ferns Landgoed, Bluelilliesbush, Tsitsikamma, 6600, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang