Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fever Tree Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Annolien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ons was weereens baie vriendelik behandel en die mense is baie gasvry! Baie dankie vir ons blyplek, ons het baie lekker gebly en hoop ons kan volgende jaar weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delwyn S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Awesome stay. There was not sufficient cutlery and crockery for 4 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
The Fever Tree Guest
The Fever Tree Guest House
My absolute apologies for the oversight.

Blessing S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Nice and quiet. We went there from the 29th of December until the 1st of January. It was wow. Caring and friendly staff. Anyway, we will see them next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Very convienient and friendly accomodation at a reasonable price. The hostess arranged an excellent evening meal which meant we did not have to go around looking for food after a long day. They helped us with local knowledge and made us feel at home. The guests ate at the same table and thus we had good conversation. A place I would have used before and definitely would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fever Tree Guest
The Fever Tree Guest House
Dear Rob Thank you for your lovely review. It was a pleasure to host you and Shirley. I hope you find your perfect avocado. Sincerely, Tracey

Magda P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Perfek vir wat ons ingedagte gehad het. Sou help as ons vooraf ingelig was van loadshedding-tye en dat daar dan ook nie water beskikbaar sou wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
The Fever Tree Guest
The Fever Tree Guest House
Goeiemore Magda Ek is bly ons kamer was net wat julle nodig gehad het. Ek se gewoonlik vir gaste wanneer ons beurtkrag het. Jammer ek het die keer vergeet. Ons het 'n boorgat en somtyds loop die tenks leeg, veral wanneer ons so besig is oor die vakansie seisoen. Dit vat gewoonlik 10 minute om uit te sorteer as dit gerapporteer word. Jammer vir die ongemak. Tracey

Thabile M
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Lot of fun. We loved everything, nice place. Not far from shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fever Tree Guest
The Fever Tree Guest House
I am so glad you had a good stay with us. I hope the flowers and birthday message was to your liking. I am so sorry that you could not swim in the evening but it was a bit late for that.

Marcia M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2022

Beautiful setting. Worth the price. Lovely setting and close to the game reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annolien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Heerlik gebly en presies net wat ons nodig gehad het. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Lekker stil plekkie, goeie toegangsbeheer en veilig, het nie vir 'n oomblik ongemaklik gevoel nie. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2022

Die verblyf was aangenaam en die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Ons het geen etes daar geniet nie maar wel by 'n uitstekende restaurant wat deur hulle aanbeveel is. Die tuin is pragtig en heerlik om in te ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

The Fever Tree
Guest

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 297, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd02deaa8b064507c7d63bb670013562a9aecfb1746026c4443dbc3233942788805cf337e4c63a79b8b9c83254594f2bca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 297 Koedoe Street Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.0194857 32.2656109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang