The Fig Tree
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orange-singel 34, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Fig Tree bied gerieflike en veilige verblyf op die onderste verdieping van die eienaar se huis. Dit is sentraal in Durbanville geleë en die ideale opsie vir sakereisigers en vanksiegangers.
Verblyf word in 2 pragtige kamers gebied wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers beskik elk oor gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n welige tuin, 'n gedeelde kombuis, sitarea met 'n TV en DStv-kanale, swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Bykomende geriewe sluit wasgoedgeriewe op die perseel en veilige parkeerplek in.
Gaste wat die area wil verken, kan wynroetes, verskeie restaurante en winkelsentrums geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Orange-singel 34, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orange-singel 34, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang