Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Floral Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir The Floral Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kobus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Fantasties, sal beslis weer gebruik maak van The Floral Cottage.

Ons het ons week baie geniet. Andy en Marianne is verskriklik aangenaam en behulpsaam. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Amanda G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Beste oorslaap ooit.

Eienaars is baie gasvry. Lekker beddens. Skoon en netjies. Rustig. Sal nooit weer op 'n ander plek wil bly nie. Was nou al 2 keer daar.

Liliana C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liliana C

Heerlik rustig gekuier in pragtige Floral Cottage.

Ons besoek Mtunzini byna elke jaar vir die afgelope 25 jaar. Dit spreek vanself.

The Floral Cottage se terugvoer

Dankie Liliana
Ek is so bly dat julle dit geniet het.
Beste groete,

The Floral Cottage
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Carina W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W

Heerlik ontspan en gekuier!

Ons is vriendelik ontvang en het gasvryheid ervaar. Mooiste tuin en omgewing en die kothuis was so lekker ruim en gerieflik. Heerlik geswem in die swembad en sommer net lekker gekuier! Sou graag nog 'n paar dae wou bly. Dankie Andy en Marianne, het julle geselskap en advies baie geniet en waardeer!

Juanita V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Fantasties.

Baie goeie waarde vir geld, pragtig skoon en ongelooflike oulike mense.

Fiona B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona B

Great location, close to all amenities, clean, neat unit, friendly, helpful hosts.

Lovely holiday destination, beautiful beach and lagoon. Stunning trails.

The Floral Cottage se terugvoer

Thank you for visiting us. So glad you enjoyed your stay.

The Floral Cottage
Minky V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minky V

Fantasties.

Voel welkom en tuis.

The Floral Cottage se terugvoer

Dit was baie lekker om julle hier te he. Julle is altyd welkom.

The Floral Cottage
Chantal N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal N

Asemrowend.

Aangename plekkie, baie om the doen.

Gerhard B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Baie vriendelike gashere, skoon en ruim verblyf.

Baie skoon en ruim verblyf wat handdoekke versaf. Andy en Marianne is baie vriendelik en verwelkom jou met ope arms.

Annecke V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annecke V

Sal nooit weer daar gaan bly nie, die slegste ondervinding nog.

Eienaars baie ongeskik, omdat ons laat ingeklok het a.g.v. 'n voertuig wat probleme gegee het van Johannesburg. Was 1 uur laat.

Neil V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V

Lekker rustig.

Marianne en Andy was baie vriendelik en het ons baie goed ge-akkomadeer. Die plek was skoon en netjies ten alle tye. Goeie geselsies om die vuur, rustige verblyf. Ons sal definitief weer hier gaan kuier. Baie dankie vir die lekker vakansie.

The Floral Cottage se terugvoer

Baie dankie. Was baie lekker om julle hier te he, Ons is bly julle het dit geniet.

The Floral Cottage
Fergus G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fergus G

Very spacious and comfortable.

Friendly hosts. Beautiful property. Easy access. Value for money.

delete d - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
delete d

Baie rustige omgewing Netjiese verblyf met alles wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly by die floral cottage. Alles was netjies en skoon .Werf honde en katte vriendelik. Die floral cottage is bietjie ver. Eienaars van die kothuis baie vriendelik en behulpsaam.

Alet L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet L

Ek het baie lekker gebly. Andy en Marianne is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Ek hoop om in die toekoms weer daar te kan bly.

Mtunzini se natuurskoon is asemrowend. Die voëls wat jou elke oggend wakker maak, is baie beter as enige alarm.

Philane M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philane M

Home away from home.

The Floral Cottage is friendly and welcoming. Great for a family outing.

Lindie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie H

Baie vriendelike diens en aangenaam ontvang.

Ons het baie lekker gebly, dit is gemaklik skoon en netjies. Die enigste ding wat dalk geag moet word (maar glad nie vir ons nie), daar is 3 honde en katte, en hul is baie vriendelik, maar soek aandag en jy moet aandag gee wanneer jy in uit beweeg.

Cary Peter K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cary Peter K

Everything you need, including excellent hosts.

Suited us perfectly.

Jpa D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jpa D

Fantastenomieswonderbaarlik lekker.

Baie interessant en rustige kuierplek.

Johanna R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna R

Fantastiese skoon en baie vriendelike mense .. het baie advies van hulle gekry .. oor waar om te gaan en kortste maklikste roetes..

Mtanzini self is pragtig en skoon..en vreeslikw vriendelike hartlike mense .. sal beslis weer besoek.. alles is sentraal gelee.. selfs die strande is skoon. Behalwe vir die apies wat mens pla is dit n baie rustige admosfeer.

Ilse B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Skoon, vriendelik, gerieflik.

Het so bietjie meer privaatheid verwag. Die eienaars se huis kyk uit op swembad en die huisie se stoep. Hul slaapkamervenster is by die ingang. Meer pakspasie vir inkopies in die kombuiskaste sal lekker wees. Dit behoort in advertensie aangedui te word dat die plekkie nie geskik sal wees vir mense wie baie allergies vir katte is nie. Die katte is dierbaar en glad nie lastig nie, maar hulle kom kuier nou en dan. Verder was alles baie aangenaam, regtig ruim, mooi, skoon en Andy was baie behulpsaam met sy raad oor die omgewing.

Annemarie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Ons het wonderlike, vriendelike diens gehad en daar was nou net niks kort in die cottage nie.

Die Cottage is pragtig, skoon en ten volle toegerus. Die gasheer was baie behulpsaam en dit is 'n pragtige dorpie met 'n skoon, wit strand so wyd soos die Heer se genade. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Rudy A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudy A

Lying in bed listening to the sea.

Some maintenance needed on fans and AC. Otherwise perfect.

Hannelie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Gesellig, gerieflik en eienaars baie behulpsaam.

Verblyf is netjies, gerieflik en gesellig. Eienaars was baie behulpsaam om raad te gee oor besienswaardighede en eetplekke.

Jacobus J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus J

Fantasiese eienaars wat uit hulle pad gaan om jou verblyf gerieflik te maak.

Baie skoon, netjiese uitleg en alles wat jy nodig het vir 'n rustige verblyf. Puik geleë en rustige omgewing. Sal definitief aanbeveel!

Tineke Vlug H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke Vlug H

Fijne plek. De verhuurder en zijn vrouw zijn erg behulpzaam. We bevelen de Floral Cottage zeer aan.

We hebben met veel plezier drie dagen in deze Cottage doorgebracht. Erg aanbevolen.

Elna T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna T

Baie gerieflike - dit het gevoel soos my huis - net op 'n ander plek.

The Floral Cottage is ruim en gerieflik. Ons was vier volwassenes in die kothuis en het geensins oor mekaar "geval" nie. Aangesien ons oor Kersfees daar was, het Marianne en Andy ons verras met 'n kersboom met liggies en versierings! Hulle vriendelike gasvryheid sal altyd geassosieer word met Mtunzini.

Egbert D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Egbert D

Heerlik private verblyf in 'n ruim kothuis, wat baie goed ingerig is. Vriendelik en behulpsame eienaars.

Perfekte verblyf in baie rustige buurt, met als wat jy nodig mag kry ook vir langer verblyf as die een nag wat ons daar was. Dankie aan Andy en Marianne vir die vriendelike ontvangs.

Ruth P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth P

Very convenient.

Friendly and comfortable.

Mike G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike G

Spacious, neat and clean.

The cottage is well equipped, neat and spotlessly clean.

Carlien F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien F

Groot en ruim woonstel, eintlik bedoel vir langer vakansies.

Eienaars was ongelukkig oorsee. Die plek is groot en goed toegerus. Ons beddegoed was egter nie volledig nie. Daarby was dit jammer dat ons moes keer om honde uit die straat te hou. Instaan gasvrou het haar bes gedoen.

Lynette N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette N

Baie rustig en opwindend.

Ons het baie lekker gerus, Andy en Marianne was verskriklik aangenaam en dit was lekker om saam met hulle te kuier. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Eric B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B

Uitstekend.

Ons het regtig baie lekker gebly, jammer dit was nie langer nie, die eienaars was baie aangenaam, vriendelik en behulpsaam.

The Floral Cottage se terugvoer

Hello Eric
Baie dankie.
Dit was baie lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer te sien.

Baie groete

Andy en Marianne

The Floral Cottage
Carol M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

It was a wonderful stay. A real home from home.

The accommodation is lovely and spacious with a feeling of home. And the hospitality very warm and friendly. An ideal relaxing stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike verblyf - home away from home.

Verblyf is lieflik en ruim met 'n tuiste-gevoel. Hartlike, vriendelike gasvryheid. Ideale plek om te ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Floral Cottage se terugvoer

Hello Carol. Thank you. I was so glad to accommodate you. I look forward to seeing you in the near future again. It was so lovely to have you over. Take care.
Very kind regards,
Marianne The Floral Cottage

The Floral Cottage
Lizet W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet W

Aangenaam.

Die cottage was skoon en netjies en ruim en gerieflik. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig.

Yvonne A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne A

Home away from home.

This cottage is adjacent to the house of the owners - and from the time we arrived we felt like one big family. The kids played darts and we all enjoyed the fire in the fire pit. The owners made frequent visits to make sure that we are happy and that we had all we needed. They were very helpful in showing us around and telling the youngsters where to visit the Friday evening. It is very spacious and feels like you just arrived at your other home! Beautiful, clean, spacious and very very friendly! We even got a complimentary breaky. And left as friends and not as visitors.

The Floral Cottage se terugvoer

Dear Yvonne

Was a big pleasure you have you visiting us.

We enjoyed you staying with us and hope to see you again in the near future.

Kind Regards

The Floral Cottage

The Floral Cottage
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siyayirylaan 82, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2ODQ5ODI4LWFhZDctNGM3ZS1hZjhlLWJhNGRhNmNmZjc1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 82 Siyayi Drive Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.963974 31.749699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang