Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Floral Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Kobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties, sal beslis weer gebruik maak van The Floral Cottage. Ons het ons week baie geniet. Andy en Marianne is verskriklik aangenaam en behulpsaam. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Beste oorslaap ooit. Eienaars is baie gasvry. Lekker beddens. Skoon en netjies. Rustig. Sal nooit weer op 'n ander plek wil bly nie. Was nou al 2 keer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liliana C
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Heerlik rustig gekuier in pragtige Floral Cottage. Ons besoek Mtunzini byna elke jaar vir die afgelope 25 jaar. Dit spreek vanself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marianne
The Floral Cottage
Dankie Liliana Ek is so bly dat julle dit geniet het. Beste groete,

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Carina W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Heerlik ontspan en gekuier! Ons is vriendelik ontvang en het gasvryheid ervaar. Mooiste tuin en omgewing en die kothuis was so lekker ruim en gerieflik. Heerlik geswem in die swembad en sommer net lekker gekuier! Sou graag nog 'n paar dae wou bly. Dankie Andy en Marianne, het julle geselskap en advies baie geniet en waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Fantasties. Baie goeie waarde vir geld, pragtig skoon en ongelooflike oulike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Great location, close to all amenities, clean, neat unit, friendly, helpful hosts. Lovely holiday destination, beautiful beach and lagoon. Stunning trails.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
The Floral Cottage
Thank you for visiting us. So glad you enjoyed your stay.

Minky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Fantasties. Voel welkom en tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
The Floral Cottage
Dit was baie lekker om julle hier te he. Julle is altyd welkom.

Chantal N
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Asemrowend. Aangename plekkie, baie om the doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

Baie vriendelike gashere, skoon en ruim verblyf. Baie skoon en ruim verblyf wat handdoekke versaf. Andy en Marianne is baie vriendelik en verwelkom jou met ope arms.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siyayirylaan 82, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2ODQ5ODI4LWFhZDctNGM3ZS1hZjhlLWJhNGRhNmNmZjc1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 82 Siyayi Drive Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.963974 31.749699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang