The Flower House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gustav-singel 25, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Flower House is in Fichardt Park, Bloemfontein, die hoofstad en die grootste stad in die Vrystaat, geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil wegbreek.
Dié huis bied verblyf in 3 eenhede. Elke selfsorgeenheid het 'n privaat ingang. Gratis WiFi en 'n buite-area met meubels en braaigeriewe is beskikbaar. Parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar en die verblyf het ook 'n elektriese heining.
Gaste kan die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuine en die Oliewenhuis Kunsmuseum besoek of by een van die restaurante eet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Marelise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Gustav-singel 25, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
- Gaste dink The Flower House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gustav-singel 25, Fichardt Park, 9301, Vrystaat